Page 1 of 1

ATKV-Drakensville / Morester Kinderhuis - Ladysmith

Posted: Thu May 07, 2015 3:57 pm
by Mud Dog
For those that may be interested to attend, I received the following communication ............


Goeie dag

Die ATKV-Drakensville in samewerking met ‘n paar ander borge bied ‘n 4x4 Gesinsnaweek aan ten bate van Morester Kinderhuis in Ladysmith. Die naweke bied gewoonlik hope opwinding en pret, en dit alles vir ‘n goeie doel. Aangeheg is die voorgestelde program van die naweek. Indien u sou verkies om die skrywe in Engels te ontavang, kontak my asb.

Sal u asb so gaaf wees om die inligting met u klubs te deel.

Groete


Tina Lombard
PRO/Skakelbeampte
Morester Child and Youth Centre
Tel: 036 6377977
Cell: 0832777745
Fax: 0864594604
e-mail:morester10@moresterchildrenshome.co.za


Perhaps we can get some Forum / Club member representation. ;-)

Re: ATKV-Drakensville / Morester Kinderhuis - Ladysmith

Posted: Thu May 07, 2015 4:29 pm
by Obelix and Dogmatix
Mud Dog wrote:For those that may be interested to attend, I received the following communication ............


Goeie dag

Die ATKV-Drakensville in samewerking met ‘n paar ander borge bied ‘n 4x4 Gesinsnaweek aan ten bate van Morester Kinderhuis in Ladysmith. Die naweke bied gewoonlik hope opwinding en pret, en dit alles vir ‘n goeie doel. Aangeheg is die voorgestelde program van die naweek. Indien u sou verkies om die skrywe in Engels te ontavang, kontak my asb.

Sal u asb so gaaf wees om die inligting met u klubs te deel.

Groete




Tina Lombard
PRO/Skakelbeampte
Morester Child and Youth Centre
Tel: 036 6377977
Cell: 0832777745
Fax: 0864594604
e-mail:morester10@moresterchildrenshome.co.za

Perhaps we can get some Forum / Club member representation. ;-)
Details please,

Re: ATKV-Drakensville / Morester Kinderhuis - Ladysmith

Posted: Thu May 07, 2015 7:05 pm
by Mud Dog
20 - 23 Augustus 2015
Met trots geborg en ondersteun deur Dumbe Selfsorg Lodge, Bencor-boerdery, Nondela Gholf Estate en Natal-Heim-boerdery ter ondersteuning van Môrester-kinderhuis - 'n uitstekende rede om 'n bietjie stof op te skop.

Vergeet van die betonoerwoud en durf vir ‘n slag saam met ander 4x4-entoesiaste en natuurliefhebbers die ongerepte wildernis van Suid-Afrika se magtigste bergreeks aan. Ondek selfs die misterie van die Verlore vallei by Geluksburg.

Voorgestelde program:

Donderdag, 20 Augustus 2015
Arriveer en verwelkom
18:30 Program en roete bespreking (almal ontmoet by die Biertuin)
19:00 Aandete

Vrydag, 21 Augustus 2015
07:30 Ontbyt
09:00 Vertrek na Retief- en Bezuidenhoutspas
Middagete (in die veld met ‘n uitsig oor KwaZulu-Natal)
19:00 Aandete
Saterdag, 22 Augustus 2015
07:30 Ontbyt
08:30 Vertrek na die Verlore vallei
Middagete (weer in die veld onder die skaduwee van ‘n Papierbas boom)
19:00 Heerlike braai (foto's van die laaste 2 dae se roetes sal ook gewys word.)
Prys oorhandiging en veiling ter ondersteuning van die kinderhuis.

Sondag, 23 Augustus 2015
08:00 Ontbyt
09:00 Vertrek na die ‘New Beginnings’ waterval

Koste per person, wat deel, vir die naweek:(alles soos aangedui in program is ingesluit)
R2 445.00 (2 bed woonstel)
R2 537.50 (4 bed huis – minimum 2 per eenheid)
R2 220.00 (6 bed huis – minimum 4 per eenheid)
R1 682.50 (Kampering - minimum 2 persone)

Let asb daarop dat u nie ‘n gewone bespreking by ATKV-Drakensville se ontvangs kan maak nie. Maak asb seker dat wanneer u bespreek die besprekingsbeampte bewus is dat u vir die 4x4 naweek bespreek.


Vir besprekings kontak ATKV Drakensville by drakensville@atkv.org.za
of 036-438 6287