Page 1 of 1

early year GTG

Posted: Thu Dec 18, 2014 3:05 pm
by Hilux 1
Jis julle manne en maninne,

kyk gou na die pryse en besluit of dit vir julle sal werk? daar is ook 2 4x4 trips binne 16km van die plaas.

dit is GOODHOPE Farms Megreggor. daar is 5 dam Cottages, 4 Mountain Cottages

Our prices for 2015 are as follows:



Dam cottages and Protea Cottage – R255.00 per person per night.



Farmhouse, Lavender Cottage, Apartment and Mountain cottages – R295.00 per person per night.



We do have a minimum fee on the mountain cottages if you are only two people sharing of R650.00 and R700.00 if you are only two people sharing in the Lavender Cottage.



We do have some specials running for the new year – for the weekend of the 30th of January and the 6th of February, we are running a 10% discount on all our accommodation. We are also planning a Hands-On-Harvest festival for the weekend of the 20th of February – which will include a champagne breakfast, water slide for the kids, wine tasting and blending, amongst other activities. If you are at all interested in more information and pricing for that weekend, please feel free to let us know!

http://www.goodhopefarm.co.za/index.html" onclick="window.open(this.href);return false;

laat weet maar. het gedink so einde Maart rond?

Re: early year GTG

Posted: Fri Jan 16, 2015 11:05 am
by Hilux 1
sien hier oom Thys, ahiko, nada niks belangstelling

Re: early year GTG

Posted: Fri Jan 16, 2015 2:09 pm
by gifkoek
ek sien jy voel alleen :taunt:

Ek stel belang, laat hulle tente toe?

cheers
corne

Re: early year GTG

Posted: Fri Jan 16, 2015 2:32 pm
by 4x4BEES
Einde Maart is nog ver.

Dalk sal daar meer belangstelling wees nader aan die tyd.

Re: early year GTG

Posted: Fri Jan 16, 2015 5:27 pm
by Huismoeles
Reel net eers n day trip for starters of iets

Re: early year GTG

Posted: Fri Jan 16, 2015 5:34 pm
by 4x4BEES
Huismoeles wrote:Reel net eers n day trip for starters of iets
+1 :thumbup: :thumbup:

early year GTG

Posted: Fri Jan 16, 2015 7:10 pm
by gifkoek
ek het toestemming om die 25ste jan iets te doen - honingklip?

Re: early year GTG

Posted: Fri Jan 16, 2015 10:59 pm
by ThysdJ
Hello Tertius.. reel vir die ouens 'n dag uit Atlantis duine toe... net 'n vinnige heen en weertjie... net om die wiele aan die draai te kry.. Almal wil nie elke maand gaan kamp nie, veral nie so naby aan die vakansie wat nou net verby is nie.. Die kredietkaarte krynog angsaanvalle as daai masjien nader kom...

Re: early year GTG

Posted: Fri Jan 16, 2015 11:30 pm
by pietpetoors
Ek sal graag hierdie een wil bywoon, Maart is nog vêr.

Ek stem ook vir iets kort, sommer net 'n dag trip by atlantis of sommer net 'n braai by ouskip of so iets.

Re: early year GTG

Posted: Sat Jan 17, 2015 6:28 am
by X-Dors
pietpetoors wrote:Ek sal graag hierdie een wil bywoon, Maart is nog vêr.

Ek stem ook vir iets kort, sommer net 'n dag trip by atlantis of sommer net 'n braai by ouskip of so iets.
Goeiedag almal en Voorspoed vir die jaar .

Ek is ook in as dit in Feb n dag is en in Maart n naweek is .Ek moet net vroegtydig weet wat die datums is om te reel vir n plaas vervanger vir my by werk .(Die mense drink nou so baie dat ons 6 dae n week moet werk om genoeg drank te verskaf ) :drinks:

Re: early year GTG

Posted: Mon Jan 19, 2015 3:54 pm
by Hilux 1
dan sal iemand maar moet reel, ek is hele Feb besig

Re: early year GTG

Posted: Mon Jan 19, 2015 8:40 pm
by Huismoeles
Ters jy hoef nie saam te gaan nie :twisted: :twisted:

Jy moet dit net vir ons reel asb :beg:

Jy weet mos en kan mos

Re: early year GTG

Posted: Mon Jan 19, 2015 8:49 pm
by george
Huismoeles wrote:Ters jy hoef nie saam te gaan nie :twisted: :twisted:

Jy moet dit net vir ons reel asb :beg:

Jy weet mos en kan mos
Dirk vat jy sommer die stange. Dan het ons mos 'n goeie navigator ook :twisted: :twisted:

Re: early year GTG

Posted: Tue Jan 20, 2015 9:20 am
by Hilux 1
george wrote:
Huismoeles wrote:Ters jy hoef nie saam te gaan nie :twisted: :twisted:

Jy moet dit net vir ons reel asb :beg:

Jy weet mos en kan mos
Dirk vat jy sommer die stange. Dan het ons mos 'n goeie navigator ook :twisted: :twisted:

+1

Re: early year GTG

Posted: Tue Jan 20, 2015 9:47 am
by gifkoek
So ek gaan Honingklip toe die 25ste met 2 kollegas, ons ontmoet daar 9am. Enigiemand anders is welkom, laat weet my net dat ek vir Richard kan se hoeveel voertuie om te verwag.

cheers
corne

Re: early year GTG

Posted: Tue Jan 20, 2015 11:45 am
by Hilux 1
Nou toe, Daar het julle julle eerste day trippie, gesort. Kontak Corne so spoedig moontlik. Happy DIRK???


WIE GAAN SAAM

Re: early year GTG

Posted: Wed Jan 21, 2015 5:05 pm
by Huismoeles
:think: :think:

Is daar nog manne wat saam gaan

Niks vir saterdag nie??

Re: early year GTG

Posted: Thu Jan 22, 2015 5:22 pm
by X-Dors
Huismoeles wrote::think: :think:

Is daar nog manne wat saam gaan

Niks vir saterdag nie??
Is dit nou Saterdag of Sondag die 25ste en waar my arm is soos rubber word maklik gedraai se net waar en ek is daar :lmao: :lmao: :deadhorse:

Re: early year GTG

Posted: Thu Jan 22, 2015 10:25 pm
by Wurmscooby
My wiele jeuk,om die hubs te toets.25ste is die sondag ek mag dalk n vriend saambring.gaan julle braai of sommer net snacks saamneem.

Re: early year GTG

Posted: Fri Jan 23, 2015 9:19 am
by gifkoek
Ons gaan Sondag die 25ste Honingklip toe, kry mekaar daar 9am. Kos R150/voertuig.

Richard se daar's nie meer braaiplek op die trail nie, blykbaar het die mense dit so selde gebruik dat hy dit gaan afbreek. Maar die brouery is oop...

Die wat wil saamkom moet asb hulle selnr's vir my stuur.

cheers
corne

Re: early year GTG

Posted: Fri Jan 23, 2015 9:57 am
by Wurmscooby
Dis regso.sal,my no.vir jou pm.die roete is seker nie heeldag nie.sal,maar snacks saambring.

Re: early year GTG

Posted: Fri Jan 23, 2015 4:54 pm
by X-Dors
Sal my nr ook vir jou pm lyk my X-Dors Baie-Dors en altyd -Dors kom ook .

Re: early year GTG

Posted: Fri Jan 23, 2015 5:33 pm
by Huismoeles
Sal dit nie maak vir sondag nie
Jul moet dit geniet

Re: early year GTG

Posted: Sun Jan 25, 2015 6:08 pm
by X-Dors
Huismoeles wrote:Sal dit nie maak vir sondag nie
Jul moet dit geniet
Ai Dirk jy het n klomp pret gemis :tongue: :laugh2:

Re: early year GTG

Posted: Sun Jan 25, 2015 6:17 pm
by X-Dors
En soooooo was die dag heerlik . Met iets van als :celebrate:

Re: early year GTG

Posted: Sun Jan 25, 2015 6:24 pm
by X-Dors
En nog

Re: early year GTG

Posted: Sun Jan 25, 2015 6:29 pm
by X-Dors
Ok die laaste :slap:

Re: early year GTG

Posted: Sun Jan 25, 2015 6:29 pm
by george
Lekker man lekker

Re: early year GTG

Posted: Sun Jan 25, 2015 7:20 pm
by 4x4BEES
Awesome foto's daar.
Bly julle het dit geniet :thumbup: :thumbup:

Re: early year GTG

Posted: Sun Jan 25, 2015 9:44 pm
by Wurmscooby
was baie lekker.kort maar kragtig,n bietjie van alles. :thumbup:

Re: early year GTG

Posted: Sun Jan 25, 2015 10:52 pm
by Huismoeles
Ag nee man Kobus

Hoe moet ek nou vanaand slaap

Dit lyk of jul jul gate uit geniet het

Dankie vir die deel van fotos

Re: early year GTG

Posted: Mon Jan 26, 2015 1:09 pm
by ThysdJ
Lyk baia lekker.. :thumbup: :thumbup: