verveeld op n naweek

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
rigardt
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 345
Joined: Sun Jan 19, 2014 3:20 pm
Town: Alberton
Vehicle: 2012 DC Hilux D4D
Real Name: Rigardt
Club VHF Licence: HC348

verveeld op n naweek

Post by rigardt »

wa gaan julle mense heen op n naweek as mens net sommer vir n oggend of middag n paar walle of bietjie 4x4 wil gaan ry ? maak nie saak of ons hoef te betaal of nie.
daar is nie elke naweek n klub ding aan nie en party keer kan mens nie wag tot die volgende een nie. ek wonder of daar nie n lekker plek is om te gaan ry hier naby ons nie. ons is in alberton. sal lekker wees om te hoor wat julle doen.
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: verveeld op n naweek

Post by 4x4BEES »

Ek probeer elke naweek Dirt and Dust toe gaan hier in Kaapstad.
My 7 jaarige het mos begin quad ry :slap: :surrender: :lmao:
User avatar
sweeper
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Feb 10, 2014 9:39 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: Isuzu Frontier
Real Name: Jaco

Re: verveeld op n naweek

Post by sweeper »

Jy kan chimes ry. Brakpan se kant. Dis my great escape soms. Nie te ver. Nie mooi nie, maar lekker. Ou myn hoop. Mense se dit vreet jou bak maar na 3 jaar het ek geen issues nie. Was net as ek by die huis kom. Daar is ook n paar bulte agter makro wat ons so nou en dan ry vir n vinnige fix:grin:

from my fone!
__________________
'01 Isuzu Frontier LX 4x4 Diesel - For the brown Stuff
'04 Toyota Camry 2.4 XLI - For the black stuff
Jaco
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: verveeld op n naweek

Post by WayneSchalk »

rigardt wrote:wa gaan julle mense heen op n naweek as mens net sommer vir n oggend of middag n paar walle of bietjie 4x4 wil gaan ry ? maak nie saak of ons hoef te betaal of nie.
daar is nie elke naweek n klub ding aan nie en party keer kan mens nie wag tot die volgende een nie. ek wonder of daar nie n lekker plek is om te gaan ry hier naby ons nie. ons is in alberton. sal lekker wees om te hoor wat julle doen.

Die Klip is mos naby julle :thumbup:
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: verveeld op n naweek

Post by grobbepj »

Bass Lake is nie te bad nie en is lekker naby...
Heidelberg 4x4 ok nie te ver. en dan is daar altyd Berakah naby Parys.

En as Foryota iets kan reel is daar n lekker quarry naby Loch Vaal in Vanderbijlpark ok.

ANders moet ons ok maar die trip Pretoria/ Brits/ Harties se kant toe inslaan vir speelplek...
Post Reply

Return to “Open Discussion”