Page 1 of 1

Mooi was nog nooit lelik nie.

Posted: Sat Apr 26, 2014 9:26 am
by Umpalumpa
'n Pel van my is nou in Dubai, hy stuur toe die twee fotos vir my.
Kyk, ek is nie n groot Ford fan nie, maar dis nou darem ook nie te lelik nie......
ImageImage