Page 1 of 1

Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Fri Apr 18, 2008 12:14 pm
by Ostilion
I bought a Lexus 1uz-fe motor with original ECU, harness and gearbox. All I need to do is to purchase a MAF sensor.

My other option is to make use of the aftermarket ECU’s here in SA, I will then not need to buy the MAF.

Using the original ECU, apparently it has a lot of restrictions etc etc. Using Aftermarket you have a lot of other stuff to consider.

Should I perhaps try the original and if it is not working well, try the Aftermarket route then.

What do you guys think?

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Fri Apr 18, 2008 12:20 pm
by CasKru
Hi Hendrik. Ek kan nou nie jou vraag beantwoord nie maar welkom by die forum. Hoop jy kry jou antwoord sommer gou gou

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Fri Apr 18, 2008 5:03 pm
by BenHur
Hendrik

Eerstens baie welkom hier

Tweededns, ons is mos nou al lankal chommies, hoeveel keer moet ek jou nou nog sê:

DICKTATOR-DICKTATOR-DICKTATOR

Vergeet nou van die OE computor met MAF roete, ek het daai ding geïnvestigate even ook 'n Toy ECU gekoop maar dis net nie die moeite werd nie.

Met Dicktator gooi jy al die mechanical idle ups en sulke crap weg asook die onbetroubare MAF en gebruik 'n MAP sensor en een elektroniese Idle Control Valve en al jou kopseer is weg. Worry eerder oor Manual of Automatic. Dis eerder 'n issue wat water dra en dan natuurlik die SAS conversion. :wink:

Hier is ouens op die forum wat al baie Lexus conversions gedoen het. Rian (memberlist.php?mode=viewprofile&u=480) wat net hier om die draai van my bly doen Lexus conversion, Hoppy (Allan Venter in die kaap(memberlist.php?mode=viewprofile&u=491)) sal jou goeie raad kan gee oor bell housings, toy g/boxe etc.

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Fri Apr 18, 2008 6:09 pm
by Niel
Hendrik, welkom op die forum en geniet dit hier. :D

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Fri Apr 18, 2008 6:43 pm
by Ostilion
Dankie vir die verwelkoming, Ja het so bietjie vandag met Riaan gepraat en so paar ouens gebel, Die dicktator klink na die opsie. Nou 'n ander ding, het toe ook maar besluit om die auto box te gebruik.

Nou my volgende vraag, wat sal julle voorstel gebruik ek vir die gearbox management?

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Fri Apr 18, 2008 6:52 pm
by BenHur
Praat bietjie met Chris by Dicktator, apparently het hulle nou ook 'n gearbox contoller beskikbaar. Hulle contact details is op die website

http://www.dicktator.co.za/ kyk by support.

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Fri Apr 18, 2008 6:53 pm
by BenHur
Gaan jy nou sommer SAS ook en klaar kry :?: :wink:

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Mon Apr 21, 2008 7:14 am
by Ostilion
Ek sal hulle bietjie kontak, dankie, ek oorweeg dit, maar moet eers bietjie huis werk doen.

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Mon Apr 21, 2008 8:45 pm
by MADALLA
Ek was nog heeltyd onder die indruk dat Spitronics die enigste gearbox management beskikbaar is wat saam met die 1UZ-FE motor gebruik word (wat darem al vir 'n tyd getoets is????) - watter ander g/box management gebruik die ouens?

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Mon Apr 21, 2008 9:38 pm
by BenHur
No Gotech also makes one. I would much rather use that then the Spittronic one but I believe the new one from Dicktator might be even better.

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Tue Apr 22, 2008 6:13 am
by MADALLA
Dankie vir die info Ben - waardeer!

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Wed Apr 30, 2008 12:45 pm
by Ostilion
Prices on the Dicktator management systems: ECU = R2950-00, Gearbox controller = R2500-00 and a ingnitor module = R650-00.

Now another question, what gear shifter should one use?

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Fri Jun 12, 2009 6:10 pm
by Toybox
Regardless of which brand you choose i would definately recommend you go with an aftermarket EMU. The stock ones seem to have a lot of trouble with all the sensors co-operating.

My personal experience is using Spitronics EMU for both the engine and the gearbox. Without getting into a debate I can definately recommend the Spitronics. Its simple, very easy to install and has never given me a days trouble.

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Tue Jun 23, 2009 11:52 pm
by pietpetoors
Hendrik, are you going to install the Lexus motor in the Sani?

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Sat Jun 27, 2009 12:30 am
by BenHur
Jong ja ek het so lanklaas iets van Hendrik gehoor maar dit was sy plan gewees

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Wed Oct 28, 2009 4:39 pm
by Master Jack
What' really better about the aftermarket systems than the original ECU
I’m willing to change my ECU for an aftermarket system if someone can convince me
According to me, the Japanese will also follow that road, but they didn’t, Why not?

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Fri Oct 30, 2009 8:00 am
by conversion man
Hendrik vergeet al daai geraai raai oor watter shift en watter gearbox control soos Benhur se ek MANUAL MANUAL MANUAL .die auto box se ratios is nie geskik vir bakkies nie . Die bene is te lank en vreet al die V8 se krag op . Ook is hulle alewig stukkend .die auto box op n Lexus maak eintlik n FOOL van die V8 conversion want n reg MANUAL DIESEL sleep better as hy .stuur my n mail of kom maak n draai dat jy kan kom voel hoe moet n LEXUS [manual ] sonder al die probleme van n auto trek .Ek kan jou ook help om die engine op die box [jou eie ] te laat pas .

Re: Lexus Original ECU or Aftermarket

Posted: Tue Nov 03, 2009 2:48 am
by PERS KERS
Ja Fana ek stem saam, die auto box op n' Lexcus conversion in n' Hi lux of n' 4x4 met ratio van 4.875 is n' probleem, wat die ouens nie in ag neem is die ratio van n ' Lexcus standaard voertuig nie, dit verskil as jy 4.875 met 33" bande het DAN werk die auto NIE, ek dink almal dink die Lexcus V8 het dieselfde krag op 2000 rpm as n' Chev of Ford V8, hoe laer die rpm hoe beter, maat nou ja , Autobox met n' ratio verandering ja, met n' std ecu, dis my ondervinding. groete