Page 1 of 1

Help met 18R asb

Posted: Mon Dec 23, 2013 2:12 pm
by Benna7
Hallo da. Ekt i '83 4x4 s/c met 18R, 4 spoed boks in. Het noudie dag bietjie aan die carb gekarring (mo te probeer uitvind hoekom die ou so dood is) en toe agtergekom net 1 keel maak oop. Daar bietjie gestel en getune nou maak al2 reg oop. Nou my probleem: Voel vir my hy trek beter in 1ste en 2de maar van daar af nogsteeds so dood soos voorheen. Na (die) verstelling klim hy baie lekker skuinstes(klippe). Hy trek nie meer dood nie. Maar op die oop pad wat ek elke dag werk toe en terug ry kom hy. Nie oor 90km/h nie en sy brandstof is so 7km/l. Enige voorstelle vir verbetering of is dit maar wat die bakkies doen?
As daar nie baie is wat mens kan verbeter nie sal ek hom maar swaai vir iets anders

Re: Help met 18R asb

Posted: Mon Dec 23, 2013 11:45 pm
by dd6
Werk sy distributor se vacuum advance?

Re: Help met 18R asb

Posted: Tue Dec 24, 2013 7:26 am
by Benna7
Nie seker nie man. Ek is meer op bikes. Dis die eerste keer dat ek i bakkie se carb oopgemaak het. Hoe weet ek of hy werk? Salit baie wardeur as jy my kan help

Re: Help met 18R asb

Posted: Tue Dec 24, 2013 8:21 am
by pietpetoors
As jy 'n timing light het, sit die timing light op en kyk na die tyd merk. Rev die engine en as die merk skuif dan werk die vacuum advance, as hy nie skuif dan werk die vacuum advance nie

Re: Help met 18R asb

Posted: Tue Dec 24, 2013 3:26 pm
by dd6
Einste! Daar het jy ñ mooi verduideliking.

Re: Help met 18R asb

Posted: Thu Dec 26, 2013 9:42 pm
by Benna7
Daarshy. Dankie pietta. Vandag met my pa gepraat toe se hy my dieselle ding. Sal maar die nw plaas toe gan en dit gou gan doen.