SFA Oorspronklike stickers

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
Chrisnic
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Tue May 12, 2015 7:33 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Nico

SFA Oorspronklike stickers

Post by Chrisnic »

Hello aan almal,

Splinternuut op die forum en "like" dit alreeds baie.

Ons het n Hilux SFA ge-erf en geniet die voertuig alreeds vreeslik baie.

Ek is besig om hom bietjie op te knap en wil onderandere die rims laat refurbish maar die caps kort ook a "do-over". Die problem is dat die oorspronklike Toyota sticker nie die oefening gaan oorleef nie.

Weet iemand waar ek die stickers nog kan kry of waar mens dit kan laat maak?

Dan het ek ook die canopy wat ek wil verkoop. Wat is die going rate nou vir die canopies?

Ek is ook opsoek na n oorspronklike "tailgate" vir die Hilux. Waar kan ek dit kry en wat is die pryse?

Julle hulp sal opreg waardeer word.

Groete

Nico
Attachments
IMG_2043.JPG
IMG_2043.JPG (96.47 KiB) Viewed 841 times
IMG_2044.JPG
IMG_2044.JPG (98.1 KiB) Viewed 841 times
IMG_2042.JPG
IMG_2042.JPG (90.97 KiB) Viewed 841 times
IMG_2041.JPG
IMG_2041.JPG (93.78 KiB) Viewed 841 times
IMG_2040.JPG
IMG_2040.JPG (102.21 KiB) Viewed 841 times
IMG_2039.JPG
(103.4 KiB) Downloaded 113 times
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: SFA Oorspronklike stickers

Post by Stef »

Enige signage plek sal kan maak, jy kan kyk na "dome stickers"

Tailgate = N1 4x4
dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 424
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Re: SFA Oorspronklike stickers

Post by dd6 »

Lyk so of daardie voorwiele baie warm geword het. Ek wonder in watter toestand is die voorste wielbearings.
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”