Page 1 of 5

kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Oct 06, 2014 2:47 pm
by Hilux 1
waar is al ons Kaapse manne??

wat en waar is daar n lekker kamp plek( so 1hr 1h30 uit Brackenfell) met n rustige 4x4 wat ons sommer kan ry?

die 4x4 is natuurlik totaal n bysaak :twisted:

komaan help n ou uit

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Oct 06, 2014 4:39 pm
by swartvark
Ek's seker jy kamp meer as ek.........maak jy maar 'n voorstel. :cooldude:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Oct 06, 2014 5:29 pm
by ChrisF
Markuskraal is 19km verby Citrusdal.

JIP, so bietjie meer as 1,5uur.

LEKKER kampplek !!!!!!

nuwe lapa vir groepe.

Christi en sy vrou cater gereeld vir die tipe funksie.

net twee problem waaraan ek kan dink

Christi ry n frot ... hy gaan nou weer die skedelkus roete doen ... LIEF vir 4x4.
die tjeep klub het ook die jaar hul jaar eind by Markuskraal.

LEKKER 4x4 trail !!!!!!!!!!!!!!!!!
SKOON ablusies.

en as mamma nou nie die tent deng doen nie, hulle het ook n paar challets - sommer so MET n jakutsie nogal ....

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Oct 06, 2014 6:04 pm
by Hoppy
As julle glad nie wil 4x4 doen nie het ek n baie nice plek net buite Robertson langs n dam

Wat van daai roete net hier agter langs die Bottelary pad, so binne kruip afstand

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Oct 06, 2014 6:32 pm
by Huismoeles
Markuskraal is 19km verby Citrusdal.

JIP, so bietjie meer as 1,5uur.

Nie vir die manne wat 4l ry nie :twisted:

Het daai track al gery aan die begin dae toe hy oop gemaak het baie nice met lekker speel gat :twisted:

Seker ons sal in robertson iewers ook n plek kan kry om te ry

Maar hou van die gedagte vir n huisie of so iets

Wat van matroos berg of so iets

Waneer wil jy dit maak

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Oct 06, 2014 6:39 pm
by ChrisF
Huismoeles wrote:Markuskraal is 19km verby Citrusdal.

JIP, so bietjie meer as 1,5uur.

Nie vir die manne wat 4l ry nie :twisted:

Het daai track al gery aan die begin dae toe hy oop gemaak het baie nice met lekker speel gat :twisted:

Seker ons sal in robertson iewers ook n plek kan kry om te ry

Maar hou van die gedagte vir n huisie of so iets

Wat van matroos berg of so iets

Waneer wil jy dit maak
JIP, seker dis dalk net te ver.

Maar regtig n plekkie om te onthou vir n lekker kuier. :)

Oom Christi is NOU besig met die lapa se opsit, en dan n industriele kombuis langs dit vir ordentlik cater ....

NADER - net verby Caledon is daar mos ook n lekker kamp. (Voorhoede ?)

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Oct 06, 2014 9:23 pm
by Huismoeles
Markuskraal 180km uit kaap so dis net oor die bult

Ek stem

Wanneer????

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Oct 06, 2014 11:20 pm
by Hoppy
Markus klink reg, waneer het hulle n gap?

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Oct 07, 2014 7:49 am
by george
Lekker :thumbup: Ons moet sommer begin datums vasmaak

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Oct 07, 2014 9:50 am
by Omo
Nog n lekker plek om te kamp en om te 4x4 is Klein Tafel Berg.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Oct 07, 2014 2:20 pm
by Hilux 1
wat is julle gevoelens oor:
Vloedbos
Skurwekop
Klipkrans
Gatsrivier??

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Oct 07, 2014 9:15 pm
by Tenk
Ek is in solank mamma n huisie vir baba en kie kan kry. Kyk maar hoe lyk die akomodasie en dan wie die lekkerste 4x4 roete het om te speel. Ek ken nie een van bogenoemde nie, so sal maar google en hier hoor. :thumbup:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Oct 07, 2014 10:02 pm
by Huismoeles
Moenie warry tenkie
My vrou self vir een vir n huisie

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Wed Oct 08, 2014 9:22 am
by Hilux 1
wou juis nie ou plekke gaan nie, en jislaaik manne. MENS KAMP NIE IN N HUIS NIE

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Wed Oct 08, 2014 10:32 am
by swartvark
Hilux 1 wrote:wou juis nie ou plekke gaan nie, en jislaaik manne. MENS KAMP NIE IN N HUIS NIE

AMEN. :thumbup:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Wed Oct 08, 2014 10:49 am
by Huismoeles
Elke ou se maak en smaak verskil

Niemand het gese jy moet in n huisie in gaan nie ters :twisted: :twisted:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Wed Oct 08, 2014 11:02 am
by Tenk
Ters die probleem le nie by die manne nie ek akomodeer maar net vroulief met my jongste seun wat sopas n jaar oud geraak het, hy is BAIE woelig :twisted: . Ek is gelukkig innie bos met net n slaapsak langs my Tenk. :wave:. Watter datum gaan ons na kyk? Markuskraal klink reg.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Wed Oct 08, 2014 2:25 pm
by Hilux 1
datum sal heel moontlik wees die 21-23 Nov en ek sou Klipkrasn gedoen het.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Wed Oct 08, 2014 4:42 pm
by Huismoeles
Lyk my ters is bang vir markuskraal

Wonder of daai bakkie moeg gery is nam toe dat hy nie so ver kan ry nie :twisted: :twisted:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Wed Oct 08, 2014 5:19 pm
by X-Dors
Hilux 1 wrote:waar is al ons Kaapse manne??

wat en waar is daar n lekker kamp plek( so 1hr 1h30 uit Brackenfell) met n rustige 4x4 wat ons sommer kan ry?

die 4x4 is natuurlik totaal n bysaak :twisted:

komaan help n ou uit
Dit sal lekker wees :yahoo: :yahoo: :yahoo: Yzerfontein is ook nice en dan kan ons die weskus park doen .

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Wed Oct 08, 2014 7:51 pm
by Huismoeles
Ysterfontein het nog al lekker kamp plek as jy daar onder die bome staan

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Oct 10, 2014 11:47 am
by Huismoeles
Enige nuus al???

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Oct 10, 2014 12:01 pm
by Hilux 1
no news is good news :lmao:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Oct 10, 2014 12:13 pm
by Hoppy
Daai datum klink ook reg, het jy al geboek

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Oct 10, 2014 12:33 pm
by Hilux 1
nee wag nog cir die dame om pryse vas te maak

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Oct 10, 2014 2:19 pm
by Hilux 1
Goei middag
Ek kan julle help vir die naweek van die 21-23 November.
Ek het ten tatief 9 staanplekke uitgehou.
Volw @ R 80 per kop per nag kinders 6-12 jr R40
Laat weet maar of dit reg is.
Esther

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Oct 10, 2014 2:46 pm
by X-Dors
Hilux 1 wrote:Goei middag
Ek kan julle help vir die naweek van die 21-23 November.
Ek het ten tatief 9 staanplekke uitgehou.
Volw @ R 80 per kop per nag kinders 6-12 jr R40
Laat weet maar of dit reg is.
Esther
Waar is dit nou ?

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Oct 10, 2014 3:32 pm
by Hoppy
1. Hoppy, kwaai Hoppy en Hoppy jnr.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Oct 10, 2014 3:34 pm
by george
Hoppy wrote:1. Hoppy, kwaai Hoppy en Hoppy jnr.
:lol:

Waar kamp ons?

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Oct 10, 2014 4:12 pm
by swartvark
1. Hoppy, kwaai Hoppy en Hoppy jnr.
2. Swartvark, Speenvark......sal nog laat weet vannie krimpvarkies. :lol:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Oct 10, 2014 4:14 pm
by swartvark
Kannie waggie..........lyk na 'n lekker kampplek. :thumbup:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Oct 10, 2014 4:23 pm
by george
1. Hoppy, kwaai Hoppy en Hoppy jnr.

2. Swartvark, Speenvark......sal nog laat weet vannie krimpvarkies.

3. Georgie en mamma( sy raak eers kwaai na 12 in die aand) :twisted:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Oct 10, 2014 4:45 pm
by Tenk
Tenk, Rooikat, Ratel, Kasper, Bosbok, as daar n huisie is? Waar is dit?

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Oct 10, 2014 5:51 pm
by Thunder02
george wrote:1. Hoppy, kwaai Hoppy en Hoppy jnr.

2. Swartvark, Speenvark......sal nog laat weet vannie krimpvarkies.

3. Georgie en mamma( sy raak eers kwaai na 12 in die aand) :twisted:
:laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Oct 10, 2014 5:54 pm
by Huismoeles
george wrote:1. Hoppy, kwaai Hoppy en Hoppy jnr.

2. Swartvark, Speenvark......sal nog laat weet vannie krimpvarkies.

3. Georgie en mamma( sy raak eers kwaai na 12 in die aand) :twisted:
4. Huismoeles , een wat huismoeles veroorsaak, en 2 x klein terorisies
( natuurlik in ons huise anders is daar groter huismoeles. Lol)

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sat Oct 11, 2014 8:20 am
by Hilux 1
Dis by klipkrans

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sat Oct 11, 2014 8:22 am
by Hilux 1
Tenk en Huismoeles kan maar skakel daar en hulle klip tente boek. Het vergeet om te vra of daai beskikbaar is :twisted:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sat Oct 11, 2014 8:52 am
by X-Dors
Huismoeles wrote:
george wrote:1. Hoppy, kwaai Hoppy en Hoppy jnr.

