Page 1 of 1

3" Suspension lift

Posted: Mon Mar 24, 2014 11:31 pm
by Jantjie
Hi. Ek bou nou my eerste Hilux 4x4 op. Nog al lekker. Ek soek bietjie hulp. Ek wil hom so 75mm lig. Ek is op soek na n kit en dan wil ek ook net weet wat sal ek alles moet vervang of langer moet maak? :?:

Re: 3" Suspension lift

Posted: Tue Mar 25, 2014 6:40 am
by Donkey
50mm body with Mikem suspension, with extended shackles you could achieve that.
Contact Darryl on 011 4793-5181, they're in Eloff Street Ext, Jozi

Post some pikchas as you go along.

Re: 3" Suspension lift

Posted: Tue Mar 25, 2014 7:55 am
by dantjie
Goeie dag aan almal, Ek het n 50mm body lift op my sfa werk vir my baie leker met 32 bf tyres as jy die extended shackels doen kyk maar vir die langel Gabriel safari of rancho s9000 shock help met bietjie meer travel hoop jy kom reg. Dit is wel die lekerste 4x4 om op te bou :dance1:

Re: 3" Suspension lift

Posted: Tue Mar 25, 2014 8:47 pm
by Jantjie
Dankie. Nou besig met die 50mm body lift. Jy sien n ander kant van jou voertuig as jy hom so strip.

Re: 3" Suspension lift

Posted: Tue Mar 25, 2014 10:28 pm
by Donkey
Two engineers and one worker on this project :laugh2:

Re: 3" Suspension lift

Posted: Tue Mar 25, 2014 10:49 pm
by Hoppy
2" op die body is perfek, moet nie baie op die suspensie lig nie, dit maak hom onstabiel. Sy neus moet ook altyd hoer as sy gat wees.

Re: 3" Suspension lift

Posted: Wed Mar 26, 2014 6:45 am
by Family_Dog
Sy neus moet ook altyd hoer as sy gat wees.
Why is this, Allan?


-F_D

Re: 3" Suspension lift

Posted: Thu Mar 27, 2014 9:36 pm
by Jantjie
Gesien die neus is hoer. Hoe so? Ja, ek het ook gedink 75mm is bietjie baie. Jy gaan te ver val as jy uit klim en jy is nie stabiel nie. Ha Ha. Ek kan nie wag om kla te maak nie.

Re: 3" Suspension lift

Posted: Thu Mar 27, 2014 11:03 pm
by Mud Dog
Family_Dog wrote:
Sy neus moet ook altyd hoer as sy gat wees.
Why is this, Allan?


-F_D
Probably because the rear packs are stiffer to handle a load and as such don't flex that well ... most of the flex is in the front, so if it's a little higher it can give that little bit extra flex. :think:

Re: 3" Suspension lift

Posted: Sun Mar 30, 2014 12:01 pm
by Jantjie
Body lift is in. Gabriel safari shocks gekry en nou is dit die bull bar se beurt.

Re: 3" Suspension lift

Posted: Sun Mar 30, 2014 8:33 pm
by swartvark
Have you guys ever seen those Dirt Track Racing Bakkies?.........They are all higher in front for better stability......

DON'T ask me how it works....but they hardly ever blixem over.. :wink2:

Re: 3" Suspension lift

Posted: Thu Apr 17, 2014 9:24 am
by Jantjie
Wag nou net vir die weer om die verf werk te doen.

Re: 3" Suspension lift

Posted: Thu Apr 17, 2014 9:39 am
by Jantjie
Hy pas net net.

Re: 3" Suspension lift

Posted: Thu Apr 17, 2014 5:44 pm
by Mud Dog
Lyk bakgat! :thumbup: :thumbup:

Net om seker te maak jy weet ... daai winch staan verkeerd om. As hy so staan sal jy die kabel aan die boonste kant van die katrol moet voer, wat beteken dat die kabel baie meer leverage op die mountings sal sit. Boute sal miskien kan breek. ;-)

Re: 3" Suspension lift

Posted: Thu Apr 17, 2014 9:28 pm
by Froll
Looking good. :thumbup: