En daar kom die son toe op
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
En daar kom die son toe op
My bakkie se nuutste....
Thanks Pieter, Stubs en 4x4Direct
Thanks Pieter, Stubs en 4x4Direct
To God be the glory
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: En daar kom die son toe op
Cassie
Is ek miskien stupid-ek kan nie jou link oop maak nie?
Is ek miskien stupid-ek kan nie jou link oop maak nie?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: En daar kom die son toe op
Baie mooi Cassie.Jy gaan die hele Benoni wakker maak met daardie ligte.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: En daar kom die son toe op
Nice Cassie, nou moet jy ons wys hoe lyk dit in die nag! Is die nuwe bar op n apparte switch, of deel van jou brights.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: En daar kom die son toe op
Thanks manne.4x4Maniac wrote:Nice Cassie, nou moet jy ons wys hoe lyk dit in die nag! Is die nuwe bar op n apparte switch, of deel van jou brights.
Hy is op die oomblik op die selfde switch as die Hella's. Het so bietjie uit tyd uit gehardloop. Sal hom op 'n latere stadium op sy eie 3 ways switch sit
To God be the glory
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: En daar kom die son toe op
This never happened without night-time pics!!!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: En daar kom die son toe op
Ahhhhh... at last... you plakked the hilux4x4 sticker... bout time!
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: En daar kom die son toe op
Hoekom lê die spanners orals rond? Lyk my jy het die selfde probleem as ek
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: En daar kom die son toe op
Bugzy wrote:Hoekom lê die spanners orals rond? Lyk my jy het die selfde probleem as ek
Jy sal my nou nie glo nie. Ek het Sondag gedink ek is besig om mal te raak. My flatspanners is in so ou geldsak wat ek in die bakkie hou. Nou ek het Sondag hom uit die bakkie uit gehaal, 'n flatspanner uit gehaal en die sak toe iewers neer gesit. Rustig aan gegaan met wat ek met die spanner wou doen. Toe het ek nog 'n spanner nodig... en dink jy ek kon die sak kry of onthou waar ek hom neer gesit het.... :wth: :wth: :wth:
Stel dit so... Ek het in die huis, in die garage en by die bakkie gesoek waar ek gewerk het... ten minste 5 keer op al daai plekke. Toe ek die laaste keer weer in die huis gaan soek het my uitdrukking op my gesig (of miskien my taal gebruik) my vrou laat noop om saam te soek. En snaaks genoeg.... toe sy saam my kom soek by die bakkie, kry ek hom dadelik (nogal op die hoop stoele by die bakkie)
Haat dit as ek dit goed so vir myself wegsteek
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: En daar kom die son toe op
Ek het daai probleem met insulation tape Cassie... Daar is altyd 3 rolletjies byderhand, want hulle raak een vir een "weg"...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: En daar kom die son toe op
Ja nee kyk... as ek klaar gewerk het, maak ek nie skoon nie, ek hou 'n skattejagThysdJ wrote:Ek het daai probleem met insulation tape Cassie... Daar is altyd 3 rolletjies byderhand, want hulle raak een vir een "weg"...
To God be the glory
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: En daar kom die son toe op
Dis hoekom ek nie sonder n "Toolboy" kan werk nie.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: En daar kom die son toe op
Myne is nou nog net te jonk... maar een van die daeHoppy wrote:Dis hoekom ek nie sonder n "Toolboy" kan werk nie.
To God be the glory
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: En daar kom die son toe op
Cassie
As jy by my jare kom sal jy sien dit is n alledaagse verskynsel.Kan deesdae nie onthou waar ek goed neersit nie.Om jou n voorbeeld te gee.Ek sal besig wees met n kouetjie.As ek weer n slukkie wil vat kan ek nie onthou waar ek hom laas neer gesit het .
Dan gaan kry ek maar vir my n nuwe enetjie om nie lank daarna die ander een te kry wat ek gesoek het.EISH
As jy by my jare kom sal jy sien dit is n alledaagse verskynsel.Kan deesdae nie onthou waar ek goed neersit nie.Om jou n voorbeeld te gee.Ek sal besig wees met n kouetjie.As ek weer n slukkie wil vat kan ek nie onthou waar ek hom laas neer gesit het .
Dan gaan kry ek maar vir my n nuwe enetjie om nie lank daarna die ander een te kry wat ek gesoek het.EISH
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: En daar kom die son toe op
Solank jy hom nie iewers op die kar vergeet en so met hom winkel toe ry nieLollie wrote:Cassie
As jy by my jare kom sal jy sien dit is n alledaagse verskynsel.Kan deesdae nie onthou waar ek goed neersit nie.Om jou n voorbeeld te gee.Ek sal besig wees met n kouetjie.As ek weer n slukkie wil vat kan ek nie onthou waar ek hom laas neer gesit het .
