Power boost

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Arri
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 92
Joined: Sat May 03, 2008 8:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2.7VVT-i Raised Body Raider s/c lwb 2008
Real Name: Arno
Location: Pretoria

Power boost

Post by Arri »

Hi guys

Just wondering if this SAC conversions ewaklly make a dirrerence to performance, torque and fuel consumption?
And since they usaully void the waeeanty, are they rereliabke and longs lived wuthout any damage to your engine and longlivety as well as reliability3
http://www.steves.co.za/Brochures.html?
Arriwyks
Toyota Fan
arriwyks@gmail.com

ImageImageImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Power boost

Post by CasKru »

Arno. Ek persoonlik sal nie eers na so iets kyk nie voor die voertuig uit sy factory gaurantee uit is nie en dan wanneer daai dag aan breek sal ek meer as twee keer dink voor ek so iets doen. Ek dink dit hang als af waarvoor jy jou bakkie gaan gebruik. Want wanneer jy off-roading doen het jy torque ens. lowdown nodig en maak daai topend ens nie saak nie. m2cw
To God be the glory
Arri
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 92
Joined: Sat May 03, 2008 8:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2.7VVT-i Raised Body Raider s/c lwb 2008
Real Name: Arno
Location: Pretoria

Re: Power boost

Post by Arri »

Dag se, Dankie Pieter ek stem saam met jou, 'n ander pel van my het 'n soortgelyke conversion op sy Hilux KZ-TE Diesel motor laat doen en die uiteinde
was dat ons sy toe nuwe Hilux moes sleep vannaf Kutse(Botswana) tot aan die Wesrand want sy enjin blok was gekraak en die Turbo het gegaan.
Toe voel ons soos Landy mense, gelukkig het niemand fotos geneem nie. Die ding is 'n ou koop 'n Hilux dan reeds vir sy betrouraarhied en lank leef enjin, en
dan gaan verruil jy al daai sodat jy saam met Nivaras van robot to robot kan jaag. Ek dink dis beter dan om 'n nissan 1400 te koop en 'n supercharged 2 liter Skyline enjin in te, dan ry jy in elk geval almal weg, Die ouvraag stuk bly: (nie dat ek iets teen en steves het nie en hulle doen wonderlike werk) Maar Toyota is 'n globale maatskappy wat miljoene Dollars in stoot in navorsing en ontwikkeling en wat internasionaal 'n naam gemaak het vir betroubaarheid en 'n reputasie het vir taaiheid; gaan verander deur 'n lokale "aftermarket head en exhaust system" in te sit vir 'n paar extra perde .
Ek het al Suidwesters teegekom wat oor miljoen km op die oorspronklike 4y Toyota afgele het, die bietjie bakwerk wat oor is met bloudraad vasgemaak, maar
die Hilux loop nog. Self die souties respekteer 'n Hilux se reputasie; gaan loer bietjie by : http://paultan.org/archives/2006/01/11/ ... hardiness/ dis nou wel oordrewe en aangesit vir TV maar nog steeds dis soos die wereld 'n Hilux ken.

groete Arri
Arriwyks
Toyota Fan
arriwyks@gmail.com

ImageImageImageImage
Image
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”