Page 4 of 7

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 18, 2012 3:30 pm
by Mr_B
Johannes van die See wrote:Thanks B, not sure if my problem will be the same, being an IFS n'all.........
Well it's not possible to bend an IFS front axle(i think :think: )... so I doubt it!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 18, 2012 4:10 pm
by zepplin
Never heard of a softroader having this problem.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 18, 2012 4:30 pm
by Mr_B
zepplin wrote:Never heard of a softroader having this problem.
Pappie... heer kom 'n snot klap!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 18, 2012 4:32 pm
by zepplin
:celebrate: :bye:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 18, 2012 4:50 pm
by OOOOMS
zepplin wrote::celebrate: :bye:
Steve, you should change you avatar......

?
stirring-the-pot.gif
stirring-the-pot.gif (34 KiB) Viewed 13227 times
:mocking:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 18, 2012 4:56 pm
by zepplin
:surrender:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 18, 2012 8:05 pm
by Johannes van die See
Kykhie manne, ga ons begin werk aan getalle, ek wil nie daar aankom met 2 bossies bokkoms
dan moet julle sit en kyk as ek eet nie.......

Kom os kry die getalle vir bestuurders en passasiers reg dat ons weet wat aangaan, die tyd raak min!

- Cobus(Kaspaas) & Clinton(Legolas) [2 manne]
- Lehan(Kalahari seun) & Jan Adriaan [2 manne]
- Johannes van die See & Pieter Petoors AKA " The Boss" [2 manne]
- Heinrich(Traveler) & Mark(0000MS) [2 manne]
- Viljee & ?? [1 man]
- Steve(Zepplin) & Bretton(Mr_B) [2 manne]
- Ali(Alibaba) & Piet [2 manne]

Lyk vir my na [13 man], het ek iemand gemis?

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jul 19, 2012 6:29 am
by Traveler
Ek sal met graagte kyk hoe jy die bokkoms eet terwyl ek 'n stuk biltong kou. :mrgreen:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jul 19, 2012 7:59 am
by ThysdJ
Traveler wrote:Ek sal met graagte kyk hoe jy die bokkoms eet terwyl ek 'n stuk biltong kou. :mrgreen:
Vat net baie drinkwater saam!! :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Fri Jul 20, 2012 12:21 pm
by Johannes van die See
Hier is n belaglike idee, maar ek hou daarvan.

Ek glo nie enige iemand het die roete al OOIT n nag roete gemaak nie.
Ek glo ook dat almal sal dink ek is van my dak af om te dink dis n goeie idee.
Maar........
Nag roetes is gewild en om die Hilux Club die eerste een te maak wat die RTH roete in die nag doen gaan beslus publisiteid lok!
Ons kan history maak! Net baie versigtag en stadig.

Okay nou verwag ek n klom teenstrydige comments.............

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Fri Jul 20, 2012 12:24 pm
by zepplin
Ek dink jy's van jou dak af!!!!!!!

But why not? I'm keen.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Fri Jul 20, 2012 12:48 pm
by Johannes van die See
:laugh2: :laugh2: :laugh2:
Die fundies dink ook ek is mal, so trip is vir die advance manne bedoel, so beter ons die idee stil hou en werk daaraan om dit een of ander tyd te laat realiseer met die regte span wat opgelei is.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Fri Jul 20, 2012 12:54 pm
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:Hier is n belaglike idee, maar ek hou daarvan.

Ek glo nie enige iemand het die roete al OOIT n nag roete gemaak nie.
Ek glo ook dat almal sal dink ek is van my dak af om te dink dis n goeie idee.
Maar........
Nag roetes is gewild en om die Hilux Club die eerste een te maak wat die RTH roete in die nag doen gaan beslus publisiteid lok!
Ons kan history maak! Net baie versigtag en stadig.

Okay nou verwag ek n klom teenstrydige comments.............
Ek stem, why not :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Fri Jul 20, 2012 1:42 pm
by Traveler
My verlof is amptelik ge-sign en ge-stamp deur die grootste baas by die nuwe job. So dit kan nie weens werk meer skeefloop nie.

In die donker reken jy Johan??

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Fri Jul 20, 2012 1:47 pm
by ThysdJ
Plak net LED strips onder die karre vas, en stel julle spots so dat die hier voor en rondom die kar skyn sodat julle die wielplasings reg kry en nie bande sny of af voeter nie.,.. Doen dit dan stadig en gee genoeg spasie en hou spektatore op veilige afstand dan is Bob julle se anties... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Fri Jul 20, 2012 1:58 pm
by Johannes van die See
Jong ek gaan seker nog in die moeilikheid kom oor die voorstel, maar om eerlik te wees is ek amper permanent omring deur gevaar op see en ek het n baie groot honger om te explore en nuwe dinge te probeer, dit maak die lewe soveel meer interesant en opwindend en dit is jammer dat soveel mense hulself weerhou van kaanse vat net oor die bestaan van moontlike gevaar.
Ek stem wel saam met profesionele advies dat n RTH nag trip hoe risuko dra, maar ek sal steed daaraan wou deelneem.
Maarnet hoe ek voel, gewoond aan rof waar ek helfte van my lewe spandeer.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Sat Jul 21, 2012 1:44 pm
by zepplin
Cobus, thanks for the DVD.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Sat Jul 21, 2012 2:05 pm
by Johannes van die See
Ja Cobus, my vrou se die DVD's het gekom, baie dankie, sal in volgende week daarna kyk.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 23, 2012 8:29 am
by Kaspaas
Sorry manne ek was so tydjie weg gewees.
Vir een of ander rede as ek op die forum inlog dan kom ek by 'n Hyundai site uit?

Johannes, daai getalle lyk reg.
Viljee mag ook 'n co-pilot op die ou einde bykry.

Ek like daai nagstorie!! :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 23, 2012 8:48 am
by Johannes van die See
Cobus, ek het daai DVD gekyk en jong, nou wonder ek of die nag ding n goeie idee is, lyk vir my taamlik rof pappa!
Die af gaan lyk maklikker en dalk kan mens dit n nag tip maak maar beslis nie die op gaan nie, die manne op die DVD het
nogal gestoei daar uit.

Wel ek bele solank in goeie ligte vir ingeval.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 23, 2012 9:30 am
by Traveler
As dit 'n nag ding is waarborg ek jou iemand gaan seerkry.

Ons doen hom maar in die dag.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 23, 2012 9:37 am
by Kaspaas
Nes julle manne voel, ekt aangeneem dit sal met die afgaan gewees het, maar dan moet ons sukkel om kamp op te alaan in die donker, miskien 2013?

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 23, 2012 9:38 am
by Traveler
Kaspaas wrote:Nes julle manne voel, ekt aangeneem dit sal met die afgaan gewees het, maar dan moet ons sukkel om kamp op te alaan in die donker, miskien 2013?
En probeer om nie oor 'n klip te val in die donker nie. :think:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 23, 2012 9:59 am
by pietpetoors
My gevoel is ook, as 'n paar van ons dit ten minste al in die dag gedoen het en weet hoe dit is kan mens dit in die aand probeer, maar om dit vir die eerste keer sommer in die aand te probeer kan dalk eina raak.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 23, 2012 10:08 am
by OOOOMS
Mense wil seker 'sien' hoe dit lyk as hulle RTH toe gaan .... :shock2:

:D:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 23, 2012 10:16 am
by Traveler
OOOOMS wrote:Mense wil seker 'sien' hoe dit lyk as hulle RTH toe gaan .... :shock2:

:D:
:laugh2: Help nie ons gaan, en dan sien jy niks nie. :laugh2:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 23, 2012 10:20 am
by OOOOMS
Traveler wrote:
OOOOMS wrote:Mense wil seker 'sien' hoe dit lyk as hulle RTH toe gaan .... :shock2:

:D:
:laugh2: Help nie ons gaan, en dan sien jy niks nie. :laugh2:
Julle is nou oppi verkeerde paadjie...... :lol: :lol: :shh:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 23, 2012 12:25 pm
by Johannes van die See
As julle nie in die donker kan sien waar julle ry nie dan hoort julle nie op die pad nie!
m-*-f-f-i-e-s :tease:

Nee ekt daai dvd gekyk en ook besef jy sal jou storie in die dag moet ken, wat nog van in die nag.
Eennag as ek groot is ja........

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 23, 2012 12:37 pm
by pietpetoors
Ons sal dit nog doen
Ons ry hom maar eers in die dag en gaan dan eendag terug vir die nag ding. Of ons kan opry in die dag, in die nag af reverse en die volgende dag weer opry.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 23, 2012 12:53 pm
by Traveler
pietpetoors wrote:Ons ry hom maar eers in die dag en gaan dan eendag terug vir die nag ding. Of ons kan opry in die dag, in die nag af reverse en die volgende dag weer opry.
:surrender: :surrender: :surrender: Ek sal die video maak.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 23, 2012 2:35 pm
by GI Jane
pietpetoors wrote:Ons sal dit nog doen
Ons ry hom maar eers in die dag en gaan dan eendag terug vir die nag ding. Of ons kan opry in die dag, in die nag af reverse en die volgende dag weer opry.
Sounds great Pieter, maybe I will join for that one... :lol: :lol: :lol:

Are any of you going to be staying in the area already on the 8th Aug.. am on my way to Namibia, and may be able to pop off the N7 to say Hi if you are close by...

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 23, 2012 2:43 pm
by ThysdJ
GI Jane wrote:

Lekker lang ompad daai Antie Val.. maar 'n vinnige goose soos jy sal nie probleme he daarmee nie.. :twisted: :twisted: :twisted:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 23, 2012 3:01 pm
by GI Jane
ThysdJ wrote:

Ja ek het nou net gekyk en dit lyk soos n lang pad... Dink nie ek en Dirk sal extra wil ry met die res van die pad wat voor ons le...

Maar ek hoop julle ouens geniet dit en ry veilig... wou net n bietjie inloer en geluk wens

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Jul 24, 2012 3:32 pm
by Alibaba
Is julle ouens op VHF of 29 mhz? Ek sal graag wil gesels en het net 'n VHF in my bakkie.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Jul 24, 2012 3:47 pm
by OOOOMS
Alibaba wrote:Is julle ouens op VHF of 29 mhz? Ek sal graag wil gesels en het net 'n VHF in my bakkie.
VHF :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Jul 24, 2012 4:14 pm
by pietpetoors
VHF

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Jul 24, 2012 4:20 pm
by zepplin
Both!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Jul 24, 2012 7:22 pm
by Johannes van die See
Ek is seker dat ons met Thys en Pieter se hulp die club hand radios kan gebruik ook, onthou nie alle VHF ORRA frekwensies is die selfd nie, maak seker julle het die Hilux4x4 ORRA frekwensies op julle VHF's

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Jul 24, 2012 9:03 pm
by pietpetoors
Ja nee, verseker.

Thys, dis Pieter kom in
Thys is die klub radios by jou?
Hoeveel charge die klub nou weer per naweek vir die radio huur?

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 25, 2012 7:29 am
by ThysdJ
Pieter, praat maar met my...

Die Klub radios is by my, en julle is welkom om hulle te gebruik (se hy asof hy die eienaar is).. :twisted: :twisted: Die Klub vra gewoonlik R50/dag vir die gebruik van die radios.

Ek het gevind dat hulle bietjie confoes is na die nuwe kanale op hulle geprogrameer is en van die radios mekaar kan hoor maar nie kan praat nie. Miskien moet ons vir Ciske vra om hulle te laat re-tune, sodat almal met mekaar kan praat??

OOR... :twisted:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 25, 2012 7:36 am
by Johannes van die See
Pieter het ook n kabel en die software, ek is vandag by Hoppy en as ek die radios saam my kan neem na vandag kan ek en Pieter hulle sommer programeer en toets, net n voorstel!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 25, 2012 8:02 am
by Alibaba
Wie kan vir my die Hilux4x4 frekwensie op my radio sit? Sal Joe Bergh dit kan doen?

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 25, 2012 8:09 am
by OOOOMS
Alibaba wrote:Wie kan vir my die Hilux4x4 frekwensie op my radio sit? Sal Joe Bergh dit kan doen?
Yip hy sal :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 25, 2012 8:11 am
by ThysdJ
Johannes van die See wrote:Pieter het ook n kabel en die software, ek is vandag by Hoppy en as ek die radios saam my kan neem na vandag kan ek en Pieter hulle sommer programeer en toets, net n voorstel!
Okay jy kan. Breek net die badkamervenster by my huis (die kleintjie), ek sal met die armed response reel dat hulle net met rubber koeels skiet (vir versekeringsdoeleindes sien) en dat hulle Mum for Men in plaas van pepersproei gebruik as hulle op die toneel kom. Kyk dan in my studeerkamer is 'n kas.. die radios en chargers is daar. Moet net asseblief wat jy ookal doen nie die papegaai upset nie... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 25, 2012 8:54 am
by pietpetoors
Thys ek sal seker voor daardie tyd weer 'n draai in die Kaap maak dan kom haal ek dit by jou of dan reel ek dat jy dit vir Hoppy gee.
Ek sal kyk hoeveel ons gebruik en dan sal 4x4Direct sommer die radio huur vir die naweek sponsor en regmaak met die klub.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 25, 2012 8:58 am
by ThysdJ
Nie nodig nie Pieter, ek bring hulle die naweek saam Tierkloof toe..dan vat jy hulle daar.. :thumbup: :thumbup: Antie Val het hulle klaar bespreek vir die naweek.. :clap:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 25, 2012 9:38 am
by pietpetoors
OK

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 25, 2012 9:40 pm
by Johannes van die See
My diwwe is reg, te danke aan Hoppy :thumbup:
Ek sal hulle die naweek by Tierkloof gaan toets en finaal weet of dit veilig is om die RTH trip te gaan doen met my lux.
Ek hou julle op hoogte.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 25, 2012 9:41 pm
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:My diwwe is reg, te danke aan Hoppy :thumbup:
Ek sal hulle die naweek by Tierkloof gaan toets en finaal weet of dit veilig is om die RTH trip te gaan doen met my lux.
Ek hou julle op hoogte.
Lekker man, jy's seker verlig :wink2:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jul 26, 2012 6:16 am
by Johannes van die See
My bakkie moes 20mm sak voor anders gaan ek weer my sideshafts uit die voor diff uit trek.
Ja eks bly die diwwe is reg en dat ek die upgrade gedoen het na 4.88 gears, dit maak n groot verskul.
Nou moet ek net asap my diffdrop spacers doen sodat ek weer my kop met 20mm kan op tel, :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jul 26, 2012 6:22 am
by Traveler
Johannes van die See wrote:My diwwe is reg, te danke aan Hoppy :thumbup:
Ek sal hulle die naweek by Tierkloof gaan toets en finaal weet of dit veilig is om die RTH trip te gaan doen met my lux.
Ek hou julle op hoogte.
:celebrate: :yahoo: :mexwave: :celebrate: :yahoo: :mexwave: :celebrate: :yahoo: :mexwave: :celebrate: :yahoo: :mexwave:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jul 26, 2012 6:23 am
by Johannes van die See
:laugh2:
Dankie Heinrich

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jul 26, 2012 9:25 am
by GI Jane
Johannes van die See wrote:My bakkie moes 20mm sak voor anders gaan ek weer my sideshafts uit die voor diff uit trek.
Ja eks bly die diwwe is reg en dat ek die upgrade gedoen het na 4.88 gears, dit maak n groot verskul.
Nou moet ek net asap my diffdrop spacers doen sodat ek weer my kop met 20mm kan op tel, :thumbup:
Goeie nuus Johannes....

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jul 26, 2012 10:11 am
by Kaspaas
Antie Val,

Ek glo nie daar gaan al daai tyd iemand daar wees nie, en soos Thys daar sê dis maar n wyd daar in.

Johannes eks bly jou lorrie is nou A1!

Sover is als nog reg vir "Operasie RTH", ek wil net julle manne aanmoedig dat indien julle 'n paar gooie wil maak in die magtige Oranje. Is julle meer as welkom om julle stokke ens saam te bring, as ek regverstaan weet Johannes iets van Visvang, maar nie Vaalwater vis nie ne!! :tongue:

Ek vat verseker my pap stokkies saam........

Ek sien dit nou, pot wat prit op die kole, stokke in die water, Visarend wat roep as die son sak!
Ai, ek kan nie wag nie!!!!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jul 26, 2012 10:34 am
by OOOOMS
Kaspaas wrote:Antie Val,

Nou praat jy my taal broer :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jul 26, 2012 10:59 am
by Mr_B
I'll definitely pack a rod and reel in... bought a brand new one about 2 months ago... I've been itching to use it!

Cobus what do you use for bait?

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jul 26, 2012 11:22 am
by OOOOMS
Mr_B wrote:I'll definitely pack a rod and reel in... bought a brand new one about 2 months ago... I've been itching to use it!

Cobus what do you use for bait?
Mielies or imitation wurmpies :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jul 26, 2012 11:48 am
by Mr_B
I take it the orange is fresh water, carp & bass... or do some salties venture up the river... bull shark?

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jul 26, 2012 1:30 pm
by zepplin
Are we going to do a sticker?

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jul 26, 2012 3:53 pm
by OOOOMS
zepplin wrote:Are we going to do a sticker?
Do you have contacts? Otherwise I am happy to look into it :wink2: