Page 1 of 1
Terios: manual vs automatic
Posted: Mon Aug 12, 2013 8:57 pm
by Silver SRX
Advies oor water een is die beter keuse, t.o.v. langtermyn onderhoud en petrol gebruik vir daaglikse rondry?
Re: Terios: manual vs automatic
Posted: Tue Aug 13, 2013 8:48 am
by Rafs
Ek weet die manual is ligter op brandstof. Buite diensplan is parte en dienste duur by Daihatsu, ons kon wel redelik maklik by meeste spares plekke parte kry. Nie seker van auto se dienste en parte nie.
Re: Terios: manual vs automatic
Posted: Tue Aug 13, 2013 7:00 pm
by Silver SRX
Baie dankie
Re: Terios: manual vs automatic
Posted: Tue Aug 13, 2013 7:21 pm
by Haboob
Vir die kleiner enjine sal ek defenetief manuel gaan. My 2cw