Recovery (met geweld kan jy enige iets regkry)

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Recovery (met geweld kan jy enige iets regkry)

Post by Jaans »

http://www.youtube.com/watch?v=HJA3J--g_yI" onclick="window.open(this.href);return false;

As jy sien die kar sit vas moet jy mos kyk wat is fout nie net harder trek nie.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Recovery (met geweld kan jy enige iets regkry)

Post by 4x4BEES »

:shock2: :shock2: :shock2: :shock2: :shock2:
Ek het nie verwag dat die as so gaan maak nie
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Recovery (met geweld kan jy enige iets regkry)

Post by ThysdJ »

Die as sit met 'n paar boute aan die chassis vas, en is nie ontwerp om sulke tipe kragte in 'n sywaartse rigting te kan weerstaan nie... geen wonder hy het so afgebreek nie... :silent: :silent:

Genoeg geweld is toegepas.. maar daai Ford se diesel klink mooi as die rook bo by die exhorste uitkom.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Recovery (met geweld kan jy enige iets regkry)

Post by LouisZ »

Geen moeite gedoen om bietjie modder weg te grawe nie. Ook geen veiligheid in gedagte gehou nie. Ook die feit hulle "snatch"met 'n pullstrap... :punch: :x

Die hoek van die recovery is van so aard dat jy iets sal breek. ie meer weerstand.
User avatar
Wendell
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 72
Joined: Wed Nov 10, 2010 5:23 pm
Town: Standerton
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4, Long range fuel tank, Cooper Discover STT. WROffroad Level-it spacers.
Real Name: Wendell

Re: Recovery (met geweld kan jy enige iets regkry)

Post by Wendell »

Geen pille vir domgeid nie...

Sent from my GT-P5200 using Tapatalk
User avatar
Pettycash
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 117
Joined: Tue Jan 21, 2014 8:47 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: 1992 SFA 2.2 petrol 4Y
Real Name: Rubin

Re: Recovery (met geweld kan jy enige iets regkry)

Post by Pettycash »

Wendell ek stem saam!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply

Return to “Open Discussion”