Sukkel om 'n part te identifiseer 3RZ-FE

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
ChrisSwart
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 198
Joined: Tue Feb 03, 2009 1:04 am
Town: Johanesburg
Vehicle: 1999 2700i Hi Lux
Real Name: Chris

Sukkel om 'n part te identifiseer 3RZ-FE

Post by ChrisSwart »

Kan iemand my dalk help om die volgende part te identifiseer.
Al wat Google vir my gee is "Variable Resistor EFI"
Die part sit langs die air filter
Part nommer 89456-30019

Weet iemand wat hierdie part doen, en wat die simptome sal wees as hy foutief is?

My bakkie sukkel erg om te start as dit koud is en ek het reeds die Temp sensor agter op die head vervang.

Enige raad sal waardeer word.
Attachments
20140830_071054 (2) (270x480).jpg
20140830_071054 (2) (270x480).jpg (86.95 KiB) Viewed 1618 times
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Sukkel om 'n part te identifiseer 3RZ-FE

Post by Willem01 »

mmm ry self so bakkie,,,,kan ongelukkig nie help nie,,,as jy hom ontkoppel wanneer engin warm is en dan probeer start is daar enige verandering? sal ook graag wil weet wat sy doel is...
janvg
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 84
Joined: Tue May 06, 2014 4:41 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: Toyota Fortuner
Real Name: Jan

Re: Sukkel om 'n part te identifiseer 3RZ-FE

Post by janvg »

Is hy in kontak met die intake air?
ChrisSwart
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 198
Joined: Tue Feb 03, 2009 1:04 am
Town: Johanesburg
Vehicle: 1999 2700i Hi Lux
Real Name: Chris

Re: Sukkel om 'n part te identifiseer 3RZ-FE

Post by ChrisSwart »

janvg wrote:Is hy in kontak met die intake air?
Nee, dit lyk nie so nie
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Sukkel om 'n part te identifiseer 3RZ-FE

Post by Ali3n »

Lees hier. http://constructionmanuals.tpub.com/142 ... 64_143.htm" onclick="window.open(this.href);return false; :thumbup:

Is jou air flow sensor skoon?
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Sukkel om 'n part te identifiseer 3RZ-FE

Post by LouisZ »

Ek stel voor kyk na die idle control valve op die throttle body. Die ICV is meer die een om na te kyk as die voertuig nie wil idle.
MCHILUX
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 287
Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
Town: Centurion Gauteng
Vehicle: Mazda Rustler 16v
Real Name: Jan

Re: Sukkel om 'n part te identifiseer 3RZ-FE

Post by MCHILUX »

Dit is die reostaat waar jy die mengsel van die EFI kan stel. Kan nie glo dit sal n effek op die koud start probleem he nie. Probeer kyk na die petrol drukking in die oggend .
Post Reply

Return to “The Workshop”