Page 1 of 1

SFA found in a Shed

Posted: Wed Jun 05, 2013 7:55 am
by GeorgeJvR
Ek kan my voelers op 'n 1998 SFA kry met so 70 000KM op Boekies en alles Pragtig
Maar R120 000.00 sonder enige ekstras nes hy van sy ma af kom. :thumbdown:

Die voertuig het 10 jaar in 'n stoor gestaan weens 'n boedel wat lank gesloer het.
Ek neem aan die seëls sal hard geword het na so lang tyd, en hy gaan binnekort begin Landrover maniere aanleer.


Gee asb julle mening?

Re: SFA found in a Shed

Posted: Wed Jun 05, 2013 7:58 am
by george
Sjoe dit klink na 'n "Gem" Jy moet net daai prys afstry

Re: SFA found in a Shed

Posted: Wed Jun 05, 2013 8:02 am
by CasKru
george wrote:Sjoe dit klink na 'n "Gem" Jy moet net daai prys afstry
Ditto

Re: SFA found in a Shed

Posted: Wed Jun 05, 2013 8:49 am
by GeorgeJvR
Ek sien hom vanaand in lewende lywe maar ek is bietjie sku vir daai prys.
As ek eers alles by tel vir ekstras.....
Mikem R10000
Winch R8000
Nudge - M B/Bar R7000
Tyres 31" M/T R10000
En so gaan die lys aan en aan gou-gou staan ons or R160 000 PLUS
Wat sou julle reken is 'n goeie prys vir beide partye?

Re: SFA found in a Shed

Posted: Wed Jun 05, 2013 9:16 am
by Mud Dog
Seels, rubber pype, ens. ens. ....... 10 se jaar staan is nie goed nie. 120K is daarvoor te styl. Sê vir hulle so en waarom, dan bied hulle 100k maar wees bereid tot 105 te gaan. :think:

Re: SFA found in a Shed

Posted: Wed Jun 05, 2013 9:41 am
by GeorgeJvR
Dankie manne my hard klop steeds tjoklits as ek 'n mooi wit LTD sien......

Re: SFA found in a Shed

Posted: Wed Jun 05, 2013 10:43 am
by Mud Dog
GeorgeJvR wrote:Dankie manne my hard klop steeds tjoklits as ek 'n mooi wit LTD sien......
Is dit 'n LTD? Dan hoef jy nie 'n winch en bull-bar by te sit nie.

GeorgeJvR wrote:Ek sien hom vanaand in lewende lywe maar ek is bietjie sku vir daai prys.
As ek eers alles by tel vir ekstras.....
Mikem R10000
Winch R8000
Nudge - M B/Bar R7000

Tyres 31" M/T R10000
En so gaan die lys aan en aan gou-gou staan ons or R160 000 PLUS
Wat sou julle reken is 'n goeie prys vir beide partye?

Re: SFA found in a Shed

Posted: Wed Jun 05, 2013 10:51 am
by JEEPIE
ek dink die ou le 10 jaar in die stoor en rook sy sokkie

Re: SFA found in a Shed

Posted: Wed Jun 05, 2013 1:34 pm
by GeorgeJvR
Mud Dog wrote:
GeorgeJvR wrote:Dankie manne my hard klop steeds tjoklits as ek 'n mooi wit LTD sien......
Is dit 'n LTD? Dan hoef jy nie 'n winch en bull-bar by te sit nie.

GeorgeJvR wrote:Ek sien hom vanaand in lewende lywe maar ek is bietjie sku vir daai prys.
As ek eers alles by tel vir ekstras.....
Mikem R10000
Winch R8000
Nudge - M B/Bar R7000

Tyres 31" M/T R10000
En so gaan die lys aan en aan gou-gou staan ons or R160 000 PLUS
Wat sou julle reken is 'n goeie prys vir beide partye?

Nee dis 'n gewoone Raider

Re: SFA found in a Shed

Posted: Wed Jun 05, 2013 2:04 pm
by Stef
GeorgeJvR wrote:
Mud Dog wrote:
GeorgeJvR wrote:Dankie manne my hard klop steeds tjoklits as ek 'n mooi wit LTD sien......
Is dit 'n LTD? Dan hoef jy nie 'n winch en bull-bar by te sit nie.

GeorgeJvR wrote:Ek sien hom vanaand in lewende lywe maar ek is bietjie sku vir daai prys.
As ek eers alles by tel vir ekstras.....
Mikem R10000
Winch R8000
Nudge - M B/Bar R7000

Tyres 31" M/T R10000
En so gaan die lys aan en aan gou-gou staan ons or R160 000 PLUS
Wat sou julle reken is 'n goeie prys vir beide partye?

Nee dis 'n gewoone Raider
In daai geval is boek waarde so ongeveer R70k nou volgens versekerings mense...Ek sou sê R85 maks vir die lae kilo's. Die ding met store is ook rotte...kyk of daar nie skade aan die bedrading ens is nie.

Re: SFA found in a Shed

Posted: Wed Jun 05, 2013 9:51 pm
by Thabogrobler
En????

Soos gese, kyk baie mooi na die elektries en pype. Seels vervang gaan jou ook 'n pophuis vol kos.

Gooi aas uit op R75k en onderhandel maar suinig.

Re: SFA found in a Shed

Posted: Wed Jun 05, 2013 10:11 pm
by Traveler
R70k tot R75k.

Jy sal die wiellaers ook moet vervang. Hulle hou nie daarvan om lank te staan in een posisie nie.
Moet hom ook nie start nie ASB. Tap eers die olie, vervang met nuut en die draai die engine met die "hand".

Jy kan ook sommer die spark plug leads in die proses vervang.

Re: SFA found in a Shed

Posted: Mon Jun 10, 2013 7:39 am
by GeorgeJvR
Wel ek het hom toe Woensdag goed onder oë ge haat.

Binne kant lyk vantasties maar ja ek dink hy was voor aan die passasiers kant gestamp. en die boekies het nou skielik verdwyn....

Nee wat dankie ek hou verby.

Re: SFA found in a Shed

Posted: Mon Jun 10, 2013 8:48 am
by HennieO
GeorgeJvR wrote:Wel ek het hom toe Woensdag goed onder oë ge haat.

Binne kant lyk vantasties maar ja ek dink hy was voor aan die passasiers kant gestamp. en die boekies het nou skielik verdwyn....
Nee wat dankie ek hou verby.

Wyse besluit........ :think: :think: :think: