Page 2 of 2

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!!

Posted: Wed Apr 11, 2012 8:42 am
by OOOOMS
Stef wrote:Is daar dalk 'n rooi stasiewa betrokke? :eh:
Ek hoop nie so nie...... :blackeye:

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!!

Posted: Wed Apr 11, 2012 9:24 am
by OOOOMS
@ George het nou ook x3 name reg ... :wink2:

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!!

Posted: Wed Apr 11, 2012 9:29 am
by george
OOOOMS wrote:@ George het nou ook x3 name reg ... :wink2:
Dalk moet ons notas ruil en dan knip ons die ding in 2 :twisted:

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!!

Posted: Wed Apr 11, 2012 1:32 pm
by OOOOMS
@ Legolas - het nou ook x3 reg.... :thumbup:

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!!

Posted: Wed Apr 11, 2012 1:37 pm
by OOOOMS
Clue:

Twee van die manne is van die Noord Kaap, die derde een 'n boer van Mpumalanga (hy het onlangs 'n 3.0 D4D DC gekoop) :wave:

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!!

Posted: Wed Apr 11, 2012 3:19 pm
by OOOOMS
@ George = het die name reg maar ken hy die orde?
@ Ali3n, het x3 reg so ver!

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!!

Posted: Wed Apr 11, 2012 3:47 pm
by OOOOMS
Finally....we have a winner :thumbup: :thumbup:



[shadow]Congratulations George !!![/shadow]

Correct answer is: (from left to right)

Me, 'Kalahari Seun' Lehan, 'Kaspaas' Cobus, 'Hou da nou da' Frans
DSCN5241 (Large).JPG

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!!

Posted: Wed Apr 11, 2012 3:50 pm
by george
OOOOMS wrote:Finally....we have a winner :thumbup: :thumbup:



[shadow]Congratulations George !!![/shadow]
Eerste keer dat ek iets wen.

Van links is VetSeun Kalahari Seun Kaspaas Seun en Hou dan nou.

Moet bieg ek het een 'n raai gevat en die ander deur jou trip reports gesien

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!!

Posted: Wed Apr 11, 2012 3:55 pm
by Ali3n
:thumbup: :applaud: :applaud: :friends:

BAIE GELUK!!!

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!! = George!

Posted: Wed Apr 11, 2012 3:57 pm
by OOOOMS
Dankie aan almal wat so hard probeer raai het, veral Stef :thumbup: Het my omtrent 20 PM's gestuur.... :lol:

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!! = George!

Posted: Wed Apr 11, 2012 4:39 pm
by OOOOMS
Ek wil net baie, baie dankie se aan die manne van die Noord Kaap vir hulle vriendelikheid en behulpsaamheid om the help :applaud: :applaud: :applaud:

Cobus, het vir ons goed gereel en ons is baie dankbaar daarvoor, Lehan wou nog maar die tyd was net bietjie te kort...... :thumbdown:

As julle ooit daar in die area is, soek hulle gerus op, julle sal nie spyt wees nie :thumbup:

Dankie julle :wink2:

ps, nou weet almal hoe julle lyk :mocking: :mocking: :mocking:

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!! = George!

Posted: Wed Apr 11, 2012 6:50 pm
by Hou da nou da
Eish dankie tog nou kan ons maar n bikie oranje rivier wynkelders se lekker rooi port drink my bottel was juis amper leeg. Dankie baie Cobus dit was great :yahoo:

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!! = George!

Posted: Wed Apr 11, 2012 6:55 pm
by OOOOMS
Hou da nou da wrote:Eish dankie tog nou kan ons maar n bikie oranje rivier wynkelders se lekker rooi port drink my bottel was juis amper leeg. Dankie baie Cobus dit was great :yahoo:
Dis verseker Frans :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!! = George!

Posted: Thu Apr 12, 2012 7:39 am
by Kaspaas
Dis 'n plesier manne! :thumbup:

Was great om julle te ontmoet en n bietjie meer te wys wat in 'n kelder aangaan!
(Al was dit net om julle te weeg oor die skaal!)

Tot volgende keer! :welcome:

Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!! = George!

Posted: Thu Apr 12, 2012 7:44 am
by OOOOMS
Kaspaas wrote:Dis 'n plesier manne! :thumbup:

Was great om julle te ontmoet en n bietjie meer te wys wat in 'n kelder aangaan!
(Al was dit net om julle te weeg oor die skaal!)

Tot volgende keer! :welcome:
Just to clarify it wasn't me but me truck..... :D: