Page 1 of 1

18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Wed Apr 02, 2008 11:07 am
by Niel
Any reason for a party, so who is in venue tba. Suggestions?

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Wed Apr 02, 2008 11:32 am
by Bosvark
Party by Niel huis,dan kan ons 4x4 op sy gras

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Wed Apr 02, 2008 11:32 am
by Bosvark
Klein Tafelberg roete daai naweek

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Wed Apr 02, 2008 11:35 am
by Niel
Ok Vrydag die 16de? of is daai varkie bang alweer, Johan maak n draai by my huis dan kyk jy of jy op die gras kan kom. :lol:

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Thu Apr 03, 2008 12:11 pm
by Bees
Daar is nie gras nie, net hare

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Thu Apr 03, 2008 6:03 pm
by Niel
Julle gesels te veel met ScoorterShampooboy :lol:

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Thu Apr 03, 2008 8:41 pm
by legend35
Niel jy moet nie die gras uitspin nie :)

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Fri Apr 04, 2008 8:06 am
by Niel
:lol: :lol: die persoon (myself ingesluit) sal n trok nodig he om deur die muur te ry. Die beste wat ek kan doen om te spin is met die grassnyer :lol: en dis n tjol job :lol:

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Fri Apr 04, 2008 8:08 am
by ThysdJ
Niel wrote:en dis n tjol job :lol:
Geen job is so tjol dat dit nie ge-"outsource" kan word nie. Contribute to job creation Niel, dont be so selfish... :roll: :twisted: :?

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Fri Apr 04, 2008 8:19 am
by Niel
:lol: :lol: Thys, nie selfsugtig nie net bang hulle tax my op daai grassnyer 4 wiele. Netnou sit hulle n tolpad van die hek tot by die voordeur :twisted: :twisted: :twisted: Die buffel gras word maar min gesny en die ouens is nie gretig om een keer elke 2de maand te kom werk vir n 2 of 3 ure nie. Toe besluit ek maar hulle kan gaan dinges .... doen dit eerder self :D :D

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Fri Apr 04, 2008 1:51 pm
by Bosvark
Niel wrote::lol: :lol: Thys, nie selfsugtig nie net bang hulle tax my op daai grassnyer 4 wiele. Netnou sit hulle n tolpad van die hek tot by die voordeur :twisted: :twisted: :twisted: Die buffel gras word maar min gesny en die ouens is nie gretig om een keer elke 2de maand te kom werk vir n 2 of 3 ure nie. Toe besluit ek maar hulle kan gaan dinges .... doen dit eerder self :D :D
darem snaaks want elkekeer as ek met jou praat sny jy gras niel,ek dag dit is van ander goed dat jou hande sulke eelte het,maar mou kom ek agter dit is van met n skaapsker die gras sny

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Fri Apr 04, 2008 5:59 pm
by Niel
Ek het mos van jou geleer gras sny.....is daar dan iets verkeerd?

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Mon Apr 14, 2008 8:19 pm
by Bosvark
Gebeur hier dan nou niks daai dag in die kaap nie,nie eers n roete nie.Skaam julle kapies,daar by die vlou bulle gebeur dinge.

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Mon Apr 14, 2008 8:59 pm
by Niel
Johan, ja dinge is maar stil. Hoe lyk dit met n paar SZ die Vrydag?

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Mon Apr 21, 2008 8:11 pm
by Bosvark
Kom nou julle klomp hilux kapies,kruip uit julle doppe en reel nou iets vir die 18 de may ,n lekker dag roete met pryse of so.Niel jy is nie verniet n groene nie,reel so n paar borge,so dat ons dooie kaapse manne vir n slag iets weer kan saam doen,die blou bulle is wakker daar bo,kom nou dat ons n lekker dag reel met ry,braai,drank ens.Niel dit is jou plig as groene om iets te reel,ou rooie pieter wa is jy.

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Mon Apr 21, 2008 8:15 pm
by Niel
Ok Johan, Theasers more :?: :P
Ja die manne is maar stil weet nie wat aangaan nie.

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Mon Apr 21, 2008 8:22 pm
by Bosvark
Niel wrote:Ok Johan, Theasers more :?: :P
Ja die manne is maar stil weet nie wat aangaan nie.
NEE WAT NIEL JY WEET EERS NIE HOE LYK DAAI PLEK VAN BINNE,EN MAMMA OOOOOOOOOOOOOOOOOO

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Mon Apr 21, 2008 8:26 pm
by Niel
nes jy daar se

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Mon Apr 21, 2008 8:29 pm
by Bosvark
:( :) :D :o :( :) :D :o :shock:

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Wed Apr 30, 2008 12:27 am
by Niel
Back to the topic.

So far:
1) Bosvark
2) Niel

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Thu May 01, 2008 2:44 pm
by Tonto
Tel my in

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Thu May 01, 2008 6:40 pm
by ToyX4
Miskien moet ek maar af ry Stormers/Wp wereld toe vir die een.
Die bloubulle kry nie lekker ingeval by die Birthday GTG nie :twisted:

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Fri May 02, 2008 2:42 pm
by Niel
Nice Andre

Riaan ons wag vir jou

So far we are:
Bosvark
Tonto
Niel

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Sat May 03, 2008 9:53 am
by george
Hi Niel.
Are you going for the whole weekend or just the Sunday?

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Sat May 03, 2008 10:34 am
by Niel
I am only going for the day and the Stormers game is on at 19:00 so we will not miss a thing :D

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Tue May 06, 2008 2:55 pm
by richard
Where are we going and what time?

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Wed May 07, 2008 10:15 am
by Niel
Hi Richard.
Sir Lowry's Pass 4x4 Route-NOW 17 May

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Wed May 07, 2008 11:05 am
by Bees
Niel wrote:Nice Andre

Riaan ons wag vir jou

So far we are:
Bosvark
Tonto
Niel
Seker maar ek ook. Hoe dan anders :!: :D

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Wed May 07, 2008 2:28 pm
by DOELLOOS
:evil:
:evil:
:evil:
:evil:
:evil:
:evil:
:evil:
:evil:
:evil:

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Mon May 12, 2008 10:18 am
by MORNE
Ek sal graag die get together will join ,ek is n newbee so confirm net die plek en tyd asb.

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Mon May 12, 2008 10:43 am
by Tonto
Niel,

Julle sal my moet verskoon :cry: Ek moet `n troue bywoon. Hulle kan ongelukkig nie die troue skuif nie al het ek hoe mooi gevra. :!:

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Mon May 12, 2008 10:51 am
by Niel
Hi Morne
Jy is meer as welkom om saam te gaan. Kyk hier vir verdere inligting oor die "Birthday get together"
viewtopic.php?f=57&t=2349 Sal jou insluit daar :D

Re: 18 May: Forum 1 year birthday get together

Posted: Mon May 12, 2008 10:58 am
by ThysdJ
Tonto wrote:Hulle kan ongelukkig nie die troue skuif nie al het ek hoe mooi gevra. :!:
How inconsiderate!! You know!! Some people!! :twisted: :twisted: :twisted: