Hi
I have replaced the cyliner head on my KZTE. but it now lacks power on up hill and when towing. rechecked timing, it is spot on.
Can you set the timing on the injector pump. and if it is posible. What steps do I follow.
Waiting to hear from you.
Thank you
Hein
30 KZTE
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sat Nov 16, 2013 10:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Toyota Hilux
- Real Name: Hein
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: 30 KZTE
Hi Hein
is dit hoe jou timing is
is dit hoe jou timing is
- Attachments
-
- kzte timing.png
- (22.58 KiB) Downloaded 178 times
One life, one dream, one toyota
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 30 KZTE
Check the gasket on the exhaust manifold. Turbo side and cylinder head side. You will be supprised how easily they leak gasses. Use firegum as sealant.
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sat Nov 16, 2013 10:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Toyota Hilux
- Real Name: Hein
Re: 30 KZTE
Hallo Vlak Vark
Ja dis hoe my timing is. Alles is op die merke. Maar daar moet sekerlik 'n manier wees om die pomp op sy eie te stel - fine tune.
Dankie
Kenskind
It was sealed and rechecked after the new head.
Thanks
Ja dis hoe my timing is. Alles is op die merke. Maar daar moet sekerlik 'n manier wees om die pomp op sy eie te stel - fine tune.
Dankie
Kenskind
It was sealed and rechecked after the new head.
Thanks
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: 30 KZTE
aan die agterkant is daar 2 skroewe waar jy die dwel kan stel. het jy die pomp afgehaal, dat jy hom wil stel?
One life, one dream, one toyota
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: 30 KZTE
Hein
Het jy aan die pomp geskyf toe jy die head afgehad het? Die KZ-TE se injection timing word deur die Ecu bepaal en die Spill valve bepaal die hoeveelheid wat ingespuit word.Op die kant van die pomp is n swart sensor met n swart plug wat partykeer lug inkry dit kan reg gestel word deur die sensor net los te skiet en dan die pomp op die filter te pomp en te kyk of daar lug uitkom.
Het jy aan die pomp geskyf toe jy die head afgehad het? Die KZ-TE se injection timing word deur die Ecu bepaal en die Spill valve bepaal die hoeveelheid wat ingespuit word.Op die kant van die pomp is n swart sensor met n swart plug wat partykeer lug inkry dit kan reg gestel word deur die sensor net los te skiet en dan die pomp op die filter te pomp en te kyk of daar lug uitkom.
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sat Nov 16, 2013 10:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Toyota Hilux
- Real Name: Hein
Re: 30 KZTE
Hallo MCHILUX
Nee het nie die pomp af gehad nie. sal jou raad volg dankie.
Nee het nie die pomp af gehad nie. sal jou raad volg dankie.
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sat Nov 16, 2013 10:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Toyota Hilux
- Real Name: Hein
Re: 30 KZTE
Hi Vlak Vark
Dankie vir al die Drawings, dis baie handig.
Dankie vir al die Drawings, dis baie handig.