diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK

Post by Hilux 1 »

Mense,

ek het nou al van 3 net in 2 dae gehoor. Asb as julle ju voertuie parker maak seker julle voertuig sluit en die alarm stelsel is geaktiveer.

die ouens gebruik n remote om jou sein te blok, en ons is mos almal so in n gewoonte om te aanvaar hy sluit. dit werk regtig, ons het dit al op die proef gestel.

So be warned....... hulle is daar buite en wag vir n easy prey.
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK

Post by Masekind »

Dankie ek het die gewoonte aan geleer om te voel of my deur wel gesluit is voor ek loop
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK

Post by ChrisF »

Die blou ET remote BLOK n Toyota voertuig se remote !!!!!!!


self getoets.



en JA, so elke nou en dan weier hy om te sluit .... kyk rond, kyk wie staan rond vir kwaad doen ... druk weer die remote en daar sluit hy.



PS - ONTHOU - die sleutel pas nog in die deurslot ..... JA, daar is waaragtag mense wat in hul motor klim en wegry as die remote nie wil werk nie ......
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK

Post by Masekind »

ChrisF wrote:Die blou ET remote BLOK n Toyota voertuig se remote !!!!!!!


self getoets.



en JA, so elke nou en dan weier hy om te sluit .... kyk rond, kyk wie staan rond vir kwaad doen ... druk weer die remote en daar sluit hy.



PS - ONTHOU - die sleutel pas nog in die deurslot ..... JA, daar is waaragtag mense wat in hul motor klim en wegry as die remote nie wil werk nie ......
Masda en Ford ook
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK

Post by CasKru »

Ek maak seker ek sien daan ligte flikker en luister nie net vir die alarm se "tjirp" nie.

Party winkel sentrums (die wat actually hulle kliente wil help en paraat is) installeer nou antennas wat daai seine optel. As iemand dan om enige rede 'n knoppie vir langer as 10 sekondes druk, dan gaan daar 'n alarm af sodat almal weet wat aan die gang is (daar is 'n kennisgewing bord op wat dit aandui).

En die plekke waar dit toe gepas word het die gevalle drasties af geneem as dit nie toetaal en al gestop het nie
To God be the glory
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Re: diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK

Post by hansman »

Hello
Baie dankie ons hoor daarvan maar vergeet net so gou daarvan ek al nou daarop let en sal soveel moontlik mense daarop wys
Hansman&Valtyn
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK

Post by Froll »

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
Kaaskrul
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 476
Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
Real Name: Pierre

Re: diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK

Post by Kaaskrul »

Sjoe mense, die remote storie is seker al 4 jaar oud.

Maar nogsteeds goed om almal te herhinner daaraan.
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK

Post by Toppie4x4 »

Ek persoonlik probeer om nie my Hilux te gebruik vir "shopping malls ens nie" . As ek moet dan probeer ek die voertuig so parkeer dat ek dit kan sien vanaf die winkel/restaurant ens. Selfs al gebruik ek die platkar doen ek dieselfde. Die beste is om niks in die voertuig saam te ry wat getseel kan word nie................die karwagte (nie almal nie) is ook glad nie te vertrou nie.
User avatar
Wurmscooby
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 225
Joined: Sat May 25, 2013 10:51 am
Town: Cape town
Vehicle: 1996 2.4 SFA
Real Name: Deon

Re: diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK

Post by Wurmscooby »

Toppie4x4 wrote:Ek persoonlik probeer om nie my Hilux te gebruik vir "shopping malls ens nie" . As ek moet dan probeer ek die voertuig so parkeer dat ek dit kan sien vanaf die winkel/restaurant ens. Selfs al gebruik ek die platkar doen ek dieselfde. Die beste is om niks in die voertuig saam te ry wat getseel kan word nie................die karwagte (nie almal nie) is ook glad nie te vertrou nie.
+ 1 :thumbup:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK

Post by ChrisF »

Kaaskrul wrote:Sjoe mense, die remote storie is seker al 4 jaar oud.

Maar nogsteeds goed om almal te herhinner daaraan.
ding is 4 jaar later is daar meer diewe met die ET remotes ....


en vir jare het baie, ek ook, gedink dis nog n ou vrou storie - tot ek dit self loop toets het.
Post Reply

Return to “Open Discussion”