Page 1 of 1

Maskam Challenge - 1 Augustus - Bergkraal 4x4 - Vredendal

Posted: Wed Apr 22, 2015 2:33 pm
by SideKick
Hallo almal

Vredendal Lions Klub se Maskam Challenge hierdie jaar is 1 Augustus :thumbup:

Oor die Maskam . . . Daar is altyd twee opsies om uit te kies. Sand Roete / Grond & Klip Roete. Begin maar vroeg en is nie n vinnige ding nie. Die aand is daar gewoontlik n kuier/dans en prysuitdeling by die sports gronde.

Bergkraal is by vêr my gustelling 4x4 trail en ek probeer my bes om tenminste een keer n jaar daar uit te kom om dit te ry.

Oom Frikkie is die ou om mee te praat.

O 8 three 6 three O 6 three 7 O

frikkie@trusc.co.za

http://www.bergkraal4x4.co.za/index.htm

http://www.onskontrei.co.za/2014/06/19/ ... se-sukses/