Who plays golf
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Who plays golf
Who on this forum (WC) plays golf and off what handicap
- Bees
- Low Range 4WD
- Posts: 245
- Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
- Real Name: Ian
Re: Who plays golf
Tiger, Trevor, Ernie en so aan :DNiel wrote:Who plays golf
Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Who plays golf
Ian, met so n forum naam neem ek aan jy kyk liewers
Johan, daai was n voorspelbare antwoord :roll:
Johan, daai was n voorspelbare antwoord :roll:
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Who plays golf
Ekke doen - het van `n 11 gespeel maar weens werksdruk, drank, Stormers, Robert Mugabe, Osoonlaag, Global warning en my kaktus swing is ek nou `n eerlike 19
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Who plays golf
Jy lieg nou soos n single handicapper Ons moet plan maak om te gaan speel maar ons vat Johan(Bosvark) saam as caddy want hy speel put-put
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Who plays golf
Niel. Laas toe ek nog gespeel, officialy gespeel het, het ek van 'n 16 af gespeel. Ek kan dalk net bylas dat ek vandat ek getrou het nie meer officially speel nie en intussen net 3 keer gespeel het.
Maar gelukkig bly ek nie in die WC om dit vir julle te bewys nie
Maar gelukkig bly ek nie in die WC om dit vir julle te bewys nie
To God be the glory
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Who plays golf
Ken die gevoel speel so 2 keer n jaar en die laaste 4 jaar glad nie maar wil weer die stokke opneem. :DCasKru wrote:Ek kan dalk net bylas dat ek vandat ek getrou het nie meer officially speel nie en intussen net 3 keer gespeel het
Jy kan altyd kom vakansie houCasKru wrote:Maar gelukkig bly ek nie in die WC om dit vir julle te bewys nie
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Who plays golf
Feite... :)
Die hartseer storie is ek het laas jaar so Oktober/ November vir my 'n splinternuwe stel Mizuno MX-19's vir 'n bargain gekoop en nog net een keer met hulle gespeel
Die hartseer storie is ek het laas jaar so Oktober/ November vir my 'n splinternuwe stel Mizuno MX-19's vir 'n bargain gekoop en nog net een keer met hulle gespeel
To God be the glory
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Who plays golf
Ek het die naweek `n nuwe drywer gekoop - nou bliksement ek die bal eers vêr. Omtrent 20m verder en meer akkuraat. Miskien moet ons een vrydag hier onder by Bell's/Vodacom village vir `n putt-putt bymekaar kom
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Who plays golf
Goeie idee, laat net weet wanneer. Ek probeer my bes om elke Vrydag in Bellville te wees. :DDoctor V wrote:Miskien moet ons een vrydag hier onder by Bell's/Vodacom village vir `n putt-putt bymekaar kom
So jy wil he Johan (Bosvark) moet saam kom en put put oefen....hy sal eerder op die 19de vashaak Hy werk in die eerste gebou net anderkant die Engen garage.Doctor V wrote:vir `n putt-putt bymekaar kom
So gepraat van die 19de, ek wonder of hulle n Tafelkie of twee daar het? Was jy al daar?
Maak n plan.
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Who plays golf
Hulle 19de gaatjie geriewe is puik en die kelners ook - ons hoef nie eers te putt-putt nie
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Who plays golf
:D :D :D nou is Varkie ook wakker laat weet wanneer ......
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Who plays golf
Volgende Vrydag miskien? Kom ons loer net die weer uit, want indien dit lekker warm is dan kan mens buite sit.
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's