Page 1 of 1

4x4 weekend maanhaarand

Posted: Wed May 21, 2008 8:02 pm
by hilex08
ek lees in ons plaaslike koerant, daar is ope 4x4 dag by maanhaarand , naweek van 31 mei 2008.

dis nou die rustenburg herald.....

gedink ek sal julle laat weet !!

Re: 4x4 weekend maanhaarand

Posted: Thu May 22, 2008 1:18 am
by ToyX4
Hennie, gaan jy ons nie join by Moegatle nie?

Re: 4x4 weekend maanhaarand

Posted: Thu May 22, 2008 6:50 am
by blom
Hennie ek gaan DEFENITIEF daar wees.
jy weet seker die aand na die tyd is daar ook 'n nag trail vir al die deelnemers??? VERNIET GRATIS MAHALA (han jy glo) :shock: :shock:
Jy kan die inskrywings form kry op die net http://www.electrodiesel.co.za
of skakel LUCAS 0827653418
Die forum lede wat reeds Mogatle toe gaan kom jouin ons vir die nagrit :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: Ek ken die organiseerder Lucas Holtzhausen en is seker ek kan vir julle iets reel

Re: 4x4 weekend maanhaarand

Posted: Thu May 22, 2008 8:09 pm
by hilex08
jong ek was entlik oppad moegatle toe, maar toe kom die ding op by maanhaarand, ek sit tussen drie vure, want ek moet ook in sasolburg wees..........eesh

elctro diesel se site is in 'n vreemde taal......... :oops: :oops: ekke vorstaan nie........

ek ken vir lucas, hy bly net so ommie hoek van my !!!!

dink ek sal die recovery lux maanhaarand toe vat......... :roll: :roll:

Re: 4x4 weekend maanhaarand

Posted: Fri May 23, 2008 6:50 am
by blom
:oops: :oops: :oops:
Hennie ek het hom reg gemaak ek dog julle hilux ouens is slim :mrgreen:

Re: 4x4 weekend maanhaarand

Posted: Mon Jun 02, 2008 4:29 pm
by Bosvark
hoor nou vir JEEPLANDIE BLOMMIE
blom wrote::oops: :oops: :oops:
Hennie ek het hom reg gemaak ek dog julle hilux ouens is slim :mrgreen: