Kontak vir Andre:
Hy was baie hulpvaardig:
Middag Frederick,
Die onderste gedeelte van die sitplek heg aan met Velcro op en teen die mat van die bakkie, die sitplek gordels word , Autoclean wat gewoonlik ons installasies doen is vir een of ander rede toe die week maar hulle kan jou n prys gee om belde te anker. Onder die bakkie, onder die sitplek gedeelte is daar 2 x M13 moere wat vas gesweis is, gaatjies moet deur die moer geboor word om die sitplek anker boude daarin vas te draai.
Ek hoop dit maak sin.
Groete
Andre Nel
Managing Director
C – Group
http://www.c-group.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
011 474 9022
079 499 8886
From: Frederick [mailto:
Frederick@greenbridge.co.za]
Sent: 24 February 2015 09:04 AM
To: Andre Nel
Subject: RE: C-Group TAURO
Hi Andre.
Hoe kom hy vas en waar bout jy die sitplekgordels se onderste gedeeltes vas?
From: Andre Nel [mailto:
andre@c-group.co.za]
Sent: 24 February 2015 08:56 AM
To: Frederick
Subject: RE: C-Group TAURO
More Frederick,
Dankie vir die navraag, skuus ek besef nou ons het nie op ons pryslys nie, die Hilux het n rugstuk maar nie sitplek nie, so dis net die boud kussing wat ons vir die Hilux doen. @ R 688.00 vir die twee sitplekke, sonder sitplek gordels.
CAB AND A HALF REAR SEATS & SABS APPROVED SEAT BELTS
Cab and a half rear seats - Two single seats per set Vehicle - Seat Unit Price Retail Part Number
To fit any make of vehicle - Ex stock in black, various colours available Nett Ex Vat Less 25% incl.
Toyota Xtra-cab (x2 Bench) R 688,00 R 1 045,76 RS2B
Ford Supercab (x2 Single) R 1 376,00 R 2 091,52 3PIR
2 Point lap belt R 66,00 R 100,32 2PLB
Webb/Wire stalk 350mm R 74,00 R 112,48 WS350mm
Pryse sluit BTW uit.
Groete
Andre Nel
Managing Director
C – Group
http://www.c-group.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
011 474 9022
079 499 8886