Page 1 of 1

Augustus langnaweek - blomme kyk

Posted: Sun Jul 03, 2011 4:44 pm
by ChrisF
Die volgende lang naweek is al amper hier. :D:

Met die wat ek die laaste paar maande aanmekaar 60 tot 70 uur per week werk wil ek graag gaan "afskakel" oor die lang naweek.

Kamp
fotos neem
lees
en blomme kyk sal n bonus wees.

Nou hoor ek graag watter plekke jul sal aanbeveel hiervoor.

Dankie

Re: Augustus langnaweek - blomme kyk

Posted: Sun Jul 03, 2011 4:49 pm
by ChrisF
Dalk Weskus ?

Biedouwvallei ?

Enige SAN parke die moeite werd - met die oog op blomme kyk ?



Sal seker so bietjie verder moet ry oor die lang naweek vir n bietjie vrede .....

Re: Augustus langnaweek - blomme kyk

Posted: Sun Jul 03, 2011 6:43 pm
by Rooies
Chris daar is net een plek en dit is Groenriviermond was laas jaar die beste plek vir blomme kyk.

Re: Augustus langnaweek - blomme kyk

Posted: Mon Jul 04, 2011 7:07 am
by Bushwacker
Biekie PIENK vir my... :twisted:

Re: Augustus langnaweek - blomme kyk

Posted: Mon Jul 04, 2011 1:26 pm
by ChrisF
Piet daar is n tyd vir als ... :)

RUDI het jy dalk enige kontak besonderhede ?

Re: Augustus langnaweek - blomme kyk

Posted: Mon Jul 04, 2011 11:57 pm
by Niel
Chris, kyk gerus na Namaqwa Nasionale Park - nie baie akkomodasie nie so behoort stil te wees en ook goed vir blomme.

For enquiries e-mail Namaqua National Park or phone us on the following numbers:

Park Tel: +27 (0)27 672 1948
http://www.sanparks.org/parks/namaqua/t ... hp#contact" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Augustus langnaweek - blomme kyk

Posted: Tue Jul 05, 2011 1:00 pm
by ChrisF
Niel ek het gou geloer - MOOI

klaar VOL bespreek vir die hele blomme seisoen ..... :(

dis nou wat kom van laat slaap .... (of sal ek seg dis wat kom van wag vir die klub om iets te reel, en dan op die einde self iets moet doen.....)

Re: Augustus langnaweek - blomme kyk

Posted: Tue Jul 05, 2011 10:14 pm
by Niel
Jy kan gaan kamp op die roete - Rooikat en die ou weskus echo roete en dag trips in die park doen