sawe this on the 4x4 comm site
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... ost1024858" onclick="window.open(this.href);return false;
pitty it had to be killed but this is the biggest one I have see(picture) to date.
Big Gaboon Viper/Adder
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Big Gaboon Viper/Adder
....Niel sou jy rond gestaan het om hom dood te maak?
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Big Gaboon Viper/Adder
Chris, nee pappie ek sou nie die ou doodgemaak het nie maar ek sou hom sy distance gegee het :shifty:
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Big Gaboon Viper/Adder
wow thats big !
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Big Gaboon Viper/Adder
Niel by Gharagab (een van die kampe in die Kgalagadi) wys die opsigter een oggend vir ons trots die spore van n pofadder en n Kaapse Kobra.
En so wys hy die Pofadder se spoor wat na n groot bos toe gaan, ons stap om die bos en die spoor kom nie weer uit nie ..... "Hy is seker nog in die bos", reken die opsigter.
Die bos is so 10m van ons huis af !!!!
Ek het liewer niks vir my vrou vertel van dit nie ..... MAAR ek het wel die opsigter gevra om my te roep as hy weer die slange sien, ek het mos n 400mm lens om op n "veilige afstand" die slang af te neem ....
En so wys hy die Pofadder se spoor wat na n groot bos toe gaan, ons stap om die bos en die spoor kom nie weer uit nie ..... "Hy is seker nog in die bos", reken die opsigter.
Die bos is so 10m van ons huis af !!!!
Ek het liewer niks vir my vrou vertel van dit nie ..... MAAR ek het wel die opsigter gevra om my te roep as hy weer die slange sien, ek het mos n 400mm lens om op n "veilige afstand" die slang af te neem ....
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Big Gaboon Viper/Adder
wyse besluit - ek sou dieselfde doenChrisF wrote:Ek het liewer niks vir my vrou vertel van dit nie .....
Daai zoom's gee n man die veilige afstand:thumbup:
Het die kobra toe die puffy gevat ?
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Big Gaboon Viper/Adder
nee wat, was nog twee dae daar maar niks weer van hulle gesien nie - maar dan moet ek darem by sê, die volgende nag was daar n BEHOORLIKE Kalahari donderstorm gewees, selfs gehaal ook, weerlig het n pare stukke veld aan die brand gesteek ook.
ek het die trip report hier gepost -
viewtopic.php?f=4&t=23225" onclick="window.open(this.href);return false;
ek het die trip report hier gepost -
viewtopic.php?f=4&t=23225" onclick="window.open(this.href);return false;
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Big Gaboon Viper/Adder
Beautiful specimen! Gaboon vipers are not that common any more .... so many killed in ignorance. Extremely venomous but don't pose a threat if left alone. Don't know the circumstances since I didn't read the thread, but I certainly would have tried to avoid it and let it live.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!