Page 1 of 1

Impala patrone

Posted: Mon May 13, 2013 12:13 pm
by Borntofish
Gebruik enige iemand van julle Impala patrone? Ek wil die jaar hulle bietjie op die proef stel.

Re: Impala patrone

Posted: Mon May 13, 2013 2:54 pm
by Hangover
Ek wou hulle koom vir my 300WM maar hulle gaan net tot op 150Gr vir die .308 spitser koel grote agv die gewig van brass. Ek hoor baie goeie dinge van impala patrone met n amper elke keer 99%+ bullet weight retension... Ek dink dis basies maar n solid maw skootplasing is belangrik en vleis skade min...

Re: Impala patrone

Posted: Mon May 13, 2013 2:56 pm
by ForYota
Hangover wrote:Ek wou hulle koom vir my 300WM maar hulle gaan net tot op 150Gr vir die .308 spitser koel grote agv die gewig van brass. Ek hoor baie goeie dinge van impala patrone met n amper elke keer 99%+ bullet weight retension... Ek dink dis basies maar n solid maw skootplasing is belangrik en vleis skade min...

My eie taal was nog nooit so grieks vir my nie :lmao: :lmao: :lmao:


:surrender: :surrender: :surrender:

Re: Impala patrone

Posted: Mon May 13, 2013 7:28 pm
by Aquanaut
I have changed to the Impala bullets for my 30-06. I was sick of the meat damage caused by the previous bullet I used. The Impala bullet I recovered from my last Impala I shot lost no weight. It was still weighing in at 150g. It looked so good, I could almost reload it.
The best retension weight I ever received from my previous soft nose was 146g from a 180g bullet. So I changed to a 150g bosvelder and at 2624f/s, no meat damage, except the 4-5mm around the hole.
I have hunted Warthog, Impala and Wildebeest with them and all the animals dropped after about 20 - 30 meters, leaving a good blood trail.
I can recommend them. See photo.

Re: Impala patrone

Posted: Thu Jul 04, 2013 3:01 pm
by Hilux01
Basil

Daai is impressive, op watter afstand het jy daai vark raak geskiet?

Re: Impala patrone

Posted: Thu Jul 04, 2013 4:49 pm
by Aquanaut
Dit was omtrent 86 meter. Die koeel vlieg 2624f/sec en geen vleis beskading nie. Teen daai spoed met a 150g punt, is daar net a 4cm val tussen 100 en 200 meter.