Plotte
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Plotte
More almal. Ons huis is verkoop en ons is opsoek na 'n plot. Waarvoor moet mens uitkyk, behalwe veiligheid? Ek praat van goed soos Evkom transformater huur, erfbelasting, grondeis ens. Ek sal julle bydraes waardeer.
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Plotte
Dis nou seker 'n "small holding" waarvan jy praat?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Plotte
Yip oom Andy. 21 HA is waarna ons nou kyk. Weet nie rêrig of dit 'n plot of 'n plaas of sommer net 'n plosie is nie:lol:
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 541
- Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
- Town: Potchefstroom
- Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
- Real Name: James
- Location: Potchefstroom
Re: Plotte
Enige iets bo 10ha is 'n plaas. Wat beteken jy sal nooit 'n 100% lening kry nie.
1. ESKOM rekening: jou rekening word opgemaak uit lynhuur, transformer huur, maintenance levy en environmental levy - in kort beteken dit jy is in vir 'n minimum van R1300 voor jy nog enige krag gebruik het. Maak seker jy het net ;n 50A transformer anders is jou lynhuur baie meer (party het 80A en 100A bokse).
2. Veligheid: eish...waar is dit? 'n Goeie idee is altyd om 'n huurkontrak te teken vir 12 maande met die opsie om te koop. Allerhande goeters steek hulle kop uit waarmee jy nie rekening gehou het nie.
3. Kyk na toegangsroetes, nabtyheid aan groot paaie, veiligheid van die huis bv elektriese omheining, spreiligte en dies meer.

James Cameron
0834431879
0834431879
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Plotte
More
21 HA Is nogals n lekker stukkie grond,
die groot ding om te kyk is,is daar enige servatute op die grond,(aangesien jy nie kan plant of bou binne die servatuut area nie)
en dan hoeveel "Cube" water regte daar is op die grond,
waneer dit by die krag kom, ja dis baie duur om by die mislikepaliteit krag te koop, veral as jy 3fase moet gaan, kyk of jy direk by eksdom kan koop, hulle gewoonlik so bietjie goedkoper
Oor veiligheid kan ek nie veel se nie, dis mos maar n persoonlike ding,maar om n kettie te he help nogals baie
hoop dit help so bietjie
groete

“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Plotte
Ek sit self en wik en weeg of ek 'n grootter huis in die dorp moet koop of 'n plot.
My groodste probleem is Grond eise... Sit reeds met 'n mooi plaas in Zim wat die BLIKSEMS................( kom ons los dit daar )
Sterkte met die besluit.
My groodste probleem is Grond eise... Sit reeds met 'n mooi plaas in Zim wat die BLIKSEMS................( kom ons los dit daar )
Sterkte met die besluit.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Plotte
Eish. Besluite, besluite
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Plotte
Ek sou nie veel verder as Grootfontein soek nie.
Die vraag is, gaan jy meer as jou huis en 'n lekker tuin benut? 'n Ekstra 20 ha gaan jou roer met onderhouds koste!
Die vraag is, gaan jy meer as jou huis en 'n lekker tuin benut? 'n Ekstra 20 ha gaan jou roer met onderhouds koste!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- High Range 4WD
- Posts: 41
- Joined: Sat Mar 08, 2014 9:00 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Land cruiser
- Real Name: francois
Re: Plotte
Wat van n country estate? Mens kry n groot erf waarvan jy net n sekere gedeelte mag bou en toemaak, die res bly veld. Daar is gewoonlik wild wat dan los loop
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Plotte
Nope. Die regering maak ons klaar arm. Sit nou nog 'n middelman by dan........Woerman wrote:Wat van n country estate? Mens kry n groot erf waarvan jy net n sekere gedeelte mag bou en toemaak, die res bly veld. Daar is gewoonlik wild wat dan los loop
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Plotte
1) Look at plots in the area & see how their security procedures compare with what you are buying. If there is a problem in the area the people staying there will have upgraded to heavy security,
which will give you a good indication.
2) There is a company in our area that will take you altogether off the Escom Grid for R100 000.00 using Solar Power. First Geer on the Forum can probably give you more information about them.
I use about R 2 000.00 electricity a month, so that system would pay for itself in about four years. I plan to sell up and move out within four years, so it will not pay me to do that, otherwise it
would be a good alternative.

HABOOB means "Dust Storm"