Page 1 of 2

hey manne, kyk hier

Posted: Wed Mar 07, 2012 10:24 pm
by ChrisF
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... p?t=108685" onclick="window.open(this.href);return false;

hier is mos nou n paar manne wat lekker krap ... :boredom: :blushing:


enige fotos van die naweek se WEN span sal help ..... :)

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Wed Mar 07, 2012 10:52 pm
by Polarbear2008
Chris moet jou nie steur aan daai klomp "web wheelers" nie. VERAL nie "ENGEL" nie. Hy is die grootse Filistein, wat daarvan hou om mense op te wen en dan weg te loop.

Hy het dit al telkemale vantevore gedoen.

Hulle is net jaloers op die Hilluxklub omdat HIER mense is wat WEET waarvan hulle praat en 'n ordentlike klub run! Nie die "kom ons kyk hoeveel lede ons kan kry" klub soos hulle s'n nie!

My 2c worth!

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Wed Mar 07, 2012 10:56 pm
by ChrisF
Theunis nou is jy heeltemaal te ernstig. :)

Herman stir net so bietjie.



as ons nie so bietjie "krap" kan vat nie, moet ons seker nooit weer iets sê van n Landy nie .... :)



solank dit net by "krap" bly en nie persoonlik raak nie.

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Wed Mar 07, 2012 10:59 pm
by Polarbear2008
Chris jy is seker reg - hy vang mens so met sy ge"stir".

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Wed Mar 07, 2012 11:23 pm
by Quintin
Manne dit is tog maar hoe dit sal wees maar onthou hulle se as jy nie droom nie kan jy nie lewe nie so laat die manne maar droom en mekaar opsweep dit is altyd goet vir kompetiesie.

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Wed Mar 07, 2012 11:27 pm
by ToyX4
Theunis, Herman is bang vir SFA hiluxe. Hy steek dit net weg agter die "stir"

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Wed Mar 07, 2012 11:41 pm
by Niel
Dit gaan nie lank wees voor Herman hier kom gesig wys nie :lol: . Hy het weer niks te doen by die huis nie :lol:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Thu Mar 08, 2012 6:07 am
by ChrisF
Niel wrote:Dit gaan nie lank wees voor Herman hier kom gesig wys nie :lol: . Hy het weer niks te doen by die huis nie :lol:
Niel hy het genoeg om by die huis te doen .. hy kom loer hier want hy is "closet" Hliux fan .... :tease: :lmao:


toemaar Herman, dis die nuwe SA, jy mag maar uit die kas klim .... :tongue:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Thu Mar 08, 2012 7:32 am
by jacques kotze
Ons maak ook maar sulke opmerkings en aanmerkings oor ander voertuie, maar die ouens het n k*k houding wat dit aanbetref. Ek gee nie om as die ouens wil beter voel as ander nie, maar doen dit met n goeie houding :naah:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Thu Mar 08, 2012 7:52 am
by Hangover
wat n klomp idiots.... sou ander woorde gebruik maar swambo staan naby

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Thu Mar 08, 2012 8:19 am
by Mr_B
Guys take it with a pinch of salt... they just trying to rile us up! I've post some factual info there, just to keep the record straight!

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Thu Mar 08, 2012 8:54 am
by jacques kotze
Well done Mr.B!!

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Thu Mar 08, 2012 12:29 pm
by Niel
B ek het gesien ja :lol:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Thu Mar 08, 2012 12:36 pm
by ChrisF
well to be honest .... the 4x4Community stirrers ARE WINNING this round .....


come on guys, the ONLY way they will win is IF we "cave in" to their stirring.



magtag manne, ons KAN mos beter stir as hulle ..... :)



onthou tog net dat meeste van daai manne KEN mekaar baie goed, so party keer stir hulle BAIE, sonder enige smileys of enige iets om die game weg te gee .....

