Page 1 of 1
First for Vryheid KZN
Posted: Sat Jul 16, 2011 10:29 pm
by Black Sam
Ons eerste 10 Geakrediteerde 4x4 bestuurders opgelei met sukses in Vryheid die afgelope naweek.
Geluk aan
Bushwacker met die voltooing van jou kurses
en die ander nie forum lede wat die kurses voltooi het. Tussen die manne is daar twee dames ook opgelei.
'n eerste vir African Offroad Academy in ons geweste.
Ongelukkig is ons maar min van Vryheid op die forum.
Dankie vir Wimpie (
Wim) vir jou hulp en bystand, dit was kwaai
Re: First for Vryheid KZN
Posted: Sat Jul 16, 2011 10:34 pm
by OOOOMS
Mooi en baie geluk, bly dine gebeur darem in julle ge-ooste
Kan
Pienk Piet nou ordentlik ry?
Of het hy jou betaal..... :roll:
Re: First for Vryheid KZN
Posted: Sat Jul 16, 2011 10:37 pm
by Black Sam
Hy was nog altyd reg, hy het nou papiere om te ry
en hy moes betaal ook
Re: First for Vryheid KZN
Posted: Sat Jul 16, 2011 10:43 pm
by OOOOMS
Black Sam wrote:Hy was nog altyd reg, hy het nou papiere om te ry
en hy moes betaal ook
Watse level was dit?
Re: First for Vryheid KZN
Posted: Sun Jul 17, 2011 8:22 am
by Black Sam
Mark dis die " Offroad Vehicle Operator Certificate" dieselfde as wat Thys aanbied daar by hom. deur African Ofroad Academy.
Re: First for Vryheid KZN
Posted: Sun Jul 17, 2011 8:46 am
by OOOOMS
Re: First for Vryheid KZN
Posted: Sun Jul 17, 2011 8:54 am
by Black Sam
Ek trots op hom, en dalk het hy 'n goeie instrukteur ook gehad??
Re: First for Vryheid KZN
Posted: Sun Jul 17, 2011 9:06 am
by OOOOMS
Black Sam wrote:Ek trots op hom, en dalk het hy 'n goeie instrukteur ook gehad??
Mooi man, ek's seker daaroor
Hoe lank is jou kursus?
Re: First for Vryheid KZN
Posted: Sun Jul 17, 2011 9:22 am
by Mud Dog
Congratulations Piet!
Re: First for Vryheid KZN
Posted: Sun Jul 17, 2011 9:40 am
by Black Sam
OOOOMS wrote:Black Sam wrote:Ek trots op hom, en dalk het hy 'n goeie instrukteur ook gehad??
Mooi man, ek's seker daaroor
Hoe lank is jou kursus?
Ons het Woensdag aand 18:00 - 21:00 teorie gedoen
Vrydag aand 18:00 - 21:00 teorie gedoen
Saterdag 8:00 - 16:00 Examen en prakties en asseseering.
Normaal weg is die kurses oor 'n naweek van Vrydag aand tot Sondag middag.
Re: First for Vryheid KZN
Posted: Sun Jul 17, 2011 10:06 am
by Bushwacker
Thanx hoor, ek moet nog betaal, maar na daai
pienk...
So wanneer stel hulle die strande vir my oop. Ek voel nou baie eco sensetief met my wit toiletpapier en al
Re: First for Vryheid KZN
Posted: Sun Jul 17, 2011 10:09 am
by Johannes van die See
Baie geluk aan almal,
Ek moet ook nog my liksens by Thys gaan doen, kom net nie daarby uit nie...
Re: First for Vryheid KZN
Posted: Sun Jul 17, 2011 10:38 am
by ThysdJ
Re: First for Vryheid KZN
Posted: Sun Jul 17, 2011 3:21 pm
by Black Sam
Dankie Thys, ek het hom daar geplaas.
Ja dis 'n lekker gevoel
en ek het 'n lekker groep gehad, sien uit na die volgende een...
Dit het smeek gekos aan die begin
maar dis nou reg.
Re: First for Vryheid KZN
Posted: Mon Jul 18, 2011 11:44 am
by ThysdJ
great stuff Gerrie!!
Re: First for Vryheid KZN
Posted: Mon Jul 18, 2011 5:22 pm
by Black Sam