![Big Grin :D:](./images/smilies/icon_e_biggrin.gif)
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
Just to prove my loyalty to the forum!!!
![CoolDude :cooldude:](./images/smilies/cool.gif)
![Boss :boss:](./images/smilies/big_boss.gif)
Ek stem nogal saam. Dit staan nogal baie uit! Soort van "IN YOUR FACE".OOOOMS wrote:Moet se die 'wit' gaan nogals mooi saam met die res van die Terios
Ek het so paar nog in 'swart' en hulle is R30.00 elkRooiLux wrote:Waar ka nek so sticker kry en hoeveel skille is dit?Kry mens hulle in swart ook?
Met baie gesmeek en beedel!!! lang trane gehuil... kleure geskeur en 3 weke nie gebad nie om die regte effek te kon he om te kry dat die mense my jammer kry!!!RooiLux wrote:Waar ka nek so sticker kry en hoeveel skille is dit?Kry mens hulle in swart ook?