Hoe koppel mens die injectors op?
- Ou Legend
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 443
- Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
- Real Name: Stefan
- Contact:
Hoe koppel mens die injectors op?
Ek het die geel en rooi draad op no 1 op die injectors gekoppel en die buin draad op die punt 2 gemerk op die plugs en piston 1+2 en 3+4 is dit reg,as ek start met JohanM se map dan mis hy erg baie en overfuel baie? sal julle hulp wardeer.Stefan
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges