Ironman bullbar vir Hilux?

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Bester
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 183
Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux
Real Name: Bester

Ironman bullbar vir Hilux?

Post by Bester »

Het enige iemand die Ironman bullbar op hulle bakkie? Ek kyk na die "protector" wat die chrome gedeelte bo-op het. Wou graag die ARB sahara kry maar dit is baie duurder. Enige terugvoering sal waardeer word.
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
Bester
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 183
Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux
Real Name: Bester

Re: Ironman bullbar vir Hilux?

Post by Bester »

Niks terugvoering? Goed of sleg, is dit die moeite werd?
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
User avatar
Lappe
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 36
Joined: Tue Nov 27, 2012 8:50 am
Town: Groot Marico posbus 02 2850
Vehicle: hilux v8 Lexus
Real Name: george

Re: Ironman bullbar vir Hilux?

Post by Lappe »

As jy positief daarna kyk, lyk dit my jy sal die enigste een wees met so n bullbar.
Hiding doesn't stop evil, Return fire does
Bester
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 183
Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux
Real Name: Bester

Re: Ironman bullbar vir Hilux?

Post by Bester »

Ja, weet nie regtig of dit positief is nie!
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Ironman bullbar vir Hilux?

Post by Fred79 »

Hi Bester

Ek het so bietjie huis werk gedoen en met so paar Aussies gepraat. Die eerste Ironman bulbars was baie swak vervaardig (geen wonder hulle is so goedkoop nie) die goed rattle op die grondpad en trek glo skeef as jy begin winch. Die nuwe bumpers van Ironman (deluxe commercial bar) is glo die beter een van die drie en dis glo baie sterker as die eerstes wat hulle gemaak word.

Nou ek weet nie of alles waar is nie maar hier by ons in die UK is daar amper 'n £800 verskil tussen die ARB en Ironman bullbars en vir daai rede sal ek maar die Ironman vat.

Hoop dit help.
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”