Page 1 of 1

Hallo daar!

Posted: Thu Jan 12, 2012 2:45 pm
by Jxjdm
My eerste keer hier op die Forum, en ook my eerste Hilux! :yahoo:
'05 2.7i Legend 35 Raider R/B S/C
Ek weet nog nie te veel van die Hilux's af nie, maar binnekort het ek hom ook onder die knie.
Ek is n Honda spesialist van aard, en toe die tyd kom vir n trokkie, was die Raider my eerste keuse!
...... in n neutedop!.... lol :dance1:

Re: Hallo daar!

Posted: Thu Jan 12, 2012 2:50 pm
by Donkey
Jake welcome - you gonna have an awesome time here :clap:
Lotsa advise too and the guys are much friendlier :silent:

Re: Hallo daar!

Posted: Thu Jan 12, 2012 2:53 pm
by ThysdJ
Hello Jake, en welkom... geniet daai trokkie en ons sal dit ook geniet as jy so 'n paar kiekies van hom opsit.. :twisted: :twisted:

Re: Hallo daar!

Posted: Thu Jan 12, 2012 3:05 pm
by Pora
welkom boet

Re: Hallo daar!

Posted: Thu Jan 12, 2012 3:11 pm
by CasKru
Welkom Jake... jy gaan dit hier geniet. Baie geluk met jou besluit om 'n Hilux te koop en hom hier aan te sluit :thumbup:

Re: Hallo daar!

Posted: Thu Jan 12, 2012 3:42 pm
by jacques kotze
Groot welkom, geniet jou bakkie en die forum :thumbup: :thumbup:

Re: Hallo daar!

Posted: Thu Jan 12, 2012 4:19 pm
by SWARTLUX
Welkom geluk met die bakkie!Ek is self nog nuut en het ook my bakkie so week terug gekoop

Re: Hallo daar!

Posted: Thu Jan 12, 2012 4:37 pm
by WayneSchalk
Welkom

WAAR IS DIE PICS VAN DIE LUX :?: :?: :?: :?: :cooldude:

Re: Hallo daar!

Posted: Thu Jan 12, 2012 5:06 pm
by Jxjdm
WayneSchalk wrote:Welkom

WAAR IS DIE PICS VAN DIE LUX :?: :?: :?: :?: :cooldude:
viewtopic.php?f=138&t=23066" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Hallo daar!

Posted: Thu Jan 12, 2012 5:26 pm
by JJBotes
Welkom

Re: Hallo daar!

Posted: Thu Jan 12, 2012 7:53 pm
by Mud Dog
Welcome aboard, Jake!! :thumbup: :thumbup:

Re: Hallo daar!

Posted: Fri Jan 13, 2012 8:54 am
by 2.8 d/cab SFA
welcome

Re: Hallo daar!

Posted: Sat Jan 14, 2012 5:16 pm
by FIRSTGEER
Welcome to the forum Jaco

Re: Hallo daar!

Posted: Sat Jan 14, 2012 6:25 pm
by Thunder02
Welcome Jake,enjoy the forum,and some pics please :wave:

Re: Hallo daar!

Posted: Sat Jan 14, 2012 9:09 pm
by legend35
Welkom op die forun.Kom ry saam met ons dat ons kan ontmoet :thumbup:

Re: Hallo daar!

Posted: Sun Jan 15, 2012 8:19 pm
by Muishond
BAIE WELKOM JX

Re: Hallo daar!

Posted: Mon Jan 16, 2012 7:33 am
by Black Sam
Welkom Jakes, ek hoop jy gaan dit geniet hier by ons.. :thumbup: