Page 1 of 1

Smokey is back in the Toy shop Final

Posted: Sat Jan 31, 2015 1:19 pm
by Rianc
Soos julle sal kan onthou, het ek 'n post geplaas "What do I tell the stealers". Wel al vier injectors was vervang en die rookie op laer revs was egter erger. So ek het bietjie navorsing gedoen en so ook vir Hoppy (Alllen) gevra vir raad. Sy voorstel was dat hulle compression test doe asook "cylinder leaks test" doen. Onthou my 3D4d het slegs 70 000km op. Ek sĂȘ weer dat dit nie Purco bus se rook is nie, maar warrel en draai in my speeltjie. Vir enige Isuzu of ander make is dit natuurlik normal, maar nie vir die motors nie! Ek het 'n hele lys van voorgestelde dinge wat mag bydrae aan Toyota gegee, Donderdag 28 Jan 2015. Die volgende sal nou ondersoek word onder warranty. EGR valve, kompressie. silinder lek, air intakes, turbo, overfueling (die injectors moes dit hersien het?) fuel pump calibration, specs on smoke released. Siende my tegniese Toyota span nie van al die high spec masjiene het nie, sal die voertuig na Bosch Northen Diesel gaan.

Intussen is die EGR afgehaal, en gevind dat die valve nie meer as 2mm beweeg nie en baie vuil was, wel ons gaan die volle roete en toetse doen! Sal julle op hoogte hou.

Re: Smokey is back in the Toy shop

Posted: Sat Jan 31, 2015 1:45 pm
by louis fourie
Northern Diesel weet wat hulle doen. Hulle weet heelwat meer as Toyota - net my opinie.

Re: Smokey is back in the Toy shop

Posted: Sat Jan 31, 2015 2:27 pm
by Rianc
Ek is hiervan oortuig, dis waarom ek versoek het dat my kar deur hulle gediagnosseer word.

Re: Smokey is back in the Toy shop

Posted: Tue Feb 03, 2015 3:33 pm
by Rianc
End of working Day 4, three calls thus far. "We are still busy with your vehicle" No nothing like, we found this or that. Will keep you updated.

Re: Smokey is back in the Toy shop

Posted: Tue Feb 03, 2015 3:38 pm
by Haboob
Rian, Glad to hear that they are now at least looking for the problem...

Re: Smokey is back in the Toy shop

Posted: Tue Feb 03, 2015 4:31 pm
by Rianc
Edge, thank you for the positive response, I must still learn to be optimistic even though I will be turning 45 on Sunday.
Thanks

Re: Smokey is back in the Toy shop

Posted: Wed Feb 04, 2015 4:19 pm
by Rianc
Update:
Just spoken to the Toy Service manager, seems they found something, but don't want to make it public as yet, since Northern Diesel should confirm the findings first, which I suppose its fare.

Re: Smokey is back in the Toy shop

Posted: Wed Feb 04, 2015 9:30 pm
by 4x4BEES
Holding thumbs boet :thumbup:

Re: Smokey is back in the Toy shop Final

Posted: Sat Feb 07, 2015 8:31 am
by Rianc
So kry ek gister vir Smokey terug na 8 werksdae in die shop. Alles, maar alles is getoets. Elke liewe component. Uitslag, alles is 100% volgens Toy en Northern Diesel. Die EGR is uitgehaal en skoon gemaak, hy was bietjie vuil en sticky op die valvle.

Hy is nou weer soos hy moet wees! Wat egter baie interresant is met die een toets wat hulle gedoen het, was om die dieseltank en pomp te bypass en direk op 'n mobile tank en pomp te sit. Dan is daar absoluut geen rookie as jy hom van 1000rpm hard trap tot volle toere. Onder normale toestande en dieselfde procedure het hy nog so bietjie rook wat hy gooi, maar 110% beter as wat hy was.

Re: Smokey is back in the Toy shop Final

Posted: Mon Feb 09, 2015 8:34 am
by Stef
:think: Laat my nou wonder of ek ooit 'n D4D moet kry....dalk maar daai LTD net ordentlik deurdraf en ry tot hy 13" rims vat.....

Re: Smokey is back in the Toy shop Final

Posted: Mon Feb 09, 2015 11:37 am
by Haboob
Rian, Bly om te hoor dat jou voertuig probleme opgelos is... :thumbup: :clap: :yahoo: Jammer om te hoor dat jy nou ook die selfde tyd 'n jaar ouer geraak het... :alvarin: :blackeye: :surrender: :lmao:

Re: Smokey is back in the Toy shop Final

Posted: Mon Feb 09, 2015 12:59 pm
by Rianc
Thanks Haboob, Dit was 'n groot verjaarsdag presentjie. :yahoo: