Page 1 of 1

V8 Bellhousig kraak

Posted: Mon May 09, 2011 7:02 pm
by PERS KERS
Het enige iemand ook gekry dat die gemaakte bellhousing vir handratkas kraak?
Enige komentaar welkom.Groete

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Mon May 09, 2011 7:43 pm
by LouisZ
Het een wat skeef is.

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Tue May 10, 2011 6:17 am
by kfxnando
PERS KERS wrote:Het enige iemand ook gekry dat die gemaakte bellhousing vir handratkas kraak?
Enige komentaar welkom.Groete

havent fitted my bellhousing yet, however would be interesting to know where you got your bellhousing from?????

dont have to mention names???

maybe just say/explain, from a place in Pretoria, of from a place in Boksburg??

is it a full cast unit, or a cast and a welded made up unit????

will be good to know

and is it possible to have a pic, have other info on the topic, just dont wish to jump the gun!!

:beach: :beach:

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Tue May 10, 2011 9:22 am
by LouisZ
Miss the ones that is welded, they is scew. I think Rian also a member here have ones that is better.!!

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Tue May 10, 2011 10:33 am
by Big D
I think mentioning names are more than Fair, if someone sells a bad product let the other guys on the forum know.

We receive bad service in South Africa because we allow it.

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Tue May 10, 2011 10:56 am
by Pietman
Hi Alex
n' Vriend van my se bellhousing het geskeur by die boute wat aan die ratkas vas maak, die dag toe ons die enjin insit. Die housing was nie goeie gehalte en baie bros. Hy het die housing saam met die enjin by "Toy Boys" (ek dink) in Nelspruit gekoop.

Hierna het hy iemand op die forum gekry, in Jhb om vir hom n' ordentlike housing te maak. Was so effens duurder ma was die moeite werd :thumbup: . Ek kanni nou onthou wie die ou op die forum is nie, maar as jy search by die conversion topics sal jy wel op hom afkom. Daai bellhousing sit nou nog en loop soos n' droom.

Groete

Re: V8 Bellhousing kraak

Posted: Tue May 10, 2011 1:26 pm
by PERS KERS
Ja dankie vir julle kommentaar, die belhousing is in pta gemaak full cast, en toe hy terug gaan moes hy vir n nuwe een betaal, wat sleg is op die eide van die dag het hy n auto ingesit want hy het weer gekraak ,ek sal die bell housing gaan optel en foto's neem en op sit, maar ek wil eerste al die feite reg kry dan sal ek julle laat weet.groete

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Tue May 10, 2011 5:51 pm
by kfxnando
difference between the two are there to be seen!!

Image

was going to post some more pics, will rather post the links for those that wish to see!!
this could stir up some sentiment one way or another!!

for more pics comparing a good casting and a bad one/copy

http://entertainment.webshots.com/album ... Z?start=12" onclick="window.open(this.href);return false;

have some more info, will post as needed!! some very interesting facts!!

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Tue May 10, 2011 8:29 pm
by conversion man
Ek het daai housing gemaak en hom toe n tweede keer reg gemaak na hy gekraak het ( waarvoor jy nou nog nie betaal het nie ) .toe kraak hy weer wat vir my se iets op jou voertuig is nie reg nie soos bv n propshaft wat vibreer .daarna het jy toe een van Riaan se adaptors getry wat toe nou ook nie gewerk het nie . Ek se jou wat bring die housing dan kom jy saam dan laat meet ons hom op die 3d meet masjien en kyk of hy skeef is en of daar fout op jou bakkie is .Ek se nie ek kan nie n fout maak nie maar meer as 500 casted bellhousings later is dit redelik onwaarskynlik . Allex jy ry die rook uit jou 2jzgte uit en hou sy bellhousing?

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Tue May 10, 2011 8:44 pm
by pietpetoors
Dit kan nogal 'n vurige debat raak.
Julle manne moet nou nie op die forum vir mekaar begin kwaad raak nie, Big Brother is watching you. Sorteer die probleem asb rustig uit.

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Tue May 10, 2011 9:01 pm
by conversion man
Die meetkamer by NMISA is rustig ( even konstante 20 grade celcuis ) s
o bring net die ou housingkie dan is alles opgelos :lol:

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Wed May 11, 2011 12:33 pm
by PERS KERS
Gelukkig weet ons almal dat n braaiwors het twee kante, maar Fana is reg ek ry die rook uit my bellhousing en geen fout, ek het al baie by hom gekoop geen probleem. Ek het nie eers geweet dis een van joune nie Fana ,maar gelukkig weet ons daar is altyd kante van die storie dis hoekom ek gese het ek sal eers my feite reg kry.Gelukkig sal ek en Fana nie vir mekaar kwaad raak nie ons ry sommer na mekaar praat n ding uit. Groete

ps Fana binnekort gaan jy n auto ry ...Ha ha ha groete

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Wed May 11, 2011 2:58 pm
by Gunta
I didn't think there would be a problem there. We are all family. :thumbup: :cooldude:

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Wed May 11, 2011 3:33 pm
by conversion man
Sorry LOUIS ek het die verkeerde ou ingedagte gehad ,daar is n man wat beweer het sy housing is skeef en toe breek hy ( ek check toe en kry nie fout nie maar maak toe die ding reg en sit sy box weer terug ,hy se hy kom betaal ,ek wag nou nog } toe draai hy by Rian en toe is hy nog nie happy nie ,nou gaan hy auto .Die probleem was beslis nie die housings nie maar iets anders op sy van .Die housing van SCORPION weet ek nie stuur n foto dan sal ek jou se of ek hom gemaak het