Dan gaan kry ek maar vir my n nuwe enetjie om nie lank daarna die ander een te kry wat ek gesoek het.EISH
Gelukkig drink ek te vinnig vir daai een om met my te gebeur... ek kon mos nie aan vloeistof sip nie. Daai is ook hoekom ek drank vermy want koeldrank, water, koffie en drank drink ek als teen dieselfde spoed.
To God be the glory
- Toerboer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 319
- Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
- Real Name: Marius
Re: En daar kom die son toe op
Baie nice Cassie,dit lyk goed.
So n liggie is ook op my lyssie,maar my lyssie is baie laaaannnkkkkk....
So n liggie is ook op my lyssie,maar my lyssie is baie laaaannnkkkkk....
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: En daar kom die son toe op
Ja nee dit klink vir my baie bekend. Dan roep ek ook maar die vrou om te kom help soek en dit eindig altyd op met "as dit 'n slang was....".
Maar nou het ek nog 'n verdere uitdaging. Ek het 'n 3 en 'n half jarige wat baie graag vir pappa wil help en dan sommer gou met 'n spanner gaan gate grawe buite. Indien moontlik is hy skynbaar nog liewer vir gereedskap as sy pa. So nou is daar nog 'n onbekende faktor ook in hierdie dilemma van my. Het ek nou die ding alweer op 'n stupid plek neergesit of het die klein mannetjie hom weggedra? Dit het al ure se plesier afgegee!!!!! :alvarin: :evil:
Maar nou het ek nog 'n verdere uitdaging. Ek het 'n 3 en 'n half jarige wat baie graag vir pappa wil help en dan sommer gou met 'n spanner gaan gate grawe buite. Indien moontlik is hy skynbaar nog liewer vir gereedskap as sy pa. So nou is daar nog 'n onbekende faktor ook in hierdie dilemma van my. Het ek nou die ding alweer op 'n stupid plek neergesit of het die klein mannetjie hom weggedra? Dit het al ure se plesier afgegee!!!!! :alvarin: :evil:
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: En daar kom die son toe op
Mars wrote:Ja nee dit klink vir my baie bekend. Dan roep ek ook maar die vrou om te kom help soek en dit eindig altyd op met "as dit 'n slang was....".
Maar nou het ek nog 'n verdere uitdaging. Ek het 'n 3 en 'n half jarige wat baie graag vir pappa wil help en dan sommer gou met 'n spanner gaan gate grawe buite. Indien moontlik is hy skynbaar nog liewer vir gereedskap as sy pa. So nou is daar nog 'n onbekende faktor ook in hierdie dilemma van my. Het ek nou die ding alweer op 'n stupid plek neergesit of het die klein mannetjie hom weggedra? Dit het al ure se plesier afgegee!!!!! :alvarin: :evil:
Jy sien.... dit is nou juis daai gedeelte wat my nog meer laat soek het want altwee die kinders het lekker buite gespeel terwyl pa tussen die huis, garage en carport rond geloop het. Meer as genoeg tyd om 'n "speelding" op te spoor.
To God be the glory
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: En daar kom die son toe op
Cassie
Kan ek bietjie meer inligting kry oor daardie "liggie" van jou. Kostes ens. Waar kry jy hom?
Dankie
Kan ek bietjie meer inligting kry oor daardie "liggie" van jou. Kostes ens. Waar kry jy hom?
Dankie
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: En daar kom die son toe op
Yes Marnus.... die maklikste is om hier te gaan loer... http://www.4x4direct.co.za/shop/index.p ... cts_id=385" onclick="window.open(this.href);return false;
Jy sal al die inligting daar kry
Hy kom in 3 sizes:
[tbl][tr][th]Size(inch)[/th][th]Output (Lumens)[/th][th]Output (Watts)[/th][th]Link[/th][/tr][tr][td]20,2[/td][td]8640[/td][td]96[/td][td]Kliek hier[/td][/tr][tr][td]25[/td][td]10800[/td][td]120[/td][td]Kliek hier[/td][td]Myne[/td][/tr][tr][td]32[/td][td]14040[/td][td]156[/td][td]Kliek hier[/td][/tr][/tbl]

- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: En daar kom die son toe op
Saw them in action last night,and all i can say is "WOW"
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: En daar kom die son toe op
Oh... so you can see again?Thunder02 wrote:Saw them in action last night,and all i can say is "WOW"
To God be the glory
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: En daar kom die son toe op
You owe me a pair of Ray BansCasKru wrote:Oh... so you can see again?Thunder02 wrote:Saw them in action last night,and all i can say is "WOW"
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: En daar kom die son toe op
Not a white stick??Thunder02 wrote:You owe me a pair of Ray Bans
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: En daar kom die son toe op
ThysdJ wrote:Not a white stick??Thunder02 wrote:You owe me a pair of Ray Bans
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: En daar kom die son toe op
Jy sal maar nogge enetjie moet bestel Cassie..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: En daar kom die son toe op
Daar is juis plek op my roll barThysdJ wrote:Jy sal maar nogge enetjie moet bestel Cassie..
To God be the glory