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Thu Mar 08, 2012 1:43 pm
by SKRIK NIKS
Dis naaks om te sien hoeveel draad siters daar is :twisted:
van die manne wat hiluxe gery het , en op die hilux forum was,nou praat hulle ander stories :thumbdown:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Thu Mar 08, 2012 2:15 pm
by Houkswyn
Stir is omtrent al wat die mense op 4x4community kan doen, en baie keer raak hulle persoonlik en se dan na die tyd dis net `n grappie... :thumbdown:

Persoonlik dink ek Hilux forum is tops! :thumbup:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Thu Mar 08, 2012 3:11 pm
by GI Jane
You know I understand the guys on that other forum being uptight about the Hilux's. Because watching them on those obstacles on Saturday was like watching 'poetry in motion' and if you don't own one of them you have to be envious...

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Thu Mar 08, 2012 7:14 pm
by louis fourie
Houkswyn wrote:Stir is omtrent al wat die mense op 4x4community kan doen, en baie keer raak hulle persoonlik en se dan na die tyd dis net `n grappie... :thumbdown:

Persoonlik dink ek Hilux forum is tops! :thumbup:
Yip ek stem. So 1 of 2 keer daar probeer raad vra, maar net negatiewe kommentaar gekry.

Hilux4X4 is tops

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Thu Mar 08, 2012 9:37 pm
by Quintin
Yep van al die forums waar ek op is is Hilux tops en onshet nie sukle groot koppe dat ons nie eers mekaar groet nie wat vir daai klomp baie belangrik is is om tog net beter te moet wees as al die ander moet tog ook net nie jou geheime weg gee nie dan kuier ons al lankal oor daai selfde geheim by n lekker vuurtjie laat hulle maar droom manne baie duur karre maak tog nie van hulle beter ofroaders nie die regte attetude (Hilux manne) maak jou n uitstekende ofroader.

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Thu Mar 08, 2012 10:51 pm
by Thabogrobler
Onthou: Elke speelgroepie het sy mamparra!

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Fri Mar 09, 2012 10:20 am
by jacques kotze
Thabogrobler wrote:Onthou: Elke speelgroepie het sy mamparra!
Nes jy se daar!!

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Fri Mar 09, 2012 12:40 pm
by Wendell
Herman Engelbrecht stir altyd maar ek weet hy het baie respek vir n Hilux. Woon een van sy kursusse by en jy leer hom ken. So is hy altyd. Baie aangename mense en altyd tyd om raad vir enige iemand te gee. My vrou was ook by op my intermediate 4x4 kursus deur Herman en sy kan en het al menigte manne se oe vol stof geskop deur net te luister. Ons moet maar net die res bietjie wys waar het David die wortels begrawe. Alles loop reg, altyd reg, Toyota.

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Fri Mar 09, 2012 1:05 pm
by Hoppy
Ek het hulle na die volgende challenge kompetisie genooi, nou maak hulle of hulle dit nie raaksien nie.

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Fri Mar 09, 2012 1:40 pm
by FUDGES
Julle ouens is nie erinstig nie??? :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Fri Mar 09, 2012 2:57 pm
by GI Jane
Wendell wrote:Herman Engelbrecht stir altyd maar ek weet hy het baie respek vir n Hilux. Woon een van sy kursusse by en jy leer hom ken. So is hy altyd. Baie aangename mense en altyd tyd om raad vir enige iemand te gee. My vrou was ook by op my intermediate 4x4 kursus deur Herman en sy kan en het al menigte manne se oe vol stof geskop deur net te luister. Ons moet maar net die res bietjie wys waar het David die wortels begrawe. Alles loop reg, altyd reg, Toyota.
Ek sal nie baie maklik een van sy kursusse bywoon as hy my Hilux so sleg se..... Skuus ek sien nou, dis nie net die bakkie wat hy sleg se, dis ook die mense van die forum wat nie van hulle computers kan weg beweeg nie, volgens hom..... :punch: :punch: :punch:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Fri Mar 09, 2012 3:08 pm
by arnize2
Miskien is dit omdat ek nou 60 word en my tyd min raak dat sulke snert my verveel. :eh:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Fri Mar 09, 2012 5:43 pm
by Quintin
Ja dis so terwyl ons kwaad raak lag hulle vir ons maar hou aan om hulle te chalance die waarheid sal wel uitkom as hulle nie wil byt nie nooi ander onervare cruzer manne neem baie fotos en siedaar julle het al die amo wat julle nodig het

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Fri Mar 09, 2012 5:48 pm
by Stef
arnize2 wrote:Miskien is dit omdat ek nou 60 word en my tyd min raak dat sulke snert my verveel. :eh:
Arno, jy weet net hoe om dit in perspektief te plaas :mocking: :thumbup:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Fri Mar 09, 2012 5:55 pm
by Taljaag
Dis jaloesie wat so maak

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Fri Mar 09, 2012 6:11 pm
by jacques kotze
Taljaag wrote:Dis jaloesie wat so maak
x2

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Fri Mar 09, 2012 7:00 pm
by Engel
ai jai jai !!! nou waar het ek n hilux sleg gepraat???

Al wat ek gese het, as somige van julle kan lees, is maar net die rumour wat ek by n anner oom gehoor het dat julle wil begin 4x4! dis al! Ek het niks gese van hilux'e wat alewig vas sit [ons weet dit] of iets lelik nie? So chill asb tog!! :beach:

Ons kan dit natuurlik uitsort [as ek julle van die webwheeling kan genees] by n lekker ou moddergaatjie waarvan ek weet!! :tease:

lekker weekend!!!

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Fri Mar 09, 2012 7:12 pm
by ToyX4
Hey, oom Herman, al hoekom ek n webwheeler is, is oorlaat ek nie meer n 4x4 het nie. Maar sodra ek my 4x4 het, dan gaan ek jou en jou Datsun, of watookal jy ry, ry laat julle kots!
Gelukkig val ek nie vir jou slim praatjies nie.

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Fri Mar 09, 2012 9:55 pm
by ChrisF
Herman is jy no al SO verveeld dat jy HIER kom krap ? :)


PASOP, as jy lank genoeg hier rond hang raak jy ook n "web-wheeler" ..... :)




weet nie of ek moet lag of huil oor van die manne tog so ernstig raak nie ....

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Fri Mar 09, 2012 10:15 pm
by Gemsbok
Eers as enige ander fabrikaat vir 32 jaar uit 34 jaar (soos die Hilux!) die topverkoper in hierdie land kan wees, kan hulle saamgesels...................! :fedup:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Sat Mar 10, 2012 11:33 am
by Baasvark
Ag nee manne!

Sien julle dat 'n rottweiler hom steur aan die grask$ker poedel wat heeltyd vir hom blaf?

Hoekom voel ons ons moet onsself bewys?

Daar is 'n ou engelse gesegte : Young people think old people are fools while old people KNOW that young people are fools! :boss:

Dieselfde geld hier. Die manne kan ons probeer uithaal maar op die einde van die dag hoef ons niks te bewys nie. Ons weet mos niks beat 'n hilux nie. Punt.

Die gomsnuifers, boomrokers, dam duikers ens wat nie van beter weet en met ons verskil mag maar seker hulle (verkeerde) opinie he?

Wat my anbetref, ek en my Lux sal ons nie daaraan steur nie! :beach: :beach: :beach:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Sat Mar 10, 2012 12:11 pm
by ToyX4
Julle laat my nogals lag

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Sat Mar 10, 2012 12:42 pm
by legend35
Julle is te ernstig.Herman trek julle siel uit :lol: Ry saam met hom,julle sal dit baaie geniet. :thumbup:

Herman ,dis n challenge :thumbup: Gaan jy dit reel?Daar is n paar manne wat sal saam ry :twisted:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Sat Mar 10, 2012 1:47 pm
by Traveler
Taljaag wrote:Dis jaloesie wat so maak
Infantiele jaloesie. :taunt: :taunt: :taunt: :taunt: :taunt:

Hoe meer in die bek, hoe minder in die broek........... :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Sat Mar 10, 2012 9:21 pm
by Niel
Ek het mos gese Herman gaan kom gesig wys hier LOL

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Sat Mar 10, 2012 10:33 pm
by Borntofish
Met oor die 8000 posts op die community forum sal ek nie ander mense web wheelers noem nie....

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Sun Mar 11, 2012 11:30 am
by FUDGES
Julle ouens moenie die lewe so ernstig op vat nie!

Julle maak my skaam om n Hilux te ry :-) ;-) !!

Herman weet presies watse knoppies om by wie te druk en elke keer werk dit!!! :-D

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Sun Mar 11, 2012 12:01 pm
by ChrisF
FUDGES wrote:Julle ouens moenie die lewe so ernstig op vat nie!

Julle maak my skaam om n Hilux te ry :-) ;-) !!

Herman weet presies watse knoppies om by wie te druk en elke keer werk dit!!! :-D
AJ hy vang die manne "hook line and sinker" ... (nie seker of n smiley of n skaam icon hier hoort nie)

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Sun Mar 11, 2012 12:14 pm
by ChrisF
Manne gaan loer HIER :

http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... ost1075263" onclick="window.open(this.href);return false;


Herman verleng n hand van versoening aan die nuwe inisiatief van die Hilux club om te begin 4x4 ry ..... hy sal spesiaal mooi kyk na Hilux manne by die kurses ....















:laugh2: :tease: :mocking: :lmao:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Sun Mar 11, 2012 4:17 pm
by Quintin
Kom ons toetd die teorie

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Sun Mar 11, 2012 9:11 pm
by Thabogrobler
Hey Dikkes,

Jy ry nie meer jou Nissan nie??? Verander bietjie jou voetuie in jou avatar, synde dat jy so baie tyd op die web spandeer! :tongue:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Mon Mar 12, 2012 8:23 am
by Kaspaas
"Eat my shorts"

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Mon Mar 12, 2012 9:32 am
by george
Moet se.Ek is bly ons trainers in die Kaap het nie sulke groot egos nie. :silent:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Mon Mar 12, 2012 10:45 am
by FUDGES
Ken enige een van julle ouens vir Herman persoonlik???

Hy is actualy n baie nice ou!!!

Ek ry ook n Hilux en ek dink julle almal is heeltemal te fyn gevoelig en ek begin nou verstaan hoekom die Hilux bestuurders so slegte name daar buite in die 4x4 wereld het.

Ek nooi julle uit kom ry bietjie saam met die ander mense ook dan sal julle dalk sien hoe lekker 4x4 eintlik is en wat ons en ander se voertuie ook kan doen.

Regtig manne die raak nou belaglik!!!
En ons as Hilux bestuurders is eintlik die paw paw's daar buite as dit ons houdings is.

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Mon Mar 12, 2012 10:58 am
by Kaspaas
"Maak die Bulle almal Bokke"

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Mon Mar 12, 2012 11:17 am
by FUDGES
Heman het hierdie hele ding net begin as een groot vet grap.

Soos ek hom ken het hy geweet dis die reaksie wat hy gaan kry. As hy dit vir enige ander "brand" gese het het almal nou saam gery en een vetpret dag gehad. Dis net die Hilux ouens wat die ding so ernstig opvat.

Ek ry bitter min/nooit saam die hilux ouens nie vir baie rede's wat ek nie nou wil op in gaan nie.

In ons groep wat baie gereeld 4x4 ry is ek die ENIGSTE Hilux en so ek hoor gereeld wat die mense dink van ons as Hilux bestuurders. En dit is nie altyd baie nice nie ek het altyd gewonder waar kom die mense aan dit want ek sien myself as n nice nederige mens. Maar ek begin nou meer verstaan hoekom daar altyd so sleg gepraat word.

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Mon Mar 12, 2012 11:32 am
by Houkswyn
FUDGES wrote:Heman het hierdie hele ding net begin as een groot vet grap.

Soos ek hom ken het hy geweet dis die reaksie wat hy gaan kry. As hy dit vir enige ander "brand" gese het het almal nou saam gery en een vetpret dag gehad. Dis net die Hilux ouens wat die ding so ernstig opvat.

Ek ry bitter min/nooit saam die hilux ouens nie vir baie rede's wat ek nie nou wil op in gaan nie.

In ons groep wat baie gereeld 4x4 ry is ek die ENIGSTE Hilux en so ek hoor gereeld wat die mense dink van ons as Hilux bestuurders. En dit is nie altyd baie nice nie ek het altyd gewonder waar kom die mense aan dit want ek sien myself as n nice nederige mens. Maar ek begin nou meer verstaan hoekom daar altyd so sleg gepraat word.

Wel dit is `n Hilux forum die, so die manne gaan seker maar saamstaan? Snaaks genoeg, ek ken baie mense wat kies om Hilux te ry, en hulle is baie nice/nederig.

Almal het maar hulle eie opinies... Ek dink almal kan `n grappie vat en bietjie brand bashing vat en uitdeel, maar sekere ouens vat dit maar net te ver.

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Mon Mar 12, 2012 11:40 am
by Kaspaas
"Vir volk en vaderland"

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Mon Mar 12, 2012 11:42 am
by Kaspaas
"so maak mens"

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Mon Mar 12, 2012 11:59 am
by FUDGES
Kaspaas wrote:AJ, ek gaan gou weer probeer verduidelik:

As jy mooi kyk, sal jy sien ek het niks te sê gehad oor Herman se uitlatings nie. GEEN
(Ekt bymyself gedink, shame arme ou)

Maar toe daar nou omgedraai word, word gesê (Jy ingesluit) AL DIE ANDER HILUX ouens is fygevoelig, dis hoekom daar so sleg gepraat word ens ens ens. EK ingesluit! DIS wat my pi$$ bitter maak. Almal word nou sleg gesê, want almal sê mos al lankal so??? (absolute bog)

Ek was nie deel nie, maar nou is ek deel wat al die ander hilux4x4 manne is mos so fyngevoelig.

Hier in die Kalahari,Boesmanland is net Hilux en Cruisers elkgeval, so ekt nie moeilikheid saam wie ek waar ry nie. :lol:

Al wat ek pobeer sê is daar word n sekere stereotipe(spelling) gekoppel aan n Hilux bestuurder wat ek niks van hou nie (dis nie wie ek is nie) en ek begin nou agterkom waar daai denkwyse vandaan kom.

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Mon Mar 12, 2012 1:33 pm
by ThysdJ
ooeee manne en maninne... julle moenie julle so opwerk nie... storm in 'n teekoppie. hier is ongelukkig baie van die "manne" hier wat net op die web sit en wheel.. en ek sluit myself ook nie daarvan uit nie.. maar dis nie nodig om ekstra plooie en grys hare te ontwikkel oor 'n anner man op 'n anner forum 'n uitlokkende uitlating gemaak het nie.. :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

Put your money where your mouth is, en gaan wys hom wie's baas.. om te raas en skree verander niks.. dit jaag net julle post-count op.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Mon Mar 12, 2012 1:43 pm
by OOOOMS
Ek sit hier en kan nie glo julle val vir Herman se stories nie...... :lol: :lol:

Ons ken vir Engeltjie, en hy stirr manne op, vir die grap :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Mon Mar 12, 2012 1:47 pm
by ToyX4
Ja nee, hier het die grootste webwheelers ook nou kom aansluit - amper 17 000 posts vir Mark en Thys oor die 13 000. Hoekom het julle 2 ouens 4x4's? LOL

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Mon Mar 12, 2012 1:57 pm
by OOOOMS
ToyX4 wrote:Ja nee, hier het die grootste webwheelers ook nou kom aansluit - amper 17 000 posts vir Mark en Thys oor die 13 000. Hoekom het julle 2 ouens 4x4's? LOL
.....se hy wat nie eens 'n Hilux 4x4 het nie...... :lol: :lol: :lol:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Mon Mar 12, 2012 1:58 pm
by ThysdJ
ToyX4 wrote:Ja nee, hier het die grootste webwheelers ook nou kom aansluit - amper 17 000 posts vir Mark en Thys oor die 13 000. Hoekom het julle 2 ouens 4x4's? LOL
Oorlat my buurman een het... en ek het 2 4x4's, i'll have you know!! :twisted: :twisted: :twisted:

Re: hey manne, kyk hier

Posted: Mon Mar 12, 2012 2:03 pm
by Kaspaas
Right, My naam is Cobus - ek ry my SFA (aka Kapaas) met sy 7M so hart op 'n grondpad dat sy bonnet oop vlieg!! :twisted:

Ek webwheel, want ek is sooooo uitgehonger vir geselskap agv die feit dat ek in die middel van nêrens sit!! :twisted:

Eks is erg oor die Hilux4x4Forum, want hulle praat my taal, en ry my tipe voetuig. :twisted:

As jy anders dink, kom join my tussen die lang rooi duine - bekstil :twisted: