![Clapping :clap:](./images/smilies/icon_clap.gif)
Eerste een was 'n KZ wat ek vir 5 dae gery het, great bakkie tot die dag wat ek die 4x4 gaan toets het. Kom toe agter ek het 'n 4x2 met diff-lock gekoop in plaas van 'n 4x4. Het die bakkie terug gegee en ry nou 'n 2012 2.5 D4D D/cab 4x4 wat werk! Is ongelooflik tevrede met my koop en die outjie is ook nie so dors soos die KZ nie, gee my gemiddeld amper 11km/l met 'n canopy op.
Ek hoop om nog jare se plesier uit die voertuig te kry en om my 4x4 skills ook te kan op skerp.