Page 1 of 1

Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 10:26 am
by OOOOMS
Ek het weer op die viewtopic.php?f=117&t=8798" onclick="window.open(this.href);return false; topic afgekom maar is op soek na nog van die ou kampers (Ou Vale, Mud Dog, Popmar, Thys, Niel, Thunder02, Bushwacker, Stef, Toppie, en, en...) se idees, aangesien die vakansie nou vinnag op pad is......en bood bak gaan moet gebeur :thumbup:

Iemand het my gister vertel hulle bak potbrood met bietjie kondensmelk.....???? Nuwe een vir my....... :oops:
Hier is een wat ons in Zim gebak het, basic met bacon in....yummy :thumbup:
Hwanke 2011 266 (Medium).JPG

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 10:35 am
by george
Moet se die laaste keer wat ons gaan toer het ,het ek dit eenvoudig gehou en nie te fancie geraak nie.Bruismeel,bier,sout,suiker :thumbup:

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 10:37 am
by OOOOMS
george wrote:Moet se die laaste keer wat ons gaan toer het ,het ek dit eenvoudig gehou en nie te fancie geraak nie.Bruismeel,bier,sout,suiker :thumbup:
Feit, maar ek hou van 'ietsie anders' :thumbup:

Johannes, jy gaan moet begin nota's maak......die is jou joppie, Dec. :lol: :lol: :lol:

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 10:40 am
by george
Moet nie Piet se Braai Paai vergeet nie.Het dit getry en is bevange
http://hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=117&t=8796

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 11:03 am
by Mud Dog
Piet se Braai Paai klink nogal lekker ... noggie getraai nie maar sal darem wel. ;-)

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 12:56 pm
by Johannes van die See
Moet nie se ek het julle nog nooit iets gegee nie.

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 12:59 pm
by Johannes van die See
Hier is nog een.

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 1:00 pm
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:Moet nie se ek het julle nog nooit iets gegee nie.
Dit kyk goed Johannes. Sien daar is ook microwave broode.....ek hoop nie jy het planne nie..... :roll: :roll: :mocking:

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 1:05 pm
by Johannes van die See
OOOOMS wrote:
Johannes van die See wrote:Moet nie se ek het julle nog nooit iets gegee nie.
Dit kyk goed Johannes. Sien daar is ook microwave broode.....ek hoop nie jy het planne nie..... :roll: :roll: :mocking:
:laugh2:
Ek moes weet jy gaan iets se.
Wees nou ernstig, moet ek my Jurgen Swart Varkie saam vat of nie?

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 1:13 pm
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:
OOOOMS wrote:
Johannes van die See wrote:Moet nie se ek het julle nog nooit iets gegee nie.
Dit kyk goed Johannes. Sien daar is ook microwave broode.....ek hoop nie jy het planne nie..... :roll: :roll: :mocking:
:laugh2:
Ek moes weet jy gaan iets se.
Wees nou ernstig, moet ek my Jurgen Swart Varkie saam vat of nie?
Hmmmmmm :idea: ...nee, beslis nievir die trip nie :!:

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 1:26 pm

Okay so bak ons brood in n swart platboom pot?

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 1:42 pm
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:
Okay so bak ons brood in n swart platboom pot?
Watse ons....JY.... :roll: Net in wat jou fancy tickle :lol:

Ja, ek dink swart platboom sal seker die beste werk en ook vir ander doeleindes :thumbup:

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 2:34 pm
by Johannes van die See
My varkie werk dan so lekker?

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 2:46 pm
by OOOOMS
Reg so Johannes.....daai brood is net genoeg vir my, wat gaan jy dan eet....?

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 5:45 pm
by Bulletjie-3
Hmmm klink of julle toer baie interessante verrassings gaan oplewer.

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 6:19 pm
by Johannes van die See
Bulletjie-3 wrote:Hmmm klink of julle toer baie interessante verrassings gaan oplewer.
Ja ek gaan vir Mark bokkom brood voer, :lmao: :lmao:

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Sun Oct 30, 2011 10:18 pm
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:
Bulletjie-3 wrote:Hmmm klink of julle toer baie interessante verrassings gaan oplewer.
Ja ek gaan vir Mark bokkom brood voer, :lmao: :lmao:
Goeiste....jy is so pas gefire..... :laugh2:

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Mon Oct 31, 2011 10:28 am
by OOOOMS
Hier is nog 'n idee vir jou Johannes :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Potato and Cheese Bread
Your family won’t be able to resist the tempting aroma of this flavour-filled, home-baked bread.
Serves 6 | Preparation Time: 15 mins | Cooking Time: 45 mins
Ingredients
• 1 sachet Knorr Cheese & Bacon Potato Bake
• 300 ml grated Cheddar cheese
• 75 ml milk
• 300 g potatoes, peeled and grated
• 450 ml self-raising flour
• 1 egg
Instructions
1. Mix the flour and sachet contents together in a large bowl
2. Add the grated potatoes and cheese, stirring gently with a fork to coat
3. Beat the egg and milk together and add to the potato mixture
4. Mix well to form a soft dough
5. Turn the dough onto a lightly floured surface and knead gently
6. Shape into a ball and place on a greased baking tray
7. Brush with milk
8. Using a sharp knife, divide the dough on top into wedges
9. Bake at 180°C for 45–50 min until well risen and golden brown
brood.jpg
brood.jpg (30.87 KiB) Viewed 7057 times

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Mon Oct 31, 2011 11:03 am
by george
Bake at 180°C for 45–50 min until well risen and golden brown
vat julle nou 'n 220v oond ook saam :roll:

Re: Potbrood Brood bak

Posted: Mon Oct 31, 2011 11:07 am
by OOOOMS
george wrote:
Bake at 180°C for 45–50 min until well risen and golden brown
vat julle nou 'n 220v oond ook saam :roll:
Julle......? Jy bedoel seker Johannes..... :lol: :lol: :lol: