Page 1 of 1

2.5D and 3.0D Turbo

Posted: Tue Feb 18, 2014 3:52 pm
by Louis-V
Hi there Guys, I have a 2.5 d4d Single cab and was wondering if I could fit a 3.0 d4d turbo to my car, would there be any difference to performance? fuel consumption? and would it be a straight swop if I tried it?

Thank you

Re: 2.5D and 3.0D Turbo

Posted: Tue Feb 18, 2014 4:26 pm
by JEEPIE
hi louis
why would you want to do that ?

Re: 2.5D and 3.0D Turbo

Posted: Tue Feb 18, 2014 4:58 pm
by ChrisF
Louis Dynotech in Brackenfell is busy with this very experiment ....



looking at how carefully they approach it .... duidelik meer hieraan as wat ons gewone manne verstaan ...




vir die 2,5 - sit n intercooler in, haal daai groot silencer box uit en sit n freeflow box in (NIKS verander aan die res van die pype nie), en dan n Unichip en dyno tune .... SMILES, smiles en nog smiles .....


MAAR, sit n EGT ook op !!!

Re: 2.5D and 3.0D Turbo

Posted: Tue Feb 18, 2014 9:03 pm
by Hoppy
You can do it, but the ECU, wiring loom7 diff ratio is differenT

Have yours intercooled, chipped & free flowed for the same results

Re: 2.5D and 3.0D Turbo

Posted: Fri Feb 21, 2014 1:18 pm
by Louis-V
Hi Guys, Thanks for all the feedback and info. @ ChrisF baie dankie ek sal by die freeflow begin en dan na n chip later kyk die 3.0 d4d verskil ook seker as die 2.5 so as ek n tweedehandse 3.0 kry sal ek hom seker moet laat remap of is dit nie die moeite werd nie?. Ek soek bietjie meer krag maar wil nie n plaas se prys betaal nie ek ry 5000 na 6500km per maand en meeste grondpad so ekt gedink as die turbo gaan groet om n upgrade te doen maar sal by die freeflow begin weereens baie dankie.

Re: 2.5D and 3.0D Turbo

Posted: Fri Feb 21, 2014 3:51 pm
by ChrisF
Louis-V wrote:Hi Guys, Thanks for all the feedback and info. @ ChrisF baie dankie ek sal by die freeflow begin en dan na n chip later kyk die 3.0 d4d verskil ook seker as die 2.5 so as ek n tweedehandse 3.0 kry sal ek hom seker moet laat remap of is dit nie die moeite werd nie?. Ek soek bietjie meer krag maar wil nie n plaas se prys betaal nie ek ry 5000 na 6500km per maand en meeste grondpad so ekt gedink as die turbo gaan groet om n upgrade te doen maar sal by die freeflow begin weereens baie dankie.
Dis einste ons HOPPY wat my bakkie se freeflow gedoen het ! :cooldude:

En HOPPY is die man wat vir my gesê het wie die intercooler, en wie die chip kan doen.



Moet sê, DIT was nou wragtag GOEIE raad. :)