Page 1 of 1
spots werk nie
Posted: Thu Dec 12, 2013 11:12 pm
by jacol
kan iemand my asb help probeer my spotlights opkoppel maar elektries is ni my ding nie hier is my probberslag wa maak ek my fout
Re: spots werk nie
Posted: Thu Dec 12, 2013 11:16 pm
by jacol
dis hoe dit nou gedoen is
Re: spots werk nie
Posted: Fri Dec 13, 2013 6:18 am
by CasKru
Have a look here:
http://www.hilux4x4.co.za/wire_spotlights/index.php" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: spots werk nie
Posted: Fri Dec 13, 2013 7:46 am
by pietpetoors
Dis Toyota se floating earth wat jou rond neuk, dit wat jy nou dink is high beam is netnou nie high beam nie
Re: spots werk nie
Posted: Fri Dec 13, 2013 7:54 am
by ThysdJ
Soos Pieter se...
Die maklikste is om die + en die - wat die relay switch van die een hooflig af op te tel... van daar af is dit maklik. Moenie die relay se - na die body toe vat nie...
Re: spots werk nie
Posted: Fri Dec 13, 2013 8:41 pm
by IhanvanVuuren
Ek het dieselfde oorgekom laas naweek. 2ure gesukkel to vat ek lig se + en -, en siedaar, bons your uncle!
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Re: spots werk nie
Posted: Fri Dec 13, 2013 10:16 pm
by CasKru
Dit is counter intuitive. Jy koppel jou positief op die been van die lig wat die teenoorgestelde aksie doen. Met ander woorde as jy die spot wil aansit wanneer jy die brights aan sit dan moet jy jou positief van die dimm been af trek.
Die rede vir dit is die common is positief en dan wanneer jy skakel tussen dimm en bright skyf hy die grond na die been toe wat dit nodig het en die ander een lig hy na 12v toe.
So op dimm is die linker en die boenste pin 12v ( as jy van in die cab na buite kyk) en die regter been grond. As jy dan brights aan sit, dan is die linker been nog steeds op 12v maar nou die boenste been grond en die regterkantste been 12v.
Re: spots werk nie
Posted: Sat Dec 14, 2013 8:25 am
by ThysdJ
Re: spots werk nie
Posted: Sat Dec 14, 2013 12:52 pm
by CasKru
Onthou net die sambreel voor jy begin
Re: spots werk nie
Posted: Tue Dec 17, 2013 9:10 am
by mervyn
I have a similar problem. My spots were already connected but it seems not via the beams as it has a seperate switch in the cabin. It all looks professionally done. I assumed it was the relay and had that changed over the weekend but still not working. I tested the spots on its own and they work. I assumed there would be a fuse somewhere along the line but I couldn't find one.
So what i have is a pair of spots that connect to a relay and then connect to a switch inside the cabin. Are there any wiring diagrams for a direct connection that i can reference?
Re: spots werk nie
Posted: Wed Dec 18, 2013 8:44 am
by Hoppy
Tie in on the two opposing wires on any headlight and connect them to 85 and 86 on the relay. To add a switch, cut any one of these two wires and put the switch in-between. Run a wire from the battery thru a fuse to terminal 30 and from 87 to the + of both spots. Ground the other spot wire.
Your spots will now work only with the brights if the switch is on.