Page 1 of 1

Might be the best upgrade so far!!!

Posted: Wed Jun 29, 2011 10:09 am
by Ali3n
Thanks mark!!! :D: It looks great. :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Just to prove my loyalty to the forum!!! :cooldude: :boss:

Re: Might be the best upgrade so far!!!

Posted: Wed Jun 29, 2011 10:11 am
by OOOOMS
Plesier, dit lyk te pragtig :thumbup:

Respect :thumbup:

Re: Might be the best upgrade so far!!!

Posted: Wed Jun 29, 2011 10:50 am
by CasKru
Lyk netjies... en soos Mark sĂȘ... RESPECT!!

Re: Might be the best upgrade so far!!!

Posted: Wed Jun 29, 2011 10:58 am
by OOOOMS
Moet se die 'wit' gaan nogals mooi saam met die res van die Terios :thumbup:

Re: Might be the best upgrade so far!!!

Posted: Wed Jun 29, 2011 11:07 am
by RooiLux
Waar ka nek so sticker kry en hoeveel skille is dit?Kry mens hulle in swart ook?

Re: Might be the best upgrade so far!!!

Posted: Wed Jun 29, 2011 11:12 am
by Ali3n
OOOOMS wrote:Moet se die 'wit' gaan nogals mooi saam met die res van die Terios :thumbup:
Ek stem nogal saam. Dit staan nogal baie uit! Soort van "IN YOUR FACE". :lol:
En vir iemand wat glad nie daar van hou om stickers op sy voertuig te plak nie. :oops: :mrgreen:

Thanks vir die kompliment mense... beteken baie!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Might be the best upgrade so far!!!

Posted: Wed Jun 29, 2011 11:17 am
by OOOOMS
RooiLux wrote:Waar ka nek so sticker kry en hoeveel skille is dit?Kry mens hulle in swart ook?
Ek het so paar nog in 'swart' en hulle is R30.00 elk

http://www.4x4direct.co.za/shop/index.p ... x&cPath=21" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Might be the best upgrade so far!!!

Posted: Wed Jun 29, 2011 11:17 am
by Ali3n
RooiLux wrote:Waar ka nek so sticker kry en hoeveel skille is dit?Kry mens hulle in swart ook?
Met baie gesmeek en beedel!!! lang trane gehuil... kleure geskeur en 3 weke nie gebad nie om die regte effek te kon he om te kry dat die mense my jammer kry!!! :crazy: :lol: :lol: :lol: To val hulle davoor!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Die persoon weet van wie ek praat en sal komentaar beslis kan lewer... :lmao: :lmao: :lmao: Wag net bietjie!

Re: Might be the best upgrade so far!!!

Posted: Wed Jun 29, 2011 11:18 am
by george
mooi man :clap: