canopy glasveseldeure
- Husky
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
- Real Name: Riaan
- Club VHF Licence: Husky
canopy glasveseldeure
Ek het net gewonder of daar dalk iemand is wat al die canopy vensters teen die kante vervang het met daai glasveseldeure wat heeltemal oop maak en in die wel hoe julle dit vind.
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: canopy glasveseldeure
Toe ek nog 'n canopy opgehad het, was myne so vervang. Ek het dit baie meer prakties gevind as die gewone skuif vensters. Lekker as jy 'n trip doen en die bakkie is gelaai om gemaklik by die yskas uit te kom sonder om agter oop te maak!
- Husky
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
- Real Name: Riaan
- Club VHF Licence: Husky
Re: canopy glasveseldeure
Dankie Hennie se my hoe is daai deure as dit kom by reen,wind,stof ens?
Is dit redelik dig?
Is dit redelik dig?
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: canopy glasveseldeure
Ek het geen sulke problem met myne gehad nie
- Husky
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
- Real Name: Riaan
- Club VHF Licence: Husky
Re: canopy glasveseldeure
Dankie baie