Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Ek sit vanoggend en gaan deur my lys van al my ou Subaru en VW kliente oor die afgelope paar 8 jaar.
Nou wonder ek of julle besef hoeveel kliente wat voertuie kom inruil direk in die handelaars se gesigte LIEG....
Ek kan 'n boek skryf hieroor.
Motor was nog nooit in 'n ongeluk nie......maar Mnr dit lyk of hier verf werk gedoen is.......OoooooJaaaa, my vrou het haar Pick n Pay trollie daar gestamp, dit was baie klein..............Maar hoekom is die dak dan gebuig ?
Audi in uitmuntende toestand word ingeruil......na dit herverkoop is word daar gekla oor die ratkas. Ek neem dit na Audi en word ingelig dat die vorige eienaar 'n kwotasie vir R30k gekry het om dit te herstel, maar toe net aangedring het op nuwe olie, sodat dit tydelik okay is. Maar toe hy dit kom inruil gaan hy aan oor hoe goed hy sy voertuig onderhou het.
en so gaan die lys aaan en aaaan en aaaaaaaan.........

MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
True,
So hier en daaris daar darem ook 'n handelaar of twee wat die waarheid so bietjie rek!

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Die handelaars het 'n NAAM om te behou en word deur die CPA in toom gehou.........privaat outjies kom met baie weg.
Persoonlik dink ek die CPA is die oorsaak van lae inruilpryse wat mense so oor kla. Die handelaar moet in gedagte hou dat hy vir ses mnde moet pa staan vir daai karretjie wat hy inruil.
Daar is in baie gevalle versteekte Gremlins in inruilings waarvan mens eers later uitvind.......soos bv as jy hom die oggend na jy hom getoets en gekoop het probeer start en hy wil nie.
'n Advokaat ruil eenkeer by my 'n Alfa GTV in met net 12000kms op die clock Full Service History en baie netjies. Ek het hom om die blok gery en alles voel great. Na die deal gedoen is wil ek hom in ons stoor in reverse vir die aand.............reverse gear is gaaaaar.
en sy waarborg tydperk het 2 dae van tevore verval.............gelukkig het die Alfa manne inni Kaap dit steeds onder waarborg vir my herstel gekry na 'n helse motivering............anners was dit 'n R60k joppie.
ek moes nooit 'n advokaat vertrou het nie.
Persoonlik dink ek die CPA is die oorsaak van lae inruilpryse wat mense so oor kla. Die handelaar moet in gedagte hou dat hy vir ses mnde moet pa staan vir daai karretjie wat hy inruil.
Daar is in baie gevalle versteekte Gremlins in inruilings waarvan mens eers later uitvind.......soos bv as jy hom die oggend na jy hom getoets en gekoop het probeer start en hy wil nie.
'n Advokaat ruil eenkeer by my 'n Alfa GTV in met net 12000kms op die clock Full Service History en baie netjies. Ek het hom om die blok gery en alles voel great. Na die deal gedoen is wil ek hom in ons stoor in reverse vir die aand.............reverse gear is gaaaaar.
en sy waarborg tydperk het 2 dae van tevore verval.............gelukkig het die Alfa manne inni Kaap dit steeds onder waarborg vir my herstel gekry na 'n helse motivering............anners was dit 'n R60k joppie.
ek moes nooit 'n advokaat vertrou het nie.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Ag nee kom nou Tiaan !! nou laat jy my skuldig voel
Ek het my 2010 Golf 6 GTi vir die afgelope 2jr gery met a ko4 (big turbo) conversion - 291kw 552nm
Het hom nou weer terug na standaard verander en gaan hom inruil by die handelaars as n :
Low milage. Absolutely mint and spotless condition directors car
- moet byse , hy is darem nog onder verlengde VW waarborg.
Ek het my 2010 Golf 6 GTi vir die afgelope 2jr gery met a ko4 (big turbo) conversion - 291kw 552nm
Het hom nou weer terug na standaard verander en gaan hom inruil by die handelaars as n :
Low milage. Absolutely mint and spotless condition directors car
- moet byse , hy is darem nog onder verlengde VW waarborg.
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Ek hoor jou Tiaan.
Bv. Bied LR nou 'n extended waarborg op rweedehandse Disco 4's gratis aan. Grap is, die ou wat inruil vat nou 'n bad vir 'n verdere R50k - iemand moet vir daai waarborg betaal.
Bv. Bied LR nou 'n extended waarborg op rweedehandse Disco 4's gratis aan. Grap is, die ou wat inruil vat nou 'n bad vir 'n verdere R50k - iemand moet vir daai waarborg betaal.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Een van ons forum lede het n lae km 2011 D/C D4d by Jan publiek gekoop, mooi opgepas, was nog nooit in n ongeluk nie. Snaakse goed gebeur, die "auto box shifter" werk nie meer nie, toe pak die voor diff op, die u-joints ens. ens. en die bakkie sny van tyd tot tyd net uit. Twee maande gelede sny hy toe finaal uit en start nie weer nie. Ek haal toe die ECU uit en sien dit kom uit n "scrapyard" en dinge lyk nie mooi onder die dash nie.
Ons kry toe die oorspronklikke eienaar in die hande en ek bel hom, hy bly in Gauteng, ek verduidelik ons probleem,sy antwoord in soveel woorde; "Julle sak k-k he met daai bakkie, my vrou het vergeet om die handrem vas te maak toe loop hy van die pont af". Die bakkie is twee dae later eers onder die water uitgesleep en die versekering het hom afgeskryf, iemand het dit reggekry om hom as tweedehands te registreer en my vriend het hom as n mooi opgepaste tweedehandse bakkie gekoop en nogal gefinansier.

aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
......jy kan bly wees niks het gebreek op hom nie, as hulle daai computertjie op hom inplug sal hulle gou sien dat dinge bietjie anners is. ........en dan is daai waarborg niks werd nie.Warrior wrote:Ag nee kom nou Tiaan !! nou laat jy my skuldig voel
Ek het my 2010 Golf 6 GTi vir die afgelope 2jr gery met a ko4 (big turbo) conversion - 291kw 552nm
Het hom nou weer terug na standaard verander en gaan hom inruil by die handelaars as n :
Low milage. Absolutely mint and spotless condition directors car
- moet byse , hy is darem nog onder verlengde VW waarborg.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Dis darem seker 'n R7000.00 Motorite waarborgie met baie fynskrif.Thabogrobler wrote:Ek hoor jou Tiaan.
Bv. Bied LR nou 'n extended waarborg op rweedehandse Disco 4's gratis aan. Grap is, die ou wat inruil vat nou 'n bad vir 'n verdere R50k - iemand moet vir daai waarborg betaal.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Jislaaikit Hoppy.........imagine ek het daai bakkie ingeruil en herverkoop. Jarrrre se kk met CPA. en naam deur die modder.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Ek bly om te sien daar is nog handelaars wat trots is oor hulle naam want jy kry mense wat net n vetfooolk voel vir hulle naam
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Tiaan waar werk jy ??
Ek het n pragtige Golf GTi wat ek wil inruil ! :roll:
Ek het n pragtige Golf GTi wat ek wil inruil ! :roll:
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Drikus, Ek raak lekker de dinges in vir daai mense wat niks voel nie. Vat bv VW......daar is 106 VW handelaars wat presies dieselfde nuwe voertuig kan verskaf. Indien jy slegte diens by een kry druk jy net 'n paar knoppies op jou keyboard en die volgende een sal jou help.Masekind wrote:Ek bly om te sien daar is nog handelaars wat trots is oor hulle naam want jy kry mense wat net n vetfooolk voel vir hulle naam
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Warrior wrote:Tiaan waar werk jy ??
Ek het n pragtige Golf GTi wat ek wil inruil ! :roll:
Hehe......Ek bemark hoofsaaklik VW, nuut en gebruik, maar ook ander fabrikate.................stuur 'n paar fotos en volledige beskrywing na talk2tiaan@gmail.com dan help ek jou graag. Laat weet sommer ook wat jy wil koop.
Ek het baie connections.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Tiaan my ou pel hoe praat jy dan vanmore .....
