Page 1 of 1

Motor home fridge and freezer

Posted: Mon Feb 25, 2013 3:02 pm
by Ali3n
Now I am able to get my hands on a fridge and freezer combo but before I buy I want all the pros and cons. Can someone please help me decide? Also what would you say it is worth?
fridge.jpg
(72.29 KiB) Downloaded 877 times
Please guys, help me decide.

Re: Motor home fridge and freezer

Posted: Mon Feb 25, 2013 3:05 pm
by CasKru
Watse maak en hoe word hy aan gedryf. Party van daai yskaste mag nie loop terwyl jy ry nie... so dit gaan nie werk vir 4x4 nie...

Re: Motor home fridge and freezer

Posted: Mon Feb 25, 2013 3:10 pm
by Ali3n
Groenland CTL 175 - 12V or 220v. Came out of a LR motor home so sure it was running while driving???

Re: Motor home fridge and freezer

Posted: Mon Feb 25, 2013 5:39 pm
by KOBUSL
Out of a LR motorhome ? My guess it was built for static mode :twisted: :twisted:

Re: Motor home fridge and freezer

Posted: Mon Feb 25, 2013 5:56 pm
by Mud Dog
Those things are impractical for our use .... too cumbersome, door opens on the side so packing around it becomes a further hassle, they're heavy by comparison to a fridge / freezer box. Perhaps the only advantage is that they can normally run on gas as well, but they're thirsty on gas.

I wouldn't buy it if it were my choice to make. ;-)

Re: Motor home fridge and freezer

Posted: Mon Feb 25, 2013 6:09 pm
by Klong se Pa
Sover my kennis strek werk hulle nie met 'n kompressor nie, maar op die absorbsie-beginsel, die rede hoekom hulle ook met gas kan werk.

Nie baie effektief nie, moet regtig 'n bargain wees voor ek dit sal koop. Geen idee van hoeveel hulle werd is nie. SĂȘ R250 stuk?

Re: Motor home fridge and freezer

Posted: Mon Feb 25, 2013 8:33 pm
by Thabogrobler
If gas, Remember it can go 'BOOM'

Re: Motor home fridge and freezer

Posted: Tue Feb 26, 2013 7:40 pm
by 4x4Maniac
Francina, as dit n bargain is en jy kan nie nou iets anders bekostig nie, is dit seker beter as n cooler. Maar dit gese as hy werk op 12V hoeveel krag gebruik hy aH? En tweedens, lyk nie asof hy kan goed seel nie. Ek praat nou net vd een aan die linkerkant. Die een aan die regterkant lyk soos n normale 220v een? Plus jy kan van daai fan cooler bokse koop teen R800, so soos ek se moet n bargain wees, en dan later weer skenk aan die minder bevooregtes.

Re: Motor home fridge and freezer

Posted: Wed Feb 27, 2013 12:34 pm
by george
Op krag vreet hulle oor die 10amp as ek reg onthou.

Re: Motor home fridge and freezer

Posted: Wed Feb 27, 2013 12:46 pm
by Ali3n
Baie dankie vir al julle terugvoering. Dit help baie. Ek is nie van plan om die yskas gedeelte te gebruik nie. Dit is baie onprakties so sal hom gebruik vir n 3de yskas by die huis. Drank yskas by my braai plek.

My swaer het do vrieskas dingetjie maar net n ander maak en effens groter. Hy ry orals met hom as hy op vakansie gaan met hom ingeprop (12V). Hy gebruik glad nie GAS nie en ek self sou ook nie GAS gebruik nie. Jyis omdat hy nie probleme al met hom ervaar het nie het ek gedink dit sal n maklike oplossing wees vir nou tot ek R7k + uit haal vir n ordentlike yskas. Maar dit klink my ek sal nie met hom kan aan ry nie.

Hoe werk dit dan in n camper van? Dis dan gemaak om mee te toer en ek is dan onder die indruk dat hy wel dan werk terwyl hy ry? :think: