Page 1 of 1

OFM Bakkie Dag - 25 Feb 2012 - NAMPO Skougronde

Posted: Wed Dec 07, 2011 3:51 pm
by OOOOMS
Hierdie lyk interessant, ek weet die Sasol manne 'Bostoe' Andrevt en sy gang gaan beslis daar wees :thumbup:

Eric, jy het 'n probleem....which one to take.......let me guess :lol:

http://www.ofm.co.za/bakkie_dag.asp" onclick="window.open(this.href);return false;
As sentraal Suid-Afrika ‘n nasionale motor gehad het, sou dit verseker die bakkie wees – en hier het die bakkie tot sy eie fees – die Engen OFM Bakkiedag Musiekfees op 25 Februarie 2012.

Kom kuier saam met OFM, Steve Hofmeyr, Jay van Eden, Karlien van Jaarsveld en Thys die Bosveldklong.

Kaartjies sal by die hekke beskikbaar wees. Bring jou bakkie en kom wees deel van die Engen OFM Bakkiedag Musiekfees op 25 Februarie 2012 – aangebied in samewerking met Graan SA.


Lyk of dit sports kan wees vir die bakkie freaks :thumbup:

Re: OFM Bakkie Dag - 25 Feb 2012 - NAMPO Skougronde

Posted: Wed Dec 07, 2011 6:29 pm
by Family_Dog
Nee wat Mark... ek vat die kompanie se Ford Bantam! ;)


-F_D

Re: OFM Bakkie Dag - 25 Feb 2012 - NAMPO Skougronde

Posted: Thu Dec 08, 2011 6:36 am
by Bugzy
Waar is di NAMPO Skougronde?

Re: OFM Bakkie Dag - 25 Feb 2012 - NAMPO Skougronde

Posted: Thu Dec 08, 2011 6:46 am
by Family_Dog
Halp-pad tussen Orkney & Bothaville, in die Republiek van die Vrystaat.


-F_D

Re: OFM Bakkie Dag - 25 Feb 2012 - NAMPO Skougronde

Posted: Thu Dec 08, 2011 7:19 am
by Traveler
Family_Dog wrote:Halp-pad tussen Orkney & Bothaville, in die Republiek van die Vrystaat.


-F_D
As jy van Orkney af Bothaville toe ry so 30m van die teerpad af aan jou regterkant.

Re: OFM Bakkie Dag - 25 Feb 2012 - NAMPO Skougronde

Posted: Thu Dec 08, 2011 7:32 am
by Family_Dog
Heinrich - Army left!? :lol:

As jy regs kyk, ry jy verby! ;)

As jy links kyk, daar's hy! :cooldude:


-F_D

Re: OFM Bakkie Dag - 25 Feb 2012 - NAMPO Skougronde

Posted: Thu Dec 08, 2011 7:40 am
by Traveler
My mistake.

30m van die R30 af aan die oostekant.

Re: OFM Bakkie Dag - 25 Feb 2012 - NAMPO Skougronde

Posted: Thu Dec 08, 2011 8:08 am
by GeorgeJvR
Nee, 'n hond eet uit 'n bakkie uit....
Ek ry 'n HILUX!