Daai kar wat ek vir jare gery het, was SPOT LESS toe ek hom daar by jou parkeer het .... PROMISE !
daai wheel allignment is oorlat jou driveway so drop het, promise hy was reg toe ek hom daar gedrop het.
en daai tires wat so skeef afloop - ek is seker een van jou manne het die kar gevat vir n naweek trip, daai tires was properly square toe ek hom daar aflaai.
en die gear box, hoe bedoel jy dan die ding krap nou tussen ratte ? Nie n dag se probleme gehad met daai gear box nie, promise. Het jou appy dalk gaan drag race met my kar ??!!
en ek verstaan nou regtig nie hoekom jy MY vra oor body putty wat opdop nie !! WAT probeer jy vir my sê !! HUH ?? Nee magtag man, jy WEET mos ek het daai wa NUUT gekoop, SELF gery, en kom ek sê nou vir jou n ding - jy probeer my vir n ride vat !!!! NOOIT gewerk aan daai bak nie, NOOIT n skrapie gehad nie.
Nugter alleen weet wat JY met my goed opgepaste-vol-diens-rekord liefling kar aangevang het in twee dae, maar hy was REG toe ek hom by jou kom aflaai het !! Julle blerrie kar smouse is ook almal dieselfde ... wil net die man in die straat deur werk .....
TIAAN - daai advokaat was nie dalk van Stellenbosh nie .... ken een in daai area wat lief is vir sy Alfa's ...
Daai kar wat ek vir jare gery het, was SPOT LESS toe ek hom daar by jou parkeer het .... PROMISE !
daai wheel allignment is oorlat jou driveway so drop het, promise hy was reg toe ek hom daar gedrop het.
en daai tires wat so skeef afloop - ek is seker een van jou manne het die kar gevat vir n naweek trip, daai tires was properly square toe ek hom daar aflaai.
en die gear box, hoe bedoel jy dan die ding krap nou tussen ratte ? Nie n dag se probleme gehad met daai gear box nie, promise. Het jou appy dalk gaan drag race met my kar ??!!
en ek verstaan nou regtig nie hoekom jy MY vra oor body putty wat opdop nie !! WAT probeer jy vir my sê !! HUH ?? Nee magtag man, jy WEET mos ek het daai wa NUUT gekoop, SELF gery, en kom ek sê nou vir jou n ding - jy probeer my vir n ride vat !!!! NOOIT gewerk aan daai bak nie, NOOIT n skrapie gehad nie.
Nugter alleen weet wat JY met my goed opgepaste-vol-diens-rekord liefling kar aangevang het in twee dae, maar hy was REG toe ek hom by jou kom aflaai het !! Julle blerrie kar smouse is ook almal dieselfde ... wil net die man in die straat deur werk .....
TIAAN - daai advokaat was nie dalk van Stellenbosh nie .... ken een in daai area wat lief is vir sy Alfa's ...
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Toe nie.swartvark wrote:Dis darem seker 'n R7000.00 Motorite waarborgie met baie fynskrif.Thabogrobler wrote:Ek hoor jou Tiaan.
Bv. Bied LR nou 'n extended waarborg op rweedehandse Disco 4's gratis aan. Grap is, die ou wat inruil vat nou 'n bad vir 'n verdere R50k - iemand moet vir daai waarborg betaal.
Ek dink iets soos R50k. Maar dis 'n waarboeg en diensplan as ek reg onthou.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Tiaan grappies tersyde ....
Jare terug werk n goeie vriend van my pa by Rola in die Strand. n Colt motor word ingeruil - GENUINE ONE OWNER ..yada yada .....
My ma koop die Colt - Trevor het mos self die kar deur gegaan en als is reg ....
paar maande later diens ek die Colt - meer Bardol as olie !!!!!!!!!!!! Moes iets soos 40-thou skim net om die krap merke van die krank af te kry !!
en ons WEET die dealer het die kar ingetrade, en twee dae vir ons gegee - PRESIES soos daai engeltjie "private" hom daar ingeruil het.

- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Sjoe, en ekt altyd gedink dis net stealers wat so skelm is. My onlangse ondervinding: OK, ek mag mos nou nie name noem nie, tensy ek R61 000 het om ook 'n bordjie aan te skaf om die manne sleg te sê. Ek kyk na 'n kar, en dis 'n regte handelaar, nie die wat allerhande second hands verkoop nie. Ek loop en kyk die voertuig fyn, ek merk toe iets op dat voor fender en deur al afgehaal was. Paar boude in engine kompartement is ook net missing. Toe vra ek die sales ou om vir my 'n volledige print-out van die voertuig te gee van wat als gedoen is. wag toe 20min. Sy verskoning, ai die sisteem is af. OK, kyk rond en vra hom of voertuig in ongeluk was..... NEE glad nie meneer, nie 'n krappie nie, want dit was ons courtesy car vir kliente wat hulle voertuie inbring vir 'n diens. Toe wys ek die dele uit wat skepties lyk.... O meneer, nou onthou ek, dis seker die een waarmee my kolega se dogter in 'n ongeluk was.....swartvark wrote:Ek sit vanoggend en gaan deur my lys van al my ou Subaru en VW kliente oor die afgelope paar 8 jaar.
Nou wonder ek of julle besef hoeveel kliente wat voertuie kom inruil direk in die handelaars se gesigte LIEG....
Ek kan 'n boek skryf hieroor.
Motor was nog nooit in 'n ongeluk nie......maar Mnr dit lyk of hier verf werk gedoen is.......OoooooJaaaa, my vrou het haar Pick n Pay trollie daar gestamp, dit was baie klein..............Maar hoekom is die dak dan gebuig ?
Audi in uitmuntende toestand word ingeruil......na dit herverkoop is word daar gekla oor die ratkas. Ek neem dit na Audi en word ingelig dat die vorige eienaar 'n kwotasie vir R30k gekry het om dit te herstel, maar toe net aangedring het op nuwe olie, sodat dit tydelik okay is. Maar toe hy dit kom inruil gaan hy aan oor hoe goed hy sy voertuig onderhou het.
en so gaan die lys aaan en aaaan en aaaaaaaan.........
Ja ja..... toe loop die ander sales ou uit met 'n papier vir sy klient wat ook op 'n ander voertuig 'n VIN check gedoen het.....snaaks hoe my sales ou se sisteem af was maar nie daai ou sin nie.....
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
As hulle hom verkoop sonder om skade te verklaar kan daar groot pooooo kom.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Thomas 2 maande terug ry ek saam met n jong kolega om te kyk na 320 by n handelaar in die Paarl.
Car is nuut gekoop by hulle, vol diens rekord by hulle, was die vrou se kar ..., is nou weer by hulle ingeruil op die volgende model....
terwyl my kollega rand en sent praat het ek mos TYD om om daai kar te stap - en daar sien ek die weerkaatsing is nie "reg" nie .. en begin SOEK ... twee KLEIN boddy putty skrapies wat onder die verf sit, maar jy sien dit net op een hoek in die weerkaatsing .... begin deure oop en toemaak -
- plastic trim line nie op waar gewerk is nie
- overspray in die boot (werk is aan die C-pilaar gedoen)
- nog so 3 of 4 tell-tale signs ....
Ek vra toe uit - "NEE, meneer. die kar was NOOIT in ongeluk nie - die eienaar het so gesê vir ons".
kolega is n paar dae later weer terug, met iemand anders om te help kyk ... nog meer merke rodnom daai punt opgetel .... TOE kom dit uit - "Ons het die eienaar gevra oor die merke. Die eienaar get vergeet om om vir ons te vertel ..."
dink nie dis die handelaar gewees nie. nog n "eerlike" klient ....
Car is nuut gekoop by hulle, vol diens rekord by hulle, was die vrou se kar ..., is nou weer by hulle ingeruil op die volgende model....
terwyl my kollega rand en sent praat het ek mos TYD om om daai kar te stap - en daar sien ek die weerkaatsing is nie "reg" nie .. en begin SOEK ... twee KLEIN boddy putty skrapies wat onder die verf sit, maar jy sien dit net op een hoek in die weerkaatsing .... begin deure oop en toemaak -
- plastic trim line nie op waar gewerk is nie
- overspray in die boot (werk is aan die C-pilaar gedoen)
- nog so 3 of 4 tell-tale signs ....
Ek vra toe uit - "NEE, meneer. die kar was NOOIT in ongeluk nie - die eienaar het so gesê vir ons".
kolega is n paar dae later weer terug, met iemand anders om te help kyk ... nog meer merke rodnom daai punt opgetel .... TOE kom dit uit - "Ons het die eienaar gevra oor die merke. Die eienaar get vergeet om om vir ons te vertel ..."
dink nie dis die handelaar gewees nie. nog n "eerlike" klient ....
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
EK kyk altyd na die tekstuur van die verf, so af in die lengte van die kar. As die verf enigsins lyl of die tekstuur verskil kan jy maar weer daai kar het by 'n vriendelike paneelkopper gekuier!
Ons moet dalk 'n draad beginne 'Hoe om te weet 'n kar was in 'n ongeluk'
Ons moet dalk 'n draad beginne 'Hoe om te weet 'n kar was in 'n ongeluk'
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
vriend in die trade het vir my die volgende geleer :Thabogrobler wrote:EK kyk altyd na die tekstuur van die verf, so af in die lengte van die kar. As die verf enigsins lyl of die tekstuur verskil kan jy maar weer daai kar het by 'n vriendelike paneelkopper gekuier!
Ons moet dalk 'n draad beginne 'Hoe om te weet 'n kar was in 'n ongeluk'
kar moet BUITE staan, verkieslik NIE in direkte son nie.
staan nou so 10m terug en stap wyd om die kar ... kyk na die body panels en "lyne" ...daar waar die gaps is, of waar die lyne mismatch kan jy maar nader kyk.
maar voor jy nader stap kyk na die weerkaatsing op die verf op daai afstand - dit behoort n konstante spiel beeld te wees. daai weerkaatsing wys GOU as die lyne nie oplyn nie. en dit wys die "orange peel" van swak herstel werk gou uit.
en DIT is hoe ek daai skraap merkies in die WEERKAATSING opgemerk het - kon nie die skraap "op" die verf sien nie, kry die weerkatsing hoek reg en dit is DUIDELIK in die weerkaatsing.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Jys reg Chris. Mens ontwikkel 'n oog vir dit met tyd. Veral as jy n paar duur lesse geleer het.
Dan is daar natuurlik sekere fabrikate wat so swak aanmekaar gesit is dat jy moet mooi kyk om jouself te oortuig dat hulle hom maar so skeef aanmekaar sit en dat hy nie in n ongeluk was nie.
Dan is daar natuurlik sekere fabrikate wat so swak aanmekaar gesit is dat jy moet mooi kyk om jouself te oortuig dat hulle hom maar so skeef aanmekaar sit en dat hy nie in n ongeluk was nie.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
is maar n probleem met die volk se waens ....swartvark wrote:Jys reg Chris. Mens ontwikkel 'n oog vir dit met tyd. Veral as jy n paar duur lesse geleer het.
Dan is daar natuurlik sekere fabrikate wat so swak aanmekaar gesit is dat jy moet mooi kyk om jouself te oortuig dat hulle hom maar so skeef aanmekaar sit en dat hy nie in n ongeluk was nie.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
ek het al karre gesien wat uit die fabriek kom met poprivits
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Sun Sep 18, 2011 4:29 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: SFA Hilux
- Real Name: Jacques
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Hoppy wrote:ek het al karre gesien wat uit die fabriek kom met poprivits
Wat nie Landrovers is nie?
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Gaan bars Chris.!ChrisF wrote:is maar n probleem met die volk se waens ....swartvark wrote:Jys reg Chris. Mens ontwikkel 'n oog
vir dit met tyd. Veral as jy n paar duur lesse geleer het.
Dan is daar natuurlik sekere fabrikate wat so swak aanmekaar gesit is dat jy moet mooi kyk om jouself te oortuig dat hulle hom maar so skeef aanmekaar sit en dat hy nie in n ongeluk was nie.
ek dink meer aan daai karretjies wat se naam klink of hulle aan bome op Klondyke Farm met groei.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
https://www.youtube.com/watch?v=twyw8UdsWnY" onclick="window.open(this.href);return false;
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Hehe......ek het daai een al vir n paar kliente gestuur.