Page 1 of 1

Air filter housing

Posted: Tue Apr 01, 2014 9:22 pm
by Hi-Hilux
Ek is op soek na die hele oorspronklike Donaldson airfilter box van die 4y, maar kry nie in Nam so iets nie. Hierdie ouens het vir Grou pou 'n Chrome pancake filter op en ek like dit nie so baie nie,. Weet iemand dalk van 'n ander kar/bakkie se housing wat sal werk in die 4y? Die flexi pype kan ek kry in Whk maar soek na 'n housing? Dalk die ou City Golf? Of dalk moet ek net een probeer bou? ek kort dit vir die snorkel wat ek by Stubs gekoop het anders het die snorkel geen doel nie...enige idees welkom!

Re: Air filter housing

Posted: Tue Apr 01, 2014 9:35 pm
by Jaco Versfeld
Ek weet my Pa se 1990 Mazda B2000 gebruik presies dieselfde filter as my ex-SFA (nou syne, met n lekker Whk registrasie). Weet nie of die housing dan ook donaldson is nie ...
Hi-Hilux wrote:Ek is op soek na die hele oorspronklike Donaldson airfilter box van die 4y, maar kry nie in Nam so iets nie. Hierdie ouens het vir Grou pou 'n Chrome pancake filter op en ek like dit nie so baie nie,. Weet iemand dalk van 'n ander kar/bakkie se housing wat sal werk in die 4y? Die flexi pype kan ek kry in Whk maar soek na 'n housing? Dalk die ou City Golf? Of dalk moet ek net een probeer bou? ek kort dit vir die snorkel wat ek by Stubs gekoop het anders het die snorkel geen doel nie...enige idees welkom!

Re: Air filter housing

Posted: Tue Apr 01, 2014 9:43 pm
by Barrie
Hi-Hilux jy het PM