Timing control system malfunction

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
etmanvisser
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 26
Joined: Tue Sep 13, 2011 9:51 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux
Real Name: Etienne
Club VHF Licence: Etman

Timing control system malfunction

Post by etmanvisser »

Ek ry n 2001 kzte en laasweek toe besluit my management lig om aan te kom. "Timing control system malfunction". Ek is nog besig om n paar toetse te doen met die drade en valves, maar wil gou hoor hoeveel van julle moes al die diesel pomp laat overhaul het omdat daai DTC aangekom het en hoeveel het dit julle gekos?
Thx
4xlux
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 49
Joined: Fri Jan 17, 2014 7:43 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Toyota Hilux SFA
Real Name: Francois
Club VHF Licence: Frans
Location: Brackenfell, Western province

Re: Timing control system malfunction

Post by 4xlux »

More, Dis Francois hier.

Ek het einde laas jaar 'n pomp vir 'n klient laat oor doen en dit was R6500 net vir di pomp en dis vir complete new kit fitted with callibration. Wat die pompe so duur laat kos is wanneer van die valves/sensors foutief raak.
Jy kon gerus my kontak om moontlik die pomp te laat oordoen vir jou of sodoende kon jy dit laat uit check het daar by jou.


'n Eerste ding wat jy kan kyk is om die earth drade te kyk of hul nie af is of die ander drade.
Die earth drade is 'n paar saam langs die kant agter by die head by die pomp se kant gewoontlik.

Bel my gerus in die week as jy vashak.

Groete
Francois
4 x LUX
Jacques T
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 89
Joined: Sun Sep 18, 2011 4:29 pm
Town: Centurion
Vehicle: SFA Hilux
Real Name: Jacques

Re: Timing control system malfunction

Post by Jacques T »

Ek het 2 jaar gelede ook pomp probleme op my KZ gehad. Ek het 'n pomp vanaf 'n ingevoerde enjin gekry en op gesit. Daarna het die liggie steeds aangekom maar die krag op lae revolusies was baie beter.
Daar was toe 'n af draad op die crank angle sensor wat agter die starter weggesteek is. My KZ se hele enjin harnas was hard en bros. Ons het die hele harnas later vervang.
Alle probleme opgelos. Die pomp is 'n bic... (teef) om af te kry. Die harnas het 'n oggend gevat om te vervang.
Die bakkie loop soos 'n droom.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Timing control system malfunction

Post by LouisZ »

haal die + en - af van die battery en staan so vir 2 min. ecu sal reset. sit pole op en kyk of die liggie nog steeds skyn. dan weet jy dat daar wel n problem is met die timing.
etmanvisser
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 26
Joined: Tue Sep 13, 2011 9:51 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux
Real Name: Etienne
Club VHF Licence: Etman

Re: Timing control system malfunction

Post by etmanvisser »

Hi Francois,

Drade is alles fine vanaf die pomp tot die ecu. Ek het n tcv van n ander bakkie gevat en opgesit, problem nogsteeds daar so dit is beslis nie die valve nie. Lyk vir my of dit iets in die pomp is wat gegaan het.
Kan ek jou n luitjie gee in verband met die pomp?

Groete
Etienne
Post Reply

Return to “The Workshop”