MY NUWE aluminium KAPPIE

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Keiler
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 153
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
Real Name: Koos
Location: Durbanville

MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by Keiler »

:shh: :shh: :shh: ,amper klaar maar hier is paar steel foto's :yahoo: :yahoo: :yahoo:
Attachments
aluminium canopy_2012_07_20_0945.JPG
aluminium canopy_2012_07_20_0945.JPG (45.65 KiB) Viewed 3661 times
aluminium canopy_2012_07_20_0938.JPG
aluminium canopy_2012_07_20_0938.JPG (43.82 KiB) Viewed 3661 times
aluminium canopy_2012_07_20_0937.JPG
aluminium canopy_2012_07_20_0937.JPG (51.79 KiB) Viewed 3661 times
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by jacques kotze »

Goeie werk, hy lyk smart :thumbup: :thumbup: :thumbup:
ROOFER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1007
Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
Town: grassy park cape town
Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
Real Name: charl

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by ROOFER »

Hy lyk goed Koos !!!
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by Johannes van die See »

Baie smart, allu of mild steel raamwerk?
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Keiler
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 153
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
Real Name: Koos
Location: Durbanville

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by Keiler »

dit is aluminium wat powdercoated is, die deure is ook powdercoated, moet more n roofrack maak vir as ek nie my tent opsit nie.
ek wou net wegbeweeg van die regopkappie, ek dink die konstruksie is heelwat sterker as met tubing omdat daar albeikante gesweis kon word op verskillende hoogtes, en dan die lengte van sweisnaat wat meer hefkrag het.
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by CasKru »

Baie netjies :thumbup: :thumbup: :thumbup:
To God be the glory
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by Black Sam »

Dit is regtig baie netjies, "Job well done" :thumbup:
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
User avatar
Keiler
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 153
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
Real Name: Koos
Location: Durbanville

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by Keiler »

:clap: :clap: :clap: baie dankie vir die komplimente. :cool: :cool: :cool:

die een is met checker plaat deure gemaak om die ALU look te gee maar my persoonlikke smaak is gladde plaat, sal fotos plaas sodra die ander kappies gemaak is

was vandag langebaan toe om n snorkel te kry, nie te veel windgeraas nie en darem oor 6km op liter gekry so die windweerstand nie te hoog nie
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by Haboob »

Baie netjies Koos :clap: :clap: :clap:
Image
HABOOB means "Dust Storm"
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by Traveler »

Koos, dit is baie netjiese werk. Lyk baie-baie goed.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
legend
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Tue May 01, 2012 1:18 pm
Town: Brakpan
Vehicle: Hilux Raider
Real Name: Leon
Club VHF Licence: Lema,

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by legend »

Traveler wrote:Koos, dit is baie netjiese werk. Lyk baie-baie goed.
Baie netjies koos

Lyk of hy uit die fabriek kom :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Bou jy hulle vir die publiek of was dit maar net n once off?
User avatar
Bugzy
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 646
Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
Real Name: Buks
Club VHF Licence: X56
Location: Zuurplaat
Contact:

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by Bugzy »

Koos dit lyk baie smart :thumbup: :thumbup: Waar het jy die skaniere gekoop - ek like dit noggal
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by pietpetoors »

Koos dit was aangenaam om jou die naweek te ontmoet
Daai kappie van Koos is een van die netjieste en stewigste wat ek in 'n lang tyd gesien het
Lyk of hy uit die fabriek kom :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Beter as party groot naam fabrieke se kappies
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Keiler
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 153
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
Real Name: Koos
Location: Durbanville

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by Keiler »

dankie vir die komplimente manne.

wanner my gesondheid dit toelaat krap ek in my garage en bou sulke goetertjies en dingetjies.

die kappie gaan ek nou seker maar bemark, daar word na die naweek met nog 3begin en sal n ander afwerking he, soos bv silwer kappie met checker deure ens, my gunsteling is natuurlik wit met gladde plaat deure powdercoated in silver vain of beter bekend as hammertone.
voor die naweek ?????, ek het vandag n moewiese gat in my regter fender gemaak en nog n paar ander dinge wat ek wil klaar kry sodat ek die naweek kan saamry.

ek het n gedagte om n vigo dc kappie beskikbaar te stel aan iemand wat dit sal gebruik en probeer breek sonder om bakkie te rol of deur die g@t trek, so as julle iemand wil voorstel om die proef vir 6mde of so te loop, laat my weet asb

dankie
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
TKO
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 12
Joined: Fri Jul 27, 2012 8:43 am
Town: Durbanville
Vehicle: D4D Hilux
Real Name: Johan

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by TKO »

Ek kon dit seker gemis het, maar wat sal jy so 'n kappie voor bemark?
User avatar
Keiler
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 153
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
Real Name: Koos
Location: Durbanville

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by Keiler »

johan
ek is nie registreer as n vendor op forum so sal jou pm
dankie
koos
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
User avatar
Keiler
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 153
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
Real Name: Koos
Location: Durbanville

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Post by Keiler »

legend wrote:
Traveler wrote:Koos, dit is baie netjiese werk. Lyk baie-baie goed.
Baie netjies koos

Lyk of hy uit die fabriek kom :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Bou jy hulle vir die publiek of was dit maar net n once off?

jammer dat dit so lank vat om te antwoord, :oops: :oops: :oops:
ek is nou gereed om die vigo dc aan die publiek beskikbaar te maak, na vele prototipes is ek nou tevrede, stel jy belang :eh: :eh: :eh:
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
Post Reply

Return to “Build your own:”