Page 1 of 1

7 M-GE Motor

Posted: Sun Aug 24, 2008 3:11 pm
by Schreiej
.Ek is teen die tyd al mooi gautengvol vir my voertuig wat warm word .Ek het so vier maande terug n 7M-GE motor ge-installer , ek het intussen die radiator wat in was vervang met n groter radiator selfde as die BMW 740 se radiator.Die voertuig het nie n aircon en het twee fans wat ek by n plaaslike onderdele plek gekoop het.Ek ek die thersostat uithaal of wat beveel julle aan.ASSEBLIEF

Re: 7 M-GE Motor

Posted: Sun Aug 24, 2008 7:59 pm
by Dadz Toy BFI
If you can wait till 2mrw, Thys (Kaspaas) will come online. :wink:

Kaspaas' 7MGE runs cooler than an ENGEL on steroids, he'll tell you all about his Aluminium radiator :wink:

Rich

Re: 7 M-GE Motor

Posted: Sun Aug 24, 2008 11:00 pm
by BenHur
As jou engine nog steeds warm loop met 'n 740i radiator is daar groot fout.Kry die radiator lugvloei ( watse spots - bullbar etc het jy op? Hoe lyk jou waterpomp se propeller? Nee moet glad nie die termostaat uithaal nie maak seker daar is wel nog een in.

Ander ding waarna ek sal kyk is die engine de verstelling. Te "lean" mengsel (soms ook gekoppel met te vinnige timing) kan ook 'n engine te warm laat loop.

Thys (Kaspaas) sweer ook my die bonnet spacer ding. Kry vir jou 'n hand vol washers, draai jou bonnet se boute wat hom aan die skaniere vasmaak uit, kry boute wat so 10-20 mm langer is as normaal ek sit dan so 10-20mm se washers tussen die bonnet en die skanier om die bonnet agter te lig en kyk of die ekstra lug wat daar ontsnap nie 'n verskil kan maak nie.

Re: 7 M-GE Motor

Posted: Mon Aug 25, 2008 8:11 am
by ThysdJ
Slaai... Ek het op jou ander thread gereageer. Om by te voeg tot daardie antwoord , ek stem saam met Bennie, check die tuning van die enjin ook. En jy hoef nie die bonnet 20mm te lig nie, net so 5 mm sal ook werk.. :shock: :twisted:

Onthou net nog 'n ding, die all-aluminium radiator is amper 2 keer so efficient as 'n gewone radiator met heat-dissipation. Ek hoop regtig jy kry jou probleme uitgesort, want 'n Hilux met 'n 7mGE is loop baie lekker..... :roll: :roll: :twisted:

Re: 7 M-GE Motor

Posted: Mon Aug 25, 2008 11:34 pm
by Hoppy
Maak seker jou "Top gasket" lek nie, hulle blaas nie soos ander karre dat die stoom staan nie, hulle word net warm as hulle hard werk, haal dan die top af en vervang die gasket met n staal een.

PS: Is die pype wat na die agter kant van die top toe gaan reg gekoppel?

Re: 7 M-GE Motor

Posted: Tue Aug 26, 2008 6:53 am
by ThysdJ
Dis reg Allan, ek onthou nou laasjaar Sept toe Kaspaas se head gasket geblaas het. Die cooling system word gepressurise en die water word uitgeblaas deur die overflow by die radiator-cap. Dit veroorsaak dat die coolant lyk soos 'n bubblebath in die radiator. :twisted: :twisted:

Wat jy ookal doen, wees net versigtig want die 7MGE hou nie van warm loop vir lang tye nie. :shock:

Re: 7 M-GE Motor

Posted: Thu Oct 23, 2008 9:15 pm
by Hiluxman
Pasop vir elektiese waaiers - maak seker die goed het genog woema - die soort wat vir aircon condensers gebruik work is selde meer as 200 of 300W sterk.

Ek het Golf 1 waaier op 82 grade C thermoswitch, en daarmee saak Nissan E20 waaier op waterpomp wat die heel tyd draai.

Ek het al 'n kar trailer met kar op van Harrismith af Gauteng toe getou - geen hitte probleme nie.

Re: 7 M-GE Motor

Posted: Fri Oct 24, 2008 8:25 pm
by luxman
watse spots - bullbar etc het jy op? Hoe lyk jou waterpomp se propeller?
Kan waterpompe dan vlieg?