2. Swartvark, Speenvark......sal nog laat weet vannie krimpvarkies.

3. Georgie en mamma( sy raak eers kwaai na 12 in die aand) :twisted:
4. Huismoeles , een wat huismoeles veroorsaak, en 2 x klein terorisies
( natuurlik in ons huise anders is daar groter huismoeles. Lol)
5. X-Dors -Nogsteeds- :drinks: Dors en Altyd- Dors :drinks:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sat Oct 11, 2014 3:31 pm
by Hilux 1
X-Dors wrote:

6. Hilux 1 & kie(+3)

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sat Oct 11, 2014 8:34 pm
by Omo
Hilux 1 wrote:

7. Omo + 1

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sat Oct 11, 2014 10:21 pm
by truckin
Omo wrote:

8. truckin + 2

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Oct 12, 2014 1:44 pm
by Thabogrobler
Omo, Surf en Skip?

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Oct 12, 2014 1:45 pm
by Thabogrobler
As ek so kyk na al die lekker speel plekke daar by julle trek ek sommer Kaap toe!

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Oct 12, 2014 4:44 pm
by Shimano
X-Dors wrote:

Huismoeles wrote:

george wrote:

1. Hoppy, kwaai Hoppy en Hoppy jnr.

2. Swartvark, Speenvark......sal nog laat weet vannie krimpvarkies.

3. Georgie en mamma( sy raak eers kwaai na 12 in die aand)

4. Huismoeles , een wat huismoeles veroorsaak, en 2 x klein terorisies
( natuurlik in ons huise anders is daar groter huismoeles. Lol)
5. X-Dors -Nogsteeds- Dors en Altyd- Dors
6. Hilux 1 & kie(+3)
7. Omo + 1

8. truckin + 2
9. Shimano + 2

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Oct 12, 2014 9:20 pm
by GI Jane

10. Me too

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Oct 12, 2014 9:31 pm
by GI Jane
Oops... Hoppy the Canon road show is on the 22nd November, it starts at 9.30 at the CTICC... so decision time...

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Oct 12, 2014 9:57 pm
by Hoppy
damn, difficult one, we'll have to camp and drive through for the canon show

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Oct 13, 2014 2:00 pm
by Hilux 1
so I will give till end of the week, then I will be making the booking. a 50% deposit is required.
so I think best way is that we all pay the club?? and the club pays the deposit? we will then each settle their own account on arrival??

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Oct 13, 2014 2:30 pm
by swartvark
Hilux 1 wrote:so I will give till end of the week, then I will be making the booking. a 50% deposit is required.
so I think best way is that we all pay the club?? and the club pays the deposit? we will then each settle their own account on arrival??

Daai klink kwai........dankie vir jou moeite. :thumbup:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Oct 13, 2014 3:51 pm
by Hilux 1
Raait, what we need is:
all who is going with the kids(ages required) ASAP
this will determine costs as kids above 12 full price

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Oct 13, 2014 6:52 pm
by Hilux 1
Is Cassie out the mix ? Ernst or who is in charge of finances? Can we arrange everyone saying here to pay in hilux bank account and we pay from one source?

enige mods wat kan se ja of nee???

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Oct 14, 2014 8:48 am
by Hilux 1
het ek iets gese?? no repsonses?

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Oct 14, 2014 10:31 am
by swartvark
Hilux 1 wrote:Raait, what we need is:
all who is going with the kids(ages required) ASAP
this will determine costs as kids above 12 full price

I'll pay my deposit as if the kidz are going. 2x Adults and 13yrs, 8yrs, 7yrs = R320.00 Deposit?

If for some reason the kidz don't go then my Fees for 2 adults are covered in full. :thumbup:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Oct 14, 2014 10:42 am
by Huismoeles
Right en myne is mos gereel :thumbup:

Wa wat of wie betaal ons club rek. Of nie??

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Oct 14, 2014 1:15 pm
by Warrior
Dirk het jy toe n kliptent gereel , en is daar nog beskikbaar ?

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Oct 14, 2014 2:01 pm
by Hilux 1
Hi Eben
daar behoort nog 2 te wees, maar dis sleg 2 slapers. bel maar vir Esther self jong baie nice vrou

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Oct 14, 2014 2:32 pm
by 4x4BEES
Sal 'n mens net vir 'n dag ook kan deurkom??

Veral as jy nog spaar om goed te kry om te kamp?

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Oct 14, 2014 5:26 pm
by truckin
Yis Ters,
Se gou is kids onder 6 dan for gratis?
Boetie (amper oud) Sally (bietjie ouer) Jc (8) Jodi (4)(free???)
2 x 40 2x 40 2 x 20 2 x??? = R 200

Sal by vrydag dep maak in club acc, ref??

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Oct 14, 2014 7:46 pm
by Huismoeles
Warrior wrote:Dirk het jy toe n kliptent gereel , en is daar nog beskikbaar ?

Jip ek het vir my een gereel hy het 2 enkle bedde in en gereel ek vat sommer metrasse vir my kinders

Ja daar is nog daar is n 4 bed ook as tenk dit nie gevat het nie

Sien ons jou daar eben?

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Oct 14, 2014 8:07 pm
by Hilux 1
Juan dis hoe ek hom het ja