Page 1 of 1
DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Fri Jan 04, 2013 8:55 pm
by War-Medic
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Fri Jan 04, 2013 9:11 pm
by Haboob
Welcome to the Forum George. The canopy is neat & looks good. How do you slide the table in under the RTT or does it fit inside the canopy?
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Fri Jan 04, 2013 9:35 pm
by War-Medic
Thanx, it slides in the canopy underneath the roof part.
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Sat Jan 05, 2013 1:14 am
by Thunder02
Looks great George
like the table placement,easy to get too
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Sat Jan 05, 2013 4:26 am
by JJBotes
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Sat Jan 05, 2013 4:26 am
by JJBotes
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Sat Jan 05, 2013 7:39 am
by pietpetoors
Lyk baie mooi George en welkom by die forum.
Watse wanddikte tubing het jy gebruik?
Ek dink daai kappie van jou is so sterk dit dien sommer as roll cage ook.
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Sat Jan 05, 2013 8:54 am
by Polarbear2008
Hi George!
Welkom en wel gedaan met die kappie. Kan jy dalk vir hy groter fotos van die wat jy gelaai het stuur? Ek hou van jou ontwerp en sou dit graag wou gebruik (met jou toestemming!)
Baie dankie!
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Sat Jan 05, 2013 9:58 am
by War-Medic
I used 2mm square tubing except fot the 20mm I used for the doors.
Ek sal vir jou aanstuur Polarbear2008...... Gee my net jou mail adres.
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Sat Jan 05, 2013 9:25 pm
by DassieHassie
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Wed Jan 09, 2013 10:08 am
by ForYota
Hi George,
Dit lyk baie goed!
Sal jy omgee om vir my ook aan te stuur asb.
Hennie@sce.co.za
Baie dankie!
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Thu May 23, 2013 5:09 pm
by War-Medic
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Thu May 23, 2013 6:41 pm
by ink
Van al die home made lyk die en een gr8
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Thu May 23, 2013 9:04 pm
by Froll
Looks very nice.
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Fri May 24, 2013 9:06 am
by JEEPIE
nicely done
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Fri May 24, 2013 9:19 am
by TOYODA
Baie netjies.
Dit gee my 'n paar idees vir my canopy mods.
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Mon May 27, 2013 10:18 am
by Hangover
Lyk baie nice! het jy n frame om die deurtjies of is die aluminium plaat sterk genoeg?
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Mon May 27, 2013 11:30 am
by War-Medic
Hangover wrote:Lyk baie nice! het jy n frame om die deurtjies of is die aluminium plaat sterk genoeg?
Ek het 20mm square tube raampies gebou
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Mon May 27, 2013 11:46 pm
by ROOFER
very nice George ,it looks good
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Mon Jun 10, 2013 5:28 pm
by War-Medic
Air vents is ingesit. Sal Sondag by De Wildt toets en en post of dit werk.
[img]
http://img.tapatalk.com/d/13/06/10/aha7umuz.jpg[/img]
[img]
http://img.tapatalk.com/d/13/06/10/ru6atu9e.jpg[/img]
Sent from my iPad using Tapatalk HD
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Mon Jul 01, 2013 12:38 pm
by Bulperd
Hi George can you also send me the pictures please. like your idee.
My email address is
eljvrensburg@gmail.com
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Mon Jul 01, 2013 2:28 pm
by Masekind
Hi George
Ek sal ook baie dankbaar wees vir die pic
Drikusb@ppc.co.za
Groete
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Tue Jul 02, 2013 9:17 am
by pietdevs
Stuur vir my ook asb man! Sal dit waardeer.
pietdevs@gmail.com
Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Posted: Tue Jul 02, 2013 8:29 pm
by Haboob