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Thu May 12, 2011 8:20 am
by swartvark
Myne lyk so van onder... :crazy: :crazy: :crazy: :crazy:
Ek ry hom maar eers so tot ek die tyd en krag het om 'n plan te maak. :eh:
bellh.JPG
bellh.JPG (92.98 KiB) Viewed 4922 times

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Thu May 12, 2011 2:03 pm
by swartvark
Fana.....lyk dit vir jou na 'n herstel of 'n vervang joppie???
En wat sal jy charge om 'n vars een af Kaap toe te stuur? :eh:

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Tue May 17, 2011 10:11 pm
by conversion man
Stuur daai een dan maak ons hom sommer net reg

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Wed May 18, 2011 11:04 am
by swartvark
Coool.

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Wed Jan 04, 2012 5:40 pm
by swartvark
Ek het toe so paar weke gelede tyd gehad om my bell housing vir Fana te stuur. Hy gaan nou myne vervang met 'n nuwe een. :yahoo: Thanks Fana!!!

Hoop dis betyds hier vir die Vredendal naweek!!! :shock2: :shock2:

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Wed Jan 04, 2012 6:29 pm
by Mr_B
Won't be the same without Swartvark and Stubs!

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Thu Jan 05, 2012 9:04 am
by swartvark
Mr_B wrote:Won't be the same without Swartvark and Stubs!
If Fana got around to calling the couriers Yesterday, then it should be here in time to fit before our trip.............but he's been to busy to send it for the last couple of weeks. :cry: :cry:

Whish I could just drive out there and fetch it!!! :problem:

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Thu Jan 05, 2012 9:23 am
by pietpetoors
Tiaan if you just send me the collection and delivery address I can arrange the courier for you and you can just pay me afterwards
If you email me both addresses it takes me 2 minutes to arrange.

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Thu Jan 05, 2012 12:48 pm
by swartvark
Thanks Pieter, maar hy het belowe hy sou dit gister stuur...........ek kry hom nie nou in die hande nie, maar as dit nog nie oppad is nie kan ek ook maar self 'n courier reel.

Baie dankie :thumbup:

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Thu Jan 05, 2012 1:16 pm
by Hoppy
Fana se Bellhousings is groter om plek te maak vir n groter flywheel en groot clutch, ek dink nie die ander is so nie, ek het nog nie n probleem met een gehad nie, ek dink Swartvark s'n is die eerste en dis uitgesort.

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Thu Jan 05, 2012 1:41 pm
by swartvark
Hoppy wrote:Fana se Bellhousings is groter om plek te maak vir n groter flywheel en groot clutch, ek dink nie die ander is so nie, ek het nog nie n probleem met een gehad nie, ek dink Swartvark s'n is die eerste en dis uitgesort.

Jip, mens kan sommer sien Fana se housings is kwaliteit. Myne was nou maar een van daai uitsonderlikke gevalle. En die belangrikste is dat Fana dit vervang met 'n nuwe.......No Problem. :thumbup: :thumbup:

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Fri Mar 16, 2012 5:51 pm
by Tiger JP
Hi,
Ek is nuut by Hilux 4x4 en ek beplan ook die lexus Conversion in my 2200 Hilux. Die probleem wat ek het is ek is in Zambia en nie in die Republiek nie so ek gaan alles self moet doen hierbo.
Wat sal 'n oordentlikke bellhousing en flywheel met 'n clutchkit my kos ek will die oorpronklikke box gebruik wat nou in my bakkie is? Ek sal geensins belangstell in Belhousings wat gesweis is nie.
Castings is my enigste opsie?
Kan mens kompleet Wiring kits koop iewers. Ek sal my hele bakkie se Bedrading moet oordoen aangesien ek dit by 'n plaasboer gekoop het. Ek beplan om eintlikk die hele bakkie van die grond af weer te bou en dan in te rig ve my. Enige hulp sal waardeer word.

Groete

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Sat Mar 17, 2012 10:44 am
by Hoppy
As jou bakkie n 4y ingehad het, het ek vir jou n stel mounting brackets wat net so pas.
Ek kan die radiator, pype en Management system ook verskaf, ons gebruik Dicktator, ek kan vir jou n "strart-up" map laai.
Ek verskaf ook die regte stainless steel silencers, pyp en flanges vir die ombouings.
Die bellhousing en clutch kit kan jy by Fanna(conversion man) kry, syne IS die beste, daar is meer as een opsies op die clutch, maar vra vir die KZTE clutch kit.

Re: V8 Bellhousig kraak

Posted: Sat Mar 24, 2012 9:37 am
by wim
Het ook al n paar van Fana se bellhousings gebruik en nog geen probleem gehaad nie.In n oomblik van swakheid is een van die bakkies met 35'' wiele op die teerpad gespin (gelukkig deur die eienaar) dat hy tande op sy crownwheel gebreek het maar die bellhousing is nog 100%, so ek glo hulle is sterk genoeg vir die werk.die eenigste probleem wat ek met Fana het is dat hy is so besig dat mens wag n bietjie lank vir die goed.Ek dink ook dan as sy produkte nie goed was nie sou hy nie soo besig gewees het nie.So ja ek wag maar geduldig en weet dat daar nie probleme gaan wees as ek die goed gaan gebruik nie.